Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

*

Die probleem van oorvol tronke is al sedert 1994 daar en selfs voor dit begin en op die tafel geplaas, sodat die ministers wat veronderstel is om hulle werk produktief uit te voer, dit nie werklik kan of wil doen nie.   Skielik word die verantwoordelikheid van regeringsleiers verplaas na die slagoffers en publiek.   Slagoffers kan nie verantwoordelikheid neem vir die misdadigers, geweldenaars en moordenaars nie.  Elke slagoffer in die publiek dra hul eie onkostes om hulself meer veilig te hou, nie die regering nie, nog minder die misdadigers.   Die publiek lewe in een groot HELkamp en Konsentrasiekamp(e) regoor Suid-Afrika, agter slot en grendel.   Misdadigers word as 5 ster gaste behandel.

Improve your boundary walls | News24

*

Alle betrokke departemente en ministers bring nie hul kant sedert 1994 nie.

Dit is korrek dat daar wetgewing moet wees, maar wat van die misdadigers se optrede teenoor onskuldiges, wie betaal daarvoor?  Takende die ‘menseregte van misdadigers’ is in die verlede geskryf deur veral liberaal verligtes (DA), wat slegs die kant van die misdadiger neem en nie die derduisende slagoffers wat alles uit hul eie sakke moet doen.  Dus is dit slegs misdadigers wat regte mag hê wat nou weer lyk my herhaal word.

Vir maande is hierdie slagoffers na aanvalle, sonder ‘n pennie van vergoeding wat bykans hul hele lewe verloor het en sommige moes voor ‘n oop graf of twee staan.   Slagoffers word nie deur die regeringsamptenare besoek nie, nog minder word hul mediese uitgawes deur die regering of daardie misdadigers wat daarvoor verantwoordelik is, betaal.   Slagoffers behoort nog meer beskermde menseregte te geniet, maar moet self sien en kom klaar om hul eie uitgawes wat soms miljoene beloop, te betaal.

Dit is nie net gesondheidsprobleme wat deur misdadigers veroorsaak word nie.   Daar is ook skades aan geboue en diere wat afgeslag en gesteel word.   Soms word wagte gehuur sowel ekstra kameras geplaas.  Dus word versekerings van besighede en Boere ook geraak, want daardie slagoffers moet nou self vir hul skades betaal as hulle nie versekerings gehad het nie.

Lees gerus hier:

So word regeringsleiers ore aangesit, beheer sodat die belastingbetalers vir alles moet betaal, ook die luukse lewens van misdadigers.

https://onafhanklik.com/2020/10/01/number-gangsters-mafias-of-sa-prison-26-27-28/

ActionSA Rejects Labelling of Opposition to the Impact of Illegal  Immigration as Xenophobia - ActionSA

As dit nie beheer kan word deur betrokke ministers nie, waarom moet ministers vergoed word as hulle nie dit kan beheer nie.  Waarom is daar iets soos verskillende tipe BENDE geweld (nommers)  wat uit die tronke opereer?  Waarom word dit toegelaat?   Daar is genoeg geld vir korrupsie wat op hoë vlak, plaasvind, maar niks gaan aan grensbeheer nie.

It is an undeniable fact that because of decades of government mismanagement and policy failure, our borders are porous, immigration controls are all but lax, the Department of Home Affairs is infested with corruption, and law enforcement agencies are ill-capacitated to enforce our immigration laws, all of which has rendered our immigration system broken and in need of urgent overhaul.

