Luister na die Hoof regter se gebed self. Dit is in elk geval in die ANC grondwet. Enige persoon mag bid en versoeke tot die Hemelse Vader rig. Verseker mag die hoofregter Mogoeng Mogoeng ook ‘n openbare gebed uitspreek of is dit verkeerd as daar ‘n gesprek plaasgevind het met Hom en gevra word vir hulp? Niemand kan hom oordeel dit is verkeerd nie. Wat het hy of enige gelowige om te verloor indien dit gevra word, wat gevra was? Indien die regter dit nie gevra het nie, vra ander dit ook. Sal dit nie fantasties wees as daar 100% genesing intree as Hy ingryp en alles wat wel boos en kwaadaardig is, vernietig met vuur en uitroei.
*
“Where did you get this thing of separating my judicial responsibilities from my Christian beliefs from? Where can we look for it in the constitution or anywhere else?
“The last time I checked the constitution, it lists among the fundamental rights — freedom of religion, freedom of opinion and freedom of thought.”
*
In the name of Jesus and it is a constitutional right to pray.
*
*
No violations
https://twitter.com/thulaniskosana3/status/1337081411354890247
*
Enige kind van Hom het daardie reg en dit kos nie een sent om te doen nie – en mens kan meer as een keer op ‘n dag bid en vra, versoeke rig – sag in jou binnekamer of in openbaar.
Indien daar wel moontlik foute is met die hele “virus of entstowwe” en moontlik verkeerd is, op ons afgedwing word, soos in die gebed gevra is, sal Hy gebede verhoor. Indien daar nie pogings is (was) om DNA te wysig nie, of dit wat hy van praat, het die wat dit ontwerp het, niks verloor met die gebed nie. Daar is mos nie teenkanting nie maar daar word spesifieke versoeke gerig tot die Hemelse Vader. Die wat onseker is hieroor, gaan lees op presies wat die God is Almagtig en Hy weet wat aangaan op die stadium. En gaan lees die Woord oor 666 en die merk van die dier.
Luister self na die Hoofregter se gebed.
Om met jou Hemelse Vader in gebed te tree, is nie sameswering nie. Dis ‘n reg om dit te doen. Gelowiges wat dit vra benadeel niemand nie, inteendeel. Die virus wat nou hier is, het regdeur al die lande 95++% genesing vanself. Nou waarom moet daar ingespuit word as dit self genees. Waarom word die mense se immune stelsels dan nie net sterker opgebou nie? As daar soveel genesing plaasvind of mense wat herstel het, is dit groter bewys teenoor ander griepvirusse waaraan mense dood is, ten spyte van al die griep entstowwe.
Vorige griep entstowwe genees nie griep nie. Nou word al hierdie entstowwe in lande, wat gemaak is vir die “virus”, wat nog nooit getoets is op ons afgedwing.
Maskers is en word ook afgedwing, terwyl maskers nie nodig is vir vorige griep virusse en siektes soos TB ens nie. Persone wat 8-10 ure werk met ‘n masker aan kan nie gesond wees vir enige liggaam nie en gaan immune stelsel affekteer. Vra vir die lugmag en ander vlieëniers wat lang ure met maskers aan is. Daaroor is ookal geskryf.
Waarom is dit dat diegene wat ongemaklik daarmee is, teenkanting uitspreek met maskers en entstowwe, as “samesweerders” beskou? En daar is nogal heelwat mense wat teen die regter se gebed ook is. Veral op twitter. Daar is geen waarborge dat enige land se entstowwe al getoets is en 100% genesend is nie. Meeste mense genees self, sonder entstowwe maar moet gehoor gee aan entstof toedienings?
Alles rondom hierdie virus, die grootskaalse korrupsie wat plaasvind, ons ekonomie wat in die put was al voor die virus, het nog verder versleg.
Die rassisme en diskriminasie – swart bemagtiging – in Suid-Afrika wat plaasvind moet end kry – die virus het gewys hoe dit eenvoudig aangaan om teen blankes te diskrimineer. Voedsel was weerhou.
Aanrandings, verkragtings en moorde, plaasmoorde, die afbrand van besighede, treindienste, trokke, plase, is alles euwels en boosheid – deel van korrupsie. Dit terwyl daar ‘n aandklokreël is.
Let op hoeveel geweld, misdaad, korrupsie regdeur al die lande is.
*
Chief justice Mogoeng Mogoeng has been captured on video praying about vaccines being “of the devil” and corrupting people’s DNA — with his comments raising the hackles of one of the country’s top vaccine experts. He was speaking at an event at Tembisa Hospital in Gauteng.
THE PRAYER ON TWITTER
“I lock out any vaccine that is not of you. If there be any vaccine that is of the devil, meant to infuse 666 in the lives of people, meant to corrupt their DNA… any such vaccine…may it be destroyed by fire,” Chief justice Mogoeng Mogoeng prays at Tembisa Hospital on 10 December 2020.
*
Ek glo in God ek glo in Sy Woord en Sy beloftes. Ek skaam my nie vir die Evangelie nie. Ek glo dat ek as kind van God met Hom kan praat in alles en oor alles in my lewe. En glo dat Hy daarom in my lewe sal ingryp en my sal help. Hy is my Here en my God op wie ek vertrou en Hy het belowe dat Hy my, wat op Hom vertrou, sal help sodat ek nooit beskaamd sal staan nie. Ek glo dat Hy kan alles doen en niks sal vir Hom onmoontlik wees nie.
Ek dink die regter kan met ‘n opregte hart en kinderlike geloof God vertrou en die Here wat die harte toets en sy opregtheid ken sal sy gebed verhoor, want die Here Jesus het gese :” Bid en vir jou sal gegee word” Ek is egter ook oortuig, as jy nie glo dat jy God kan vra nie, sal jy ook nie ontvang nie. Want sonder geloof kan jy God nie behaag nie (Heb 11:6) Jesus het ook gese ” dit verseker Ek julle, alles wat julle die Vader sal vra in My Naam, sal Hy julle gee” (Joh16:23) Ek bewonder iemand wat uitstaan vir dit waarin hy glo.
LikeLike
[…] https://issafrica.org/iss-today/is-the-appointment-of-justice-mogoeng-mogoeng-as-chief-justice-in-the-interest-of-the-people*Chief justice Mogoeng Mogoeng – prayer […]
LikeLike
[…] Chief justice Mogoeng Mogoeng – prayer […]
LikeLike