Masks and CO2 – what is Hypoxia?

As daar videos gewys of nuus gelees word deesdae, staan die "hoogwaardiges" so naby aan mekaar, fluister en ontvang nuusblad om te lees van papiere af.   Geen "maskers" of afstand word behou nie.  Nie net in Suid-Afrika nie, maar regdeur die spektrum is dit so, is eintlik so ongeloofwaardig om te glo, dat mens wonder… Continue reading Masks and CO2 – what is Hypoxia?