Ramaphosa 16 Desember 2019

Die “leiers” van die kommuniste in die land, praat en sing met ‘n gesplete tong – die EFF en ander na-doeners sing dieselfde liedere en maak dieselfde bokspringe.   Hoe ver kan enige sogenaamde leier daal as dit kommunistiese ideologie bevorder onder die mantel van “demokrasie” en met haat en rassisme, soveel burgers eenvoudig platgevee onder die ideologie?   Dit alles onder bolsjevisme.   Die korrupsie, misdaad en moorde in die land hang soos ‘n swart mantel om die ANC en ander leiers.    Hul praat  in die “naam van versoening” en om die kastige euwels van die verlede te herstel en kan nie genoeg in die proses inpalm vir hulself – verwys na die B-BBEE wetgewings, guptas, wapenskandaal en al die res.

President Cyril Ramaphosa delivered the keynote address at the Bergville Municipal Sports Complex in KwaZulu-Natal on Reconciliation Day 2019. Picture: @PresidencyZA/Twitter

*

2013 – Aspiring socialist thinkers need to keep a keen eye on the communications channels of the Economic Freedom Fighters in the coming weeks, because South Africa’s youngest political party will be holding workshops on the philosophies of Marx, Lenin and Franz Fanon.

Communism – SACP – ANC and EFF

*

The EFF leader Julius Malema spat fire during an EFF press conference on Tuesday, 2 July 2019.   He took aim at President Cyril Ramaphosa over allegations that his 2017 presidential campaign was funded by Bosasa, his “protection” of public enterprises minister Pravin Gordhan, as well as the dismissal of Peter Moyo from Old Mutual.  Radical revolution is their lifestyle.

Red Revolution – EFF – ANC – DA and others

*

Ramaphosa verskil geensins van sy voorgangers nie en die teendeel is moeilik bewys, omdat dit nie bestaan nie.   Elke kommunistiese leier en selfs ander politici sing hul eie politieke deuntjies op die maat van die kommunistiese bolsjevisme, wat ons Blankes, veral die Boere se  lewens in hel verander, onderdruk en gevange hou en beheer uitoefen asook nie skroom om met kommunistiese magte oor ons loop om ons te verwoes en te vernietig.

Dit word alles moontlik gemaak daar uit London en saam Soros wat alles finansier sedert voor 1990.

Niemand is behep met hulle nie, maar dis so geskryf op alle webbladsye.  Soros finansier die Grondwet – dieselfde grondwet waaroor sekere politici beweer dis die beste grondwet.    Diegene wat deel gevorm het om dit te skryf en uit te dink om ons te onderdruk is netso skuldig as die leiers vandag.   Diegene wat help skryf het aan die B-BBEE voorspraak en voorleggings maak aan parlement, is netso skuldig aan wat vandag gebeur.

Dis dieselfde grondwet wat ons menseregte al sedert 1994 geskend het (geen identiteit, kultuur, Afrikaanse taal of tradisies), saam met swart bemagtiging en regstel-aksies, is volgens hulle nie rassisties en diskriminerend nie.  Onteiening van alles is deel van alles en kan die spul nie wag om alles so aan ‘n sekere CPA in London tevrede te stel nie.   Nasionalisering van alles.

Ramaphosa, nes sy voorgangers Mandela en Zuma, reken met ‘n gesplete tong, al ons voorouers was diewe en indringers  en selfs vorige toesprake  word teruggegaan tot by  Jan, waar geen swartes in die Kaapkolonie was nie, maar beweer ons het alle grondgebiede gesteel.  Dit wat ons voorouers opgebou het, wat hy nou so geniet is alles gesteel volgens hierdie leiers.

Ramaphosa as leier van ‘n land, praat heeltyd neerhalend en rassisties van ons blankes Afrikaner en Boere burgers, as paddas in sy pot wat hy verwarm, terwyl die voorgangers Zuma en Mandela sing “vermoor die Boer” al sedert 1994.

