Chief justice Mogoeng Mogoeng – prayer

Luister na die Hoof regter se gebed self.   Dit is in elk geval in die ANC grondwet.  Enige persoon mag bid en versoeke tot die Hemelse Vader rig.  Verseker mag die hoofregter Mogoeng Mogoeng ook 'n openbare gebed uitspreek of is dit verkeerd as daar 'n gesprek plaasgevind het met Hom en gevra word vir… Continue reading Chief justice Mogoeng Mogoeng – prayer