* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder. Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie. Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Kategorie: CIS countries
CIS – Commonwealth of Independent states
Sien is glo - neem waar hoe grenslyne van onafhanklike lande is. Klein landjies wat ook oor 'n eie weermag en veiligheid beskik. Elke volk het die reg tot eie gebied(e) en om hulself onafhanklik te regeer. Meeste lande binne hierdie GOS, het seker gemaak, die wat wil deel vorm van hul land is… Continue reading CIS – Commonwealth of Independent states
CIS countries GOS state
*Voormalige sosialistiese (Oosblok) lande van Oos-Europa (dit wil sê Europa oos van Duitsland en wes van die Oeral, maar die hele Rusland ingesluit) het in die laat 1980's en vroeë 1990's met 'n oorgang na 'n markekonomie begin. Dit sluit verskillende lande hierby in. Al die toetredingslande van die EU, behalwe Pole en Hongarye,… Continue reading CIS countries GOS state