Die “Boer” amptelik deel van die Trekkers se voortbestaan en ook die twee onafhanklike BOERE republieke soos hulle bekendheid verwerf en internasionaal erkenning geniet het.   Hul bewoners en burgers het hulself BOERE genoem, wat anders?    Frankryk se burgers word Franse genoem.

As die blanke bevolking verdwyn uit Suid-Afrika in ‘n eie onafhanklike gebied soos dit behoort te wees, dan is dit soos dit hoort.   Dis ‘n internasonale reg, dat ons as volk ons regte begin uitoefen en onafhanklikheid terugkry soos wat ons gehad het voor 1900 en die Anglo Boere oorlog.    Niemand het die Engelse gedwing om hier betrokke te raak nie, volgens verneem was daar daardie jare reeds Europese oorloe waarin hul ook betrokke was.    Dit geld ook vir al die ander etniese volke wat hulle in reservate of kroongebiede ingeprop het.    Toevallig is dit dieselfde gebiede waar meeste van hulle steeds na 1994 woonagtig is maar die skuld vir gronddiefstal word voor ons deur gele.

Die vraag is, wil ons volk regtig verewig deel wees van so iemand wat ons as diewe beskuldig, sonder ‘n aanklag of hofsaak?  Hoe lank wil ons deel van kommunisme bly?   Rakende diefstal – watter banke was daar wat lenings toegestaan het met ‘n kredietbeheerwetgewing?  Dan was die bankbestuurders, wat meestal deur ANC kaders beman is, ook mos skuldig as hulle grond aan ons verkoop was wat kwansuis gesteel is – dit is nou die diewe wat ons ons regte ontneem maar ons geld aanvaar het om ‘n huis, plaas of aandele te bekom.

Op dieselfde podium praat Ramaphosa oor hoe demokraties hy en sy party is, maar soek ons terselfdertyd blankes landuit of dood.   

*

Dit is ‘n rassistiese tendens hoe magsbehepte nasies, van volke wat eie lande het, probeer ontslae raak.   Soms “wetgewing” instel om te diskrimineer, soms met meer as een heksejag en oorloë weggejaag of vervreem word vanaf hul eie staat en grondgebiede, sodat die wettige inwoners wat as “vlugtelinge” of “immigrante” soms ‘n bestaan elders probeer maak met “beleggings” in die nuwe land van herkoms.

Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade

*

Daar is slegs een oplossing – ons eie onafhanklike gebied soos wat daar in 1994 voor gestem is en die Akkoord wat konserwatiewes bekragtig het met hul mandaat wat steeds geldig is, moet uitgevoer word.   Dan kan die res van hulle maar net maak met hul lewens wat hulle wil.      

Dis nie asof die ANC dit nie weet nie, hulle weet baie goed daar was reeds ondersoeke van die Volkstaatraad, wat positief is dat ons ons eie Selfbeskikking verkry.   Die 1994 Akkoord kon nie voortgegaan het sonder ‘n mandaat nie, die mandaat was in die 1994 verkiesings vervat, en sodoende die deure oopgemaak vir ‘n meer volledige ondersoek waar ons mag wees en watter grondgebiede wettiglik ons sin is.

*

Ramaphosa delivered the keynote address at the Bergville Municipal Sports Complex in KwaZulu-Natal.    This year government observes Reconciliation Day under the theme The Year of Indigenous Languages.

Ramaphosa said reconciliation is about being honest about the injustices that many South Africans have had to endure.   “On this day of reconciliation, all of us as South Africans are called upon to reflect on the injustices that our people have suffered and continue to suffer.”    Reconciliation Day is commemorated annually in tribute to the country’s progress towards building a society rooted in unity, non-racism and non-sexism.

Ramaphosa adds year’s Reconciliation Day should serve as a reminder of how the people of Bergville were disposed of their land.   He said the country needed to address the issue of land.   “I’d like to make it clear that if we want true reconciliation, we need to address the injustices of the past and the land question is one of those injustices.”

https://ewn.co.za/2019/12/16/ramaphosa-there-s-no-reconciliation-without-recognising-injustices-of-the-past

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s