Consequently, South Africa is now embattled by an uncontrolled influx of illegal migrants, emboldened international drug syndicates, human traffickers, organised cross-border criminals, and the unfortunate domination of critical local sectors, such as spaza shops, by foreign nationals.

https://www.actionsa.org.za/actionsa-rejects-labelling-of-opposition-to-the-impact-of-illegal-immigration-as-xenophobia/

*

Pieter Groenewald – oorbevolking is nie die slagoffers se verantwoordelikheid nie.   Dit is nie net slagoffers wat reeds belastings betaal nie, maar is ‘n saak van onmoontlikheid van slagoffers om die spul misdadigers in die tronke gelukkig te hou.  So borggelde moet dus betaal word, net om buite te kom en gaan terug na hul plek waar misdade gepleeg is.   Misdadigers moet GEEN regte hê nie, hulle pleeg misdade uit vrye wil uit.

https://www.youtube.com/watch?v=gNQHDWu2iu0

Die getal misdadigers in tronke moet inderwaarheid baie meer wees, want daar word duisende, indien nie miljoene nie, nooit gevang vir hul dade wat hulle pleeg nie.   Dit is, hetsy immigrante wat onwettig die land binnegebring word,  die regering volgens hulle grondwet wat verantwoordelik is vir die reg tot lewe van elke burger in die land.

Dit is NIE die slagoffers wat hierdie misdadigers aanval, beroof, verkrag of vermoor nie.   Verban hulle terug na hul lande van oorsprong, maar alle grense behoort eers gesluit te word, anders is hulle die volgende dag weer terug.

Zimbabwiers en ander lande se onwettiges spring of loop oor die grense, net om die duisende onskuldiges en slagoffers te treiter, aan te rand, te besteel of eenvoudig te vermoor.

https://www.youtube.com/watch?v=mqinuyTlfTw

*

Indien burgers hulself wil beveilig met toepaslike wapens, is daar verskillende wetgewings waaraan voldoen moet word, terwyl die misdadigers, oor die grense loop of ry met hul wapens om die burgers, Boere en besighede aan te val sonder om ‘n oog te knip of hulle vermoor word.   Daar is geen voorskrifte vir hierdie misdadigers se outomatiese vuurwapens wat hulle die land binnebring of selfs ander wat reeds in die land is nie.

Die geboue waarin misdadigers gehuisves word, word behandel asof hulle 5 ster besoekers is in ‘n gastehuis en daar gratis bly, voedsel ontvang en mediese sorg geniet.   Dit is van die beste geboue in die land waar onderhoud gedoen word, terwyl staats en provinsiale hospitale totaal en al vernietig word.    Min staatshospitale se swart bemagtigers gee nie om of hulle daardie geboue laat onderhou of nie.

Daar is hoeveel ministers, nie net Gevangeniswese nie, in hierdie saga van misdaad betrokke.

Sluit al die grense, daar is verskillende departemente hiervoor verantwoordelik. Daar is baie weermaglede wat die grense kan beman, daar is tegnologie wat kan help. Daar is selfs ander, nie net die normale weermag nie, die bykans 30000 NARYSEC swart en anderskleurige ANC-SAKP jeugdiges opgelei as soldate en in beroepe van hul keuses.

Skep meer werksgeleenthede en betaal ons eie mense om hierdie misdadigers toegesluit te hou waar dit hoort tot alle grense toe is, dit was al toe voor 1994, waarom nie weer nie. Indien duisende losgelaat word, sal dit nog meer chaos skep, daar is geen waarborge nie. As hulle dink dat oorbevolking in tronke die regering se probleem is, moes hul eerstens nie misdade gepleeg het nie. Hulle kry letterlik alles, terwyl slagoffers alles uit hul sakke moet betaal.

Stop die korrupsie in die land en stuur diegene wat so steel lewenslank na tronke, hulle verdien dit.

SA's border management struggle: Security vs humanity

Grensbeheer is al lankal ‘n groot probleem by verskillende ministers, want hulle skuif rond soos olie op ‘n warm plaat.   N Zuma het daardie pad oorgesteek en die grense oopgestel vir almal wat die land wil  binnekom.   ELKEEN wat die land so binne sypel, kom onwettig met ‘n doel om hier in SA te verrig.  Hulle is nie om dowe neute onwettige in die land nie.

