Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)

*Atlantis kom vir meeste van ons dalk as 'n legende of feëverhaal, wat aan iets, iemand, tydperke of eras gekoppel word,  maar vir navorsers selfs is dit ver daarvandaan.   Dit het bestaan, veral indien ou kaarte in diepte ondersoek word.   Hierdie en ander woestyne, was nie altyd woestyne nie, daar word teveel aardse tekens agtergelaat… Continue reading Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)

Was Atlantis groen in die Sahara

* Niemand sal regtig weet of die bekende Atlantis, 'n eens goed en vooruitstrewende ontwikkelde beskawing, onder die golwe gesink het soos wat vermoed word nie.    Daar word ook moontlik geredeneer dat Atlantis eerder 'n weelderige en groen eiland êrens in of naby die Atlantiese oseaan moes gewees het.  Laat die verbeelding gly oor… Continue reading Was Atlantis groen in die Sahara

Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde.  Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

Tamanrasset-rivier Sahara

* Die Tamanrasset-rivier moes beslis 'n baie groot rivier gewees het as daar na die geraamtes en voetspore nagelaat bekyk en nagevors word.  Spesifieke satellietdata het 'n span, wat deur die Franse Navorsingsinstituut vir Ontginning van die See se Charlotte Skonieczny, gelei is, die riviervalleie gewys waar dit duisende jare gelede gewees het.    Die… Continue reading Tamanrasset-rivier Sahara

Die oog van Afrika (Richat)

* Was Atlantis 'n eiland in die middel van 'n woestyn.    Waarskynlik was alles in daardie groen en vrugbaar soos heelwat dele van Afrika vandag is.     (Plato)    Niemand kan nog met sekerheid verklaar hoe dit gevorm het en presies wanneer nie.    Sommige mense is verstom oor die ooreenkoms van hierdie struktuur… Continue reading Die oog van Afrika (Richat)

Sahara secrets

  Richat Structure Around 130,000 to 100,000 years ago the Sahara desert was not the sea of sands it is today. Instead, three large rivers created green corridors that linked sub-Saharan Africa to the Mediterranean and could have provided a safe means of passage for migrating ancient humans, according to a new study Rock formations… Continue reading Sahara secrets

Atlantis – the Richat Structure – near Ireland – Western Africa

A gigantic geological structure in the Sahara Desert of Mauretania, which is seen in this satellite image, is measuring approximately 50 km (32 miles) in diameter.   It is known as the Richat Structure and has been a familiar landmark since the earliest space missions.   It is one of the most unique rock formations on Earth… Continue reading Atlantis – the Richat Structure – near Ireland – Western Africa

Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat structure

More than one face  emerge from the landscape when seen from the air.   Located in southeastern Alberta, Canada, near Medicine Hat, this great geological wonder can only be seen from high above the ground.   Nevertheless, its humanoid details are stunning when one considers that human hands took no part in shaping this large mass of… Continue reading Rotsformasies – Rocks – NAZCA lines – Richat structure