* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid. Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg. Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember
Kategorie: Geloftedag – versoeningsdag
Ramaphosa 16 Desember 2019
Die "leiers" van die kommuniste in die land, praat en sing met 'n gesplete tong - die EFF en ander na-doeners sing dieselfde liedere en maak dieselfde bokspringe. Hoe ver kan enige sogenaamde leier daal as dit kommunistiese ideologie bevorder onder die mantel van "demokrasie" en met haat en rassisme, soveel burgers eenvoudig platgevee onder… Continue reading Ramaphosa 16 Desember 2019