CORONA VIRUS – Hypoxia – “examples”

  Hierdie is slegs opinie, dit gaan nie oor of die virus bestaan of nie.   Dit gaan oor die maskers, simptome en verwante siektestoestande.  Dit gaan selfs oor kinders wat met maskers moet oefen en dan sterf.   Niemand kan met 'n masker loop en oefen en heelhuids anderkant uitkom sonder newe-effekte van jou eie koolsuurgas… Continue reading CORONA VIRUS – Hypoxia – “examples”

Masks and CO2 – what is Hypoxia?

As daar videos gewys of nuus gelees word deesdae, staan die "hoogwaardiges" so naby aan mekaar, fluister en ontvang nuusblad om te lees van papiere af.   Geen "maskers" of afstand word behou nie.  Nie net in Suid-Afrika nie, maar regdeur die spektrum is dit so, is eintlik so ongeloofwaardig om te glo, dat mens wonder… Continue reading Masks and CO2 – what is Hypoxia?