Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

* Die verkoop van 'n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente.   Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word - kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei?       Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind… Continue reading Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

Groenland en onafhanklikheid

* Groenland en haar eilandbewoners het 'n reg tot vryheid en internasionale onafhanklikheid, nes enige ander volk.    Waarom skryf groot moondhede of ander lande voor aan eilandgroepe of minderhede wat hulle mag of nie mag doen nie.  Vir jare en etlike dekades bestaan minderheidsvolke sonder enige hulp van buite of selfs groot moondhede.  Maar… Continue reading Groenland en onafhanklikheid

Rare Earth Elements

  * If you have not heard of Lanthanides, do not feel bad because most people have not heard of them either. They form a group called Rare earth elements consisting of seventeen chemical elements that occur together in the Periodic Table of Elements.REE - Rare Earth Elements -  * *   The Group is… Continue reading Rare Earth Elements

China and Greenland

* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie.   Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind.   Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland