Luister na die Hoof regter se gebed self. Dit is in elk geval in die ANC grondwet. Enige persoon mag bid en versoeke tot die Hemelse Vader rig. Verseker mag die hoofregter Mogoeng Mogoeng ook 'n openbare gebed uitspreek of is dit verkeerd as daar 'n gesprek plaasgevind het met Hom en gevra word vir… Continue reading Chief justice Mogoeng Mogoeng – prayer
Kategorie: Gebed
Die Boer – the farmer
*Enige gelowige is in dieselfde tipe skone en bladsy. 'n Boer - 'n landbouer - verstaan van opoffer, verstaan van vernedering, verstaan van offer as die hael, vuur, skroei-wind en selfs vloede jou oes vernietig en jy staan en kyk na geen vrug op jou arbeid en jy dink in jou hart, "Here, ek weet… Continue reading Die Boer – the farmer