Daar is duisende van die weermag lede wat eerder na die Congo of ander lande gestuur word om sekere myne te gaan oppas, wat nie aan Suid-Afrika of hul belastingbetalers behoort nie.  Van hulle het al hul lewens verloor.  Natuurlik is dit ‘n duur storie, maar sou daar strenger opgetree gewees het met alle  misdaad en misdadigers, saam die regsbank, howe en polisie dienste saam gevangenisdiens wat veronderstel is om reg te werk, sou dit nie gebeur het nie.   Daar hoef nie 10 of 15 jaar gewag te word vir verhore om plaas te vind nie – regters word betaal om dit te doen, maar knaend word sake eenvoudig uitgestel.

High walls around your house attract criminals: expert – BusinessTech

Ons lewens, ons huise en besighede, alles is binne in konsentrasiekampe en tronke.  Daar is bykans geen dorps of stadsbewoner wie nie min bestee aan beveiliging nie.

Suid-Afrikaners plak nie in ander lande nie, dit word nie toegelaat nie.  Indien wel, word hulle dadelik verban, nie na tronke toe nie, maar na hul lande van herkoms.

*

Whether extra money is raised to pay the rogue criminals’ bail or to transfer them from prison to their country of origin, remains an even greater risk. Whether their bail is paid by ‘volunteers’ or they are allowed to leave the country, there is no guarantee that they will not be back within 12 hours and commit crimes again.

On the contrary, the criminals can return to their crime scenes. What about victims and their families who were exposed, have they ever been reached out to and have their children created employment opportunities? Especially whites on farms who are so terrorized. They have already lost everything and now have to go through it all again if the criminals’ bail is paid and parole is granted.

Why should 5 star treatment be provided, beds and bedding, even now they are being made ‘bakers, cooks and business entrepreneurs/, so that when things turn out well they can fill their places in the communities, wherever that is. Are they going to become members of parliament now?

Those criminals chose to walk the path of crime, even the thousands of immigrants, how many are part of Brigade 5 from Zimbabwe, who also targeted their own people, who are now in SA? If borders are properly manned, criminals will not be able to enter as easily as they do now.

Gukurahundi  –  Zimbabwe

Massacres  –  Gukurahundi Zimbabwe

Wie is al die Ministers van Polisie, Immigrasiebeheer, Gevangeniswese sedert 1994?

reply to a parliamentary question has exposed that 3,875 weapons were discovered and confiscated in Western Cape prisons over a 12-month period​. These weapons include sharp objects, self-made knives, scissors, and other makeshift weapons, confirming that correctional facilities have been transformed into operational hubs for organised crime. Shockingly, the reply further revealed that alcohol and drugs are also being smuggled into these prisons at an alarming rate​.

https://www.da.org.za/2025/03/western-cape-prisons-are-arsenals-for-organised-crime-minister-groenewald-must-account

Western Cape prisons are arsenals for organised crime; Minister Groenewald  must account

2020

South African President Cyril Ramaphosa granted thousands of low risk prisoners parole to help curb the spread of coronavirus in correctional facilities.

Around 19 000 people would be freed in response to a UN call on countries to reduce prison populations so that social distancing and self-isolation conditions can be observed, Ramaphosa said.

https://defenceweb.co.za/security/human-security/south-african-prisoner-release/

***

SOLUTION

Close all the borders, built a very high wall, not wires,  all of us know there are different departments responsible for this. There are THOUSANDS members of army who can man the borders, there is technology that can help. There are even others, the almost 30000 NARYSEC black and coloured ANC-SAKP youth trained as soldiers and in professions of their choice.

Create more jobs and pay our own people to keep these criminals locked up where they belong, it was before 1994, why not again. If thousands are released, it will create even more chaos, there are no guarantees. If they think overcrowding in prisons is the government’s problem, they should not have committed crimes in the first place. They literally get everything, while victims have to pay for everything out of their own pockets.

Prisons in South Africa are not 5 star guesthouses, but the criminals think it is and demand the best services in jails.   They sleep free of charge, had a roof on top, medical attention and food for free, even internet and free studies as well as ‘own businesses’.   They are not here for a holiday.

Prison Program - IAHV South Africa

*

Lewer kommentaar