*
Dis pateties en ‘n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie. Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens verkrag of met kookwater gebrand, terwyl hul misdadigers vrylik in die tronke opleiding kry wat deur dieselfde slagoffers, families en die gewone burgers betaal word om daar te bly. Dan is dit skielik gewone misdade. Dit geld ook vir alle immigrante wat hier misdade pleeg om so gratis opleiding te verkry, voedsel, klere en oorpakke, dak oor die koppe en mediese sorg.

*
Dit is absoluut malligheid en ‘n sirkus wat in Suid-Afrika aan die gang is. Waar is die slagoffers van geweld se stemme vandag? Dit word toegesmeer met bloed wat op mure geverf word: “Kill the Boer, kill the Farmer”.
Die slagoffers van geweld se stemme word oorverdowend gepaai in tronke wat nie net luuks lewe nie, maar gratis opleiding, mediese sorg, gratis dak oor die kop en lekker sagte bedjie, selfs voedsel van die beste gehalte kry.
Die spul misdadigers het meer regte in tronke, geen wonder hulle pleeg dade sodat hulle al hierdie regte kan uitoefen in Suid-Afrika nie.
Waar is die Menseregte van die miljoene slagoffers dan vandag? Die sogenaamde grondwet is slegs ‘n stukkie papier met ‘n leë belofte dat elke burger die reg tot lewe het. Protesaksies wat geweldadig uitloop is terreurdade, indien motorbande gebrand word is dit onwettig, skep besoedeling en veroorsaak infrastrukture om in duie te stort – daar waar gebrand word, val gate in.
Misdadigers moet soos misdadigers hanteer word. Maar die SA parlement doen die teenoorgestelde met belastinginkomstes – hulle gebruik juis belastinginkomstes van die publiek om die misdadigers besig te hou in tronke. Misdadigers mag tog net nie te nagekom word en word eerder opgelei om later ‘n besigheid te begin of groot inkomste buite die tronke te geniet die dag as hulle die tronke verlaat. Wat van die slagoffers en hul kinders wat van inkomste beroof is, ‘n huis wat geplunder is en kinders wat traumaties agtergelaat word sonder ‘n ouer of dalk beide?
Hoe kan dit regverdig wees – slagoffer teenoor misdadiger. Kry die slagoffers ooit alles terug wat van hul gesteel is, word hul huise deur die Regering gedoen – nee, beslis nie. Hoeveel van die slagoffers verlaat hul huise of plase na grusame aanvalle. Hoeveel hiervan verlaat die land om eerder in ander lande te gaan ontvlugting soek omdat hul nie veilig is nie. Heelwat misdade, selfs moorde, beland nooit eers op ‘n polisie of magristraat se lessenaar nie en bly onopgelos, terwyl die ander wat gevang word, die beste behandeling kry.

*
DIT IS LONEND OM ‘N MISDADIGER IN SA TRONKE TE WEES – ALLES WORD VIR HULLE GEDOEN, WAT VAN DIE SLAGOFFERS VAN MOORDE, AANVALLE EN KINDERS WAT LANDUIT VLUG VIR HUL LEWENS?
HOEKOM MOET MISDADIGERS ENIGSINS OPGELEI WORD, HULLE BLY GRATIS, KRY BESTE MEDIESE SORG SOWEL DAK OOR HUL KOP EN VOEDSEL – EN ONS BETAAL HIERVOOR
IS DIT NIE HOOG TYD DAT DAAR EERDER PRIORITEIT GEGEE WORD EERDER DIE PUBLIEK EN SLAGOFFERS OPLEI OM DIE LAND REG TE LAAT BESTUUR NIE? of word misdadigers juis gebruik om sommiges soos die ‘slagoffers’ aan te val en landuit te verjaag nie – is dit hoekom daar soveel geld deur belastingbetalers bygedra word om misdadigers op te lei?
Ons het almal keuses om of reg te leef of misdade te pleeg, asook immigrante, wat besluit om misdaad te pleeg lonend is. Daar word biljoene aan tronke, geboue en die tronkbewoners spandeer om hul aan die einde van die beste te voorsien.
Slagoffers en hul kinders word verwaarloos, want hulle is letterlik verniel en soos ‘n vrot aartappel eenkant gegooi om verder te vrot – alles ‘n siek plan en speletjie teenoor die eerlike burger wat vir hulself gewerk het en nie afhanklik van korrupsie of regering nie.
Dit is nie net vandag of sedert Pieter Groenewald oorgeneem het nie, maar word al vir jare uitgevoer en word die belastingbetaler ‘n klomp twak gegee om te snuif. Snuif belastingbetalers snuif. Die begrotings van die gevangeniswese is baie hoog.
WHAT ABOUT THE VICTIMS OF CRIME, ATTACKS, MURDERS, RAPES, ETC
https://x.com/GodTRYX/status/1956664280599736546
https://x.com/Global_News_Hub/status/1957301942788452466
https://x.com/Am_Blujay/status/1940642767232815183
Die geboue van al die tronke word beter onderhou en opgepas as die hospitale, klinieke en selfs munisipale geboue, soos verkeer, brandweer en dies meer. Daar word selfs vir hulle programme uitgewerk om fiks te bly in die tronke. Nie net betaal belastingbetalers misdadigers vir al die Suid-Afrikaanse tronke om gratis te bly, hul het toegang tot mediese sorg van die beste in die land en kry elkeen voorkeur as dit daarby kom. Hul kry selfs gratis afrigting en hul word besig gehou word om emosioneel en trauma te verwerk, wat nie bestaan nie.
Terloops – misdadigers het juis hul keuses uitgeoefen om slagoffers emosioneel af te takel, dus hoe kan hul hul dade traumaties ervaar het? Of is hulle gebreinspoel of betaal om dit alles uit te voer?

Daarteenoor, wat kry die publiek, die slagoffers van misdadigers wat juis in die tronke sit en vonnisse uitdien? Nie een sent nie.
Word eise ingestel teenoor die Polisie, gebeur daar selde of ooit iets. Skakel persone die Polisie indien daar ‘n huisinbraak of aanval is, word dit soms betwyfel, want daar is nie genoeg personeel of voertuie nie.
Hoeveel van die misdadigers leef steeds buite en vlug oor ons grense na buurlande om daar voort te gaan met hul geweldadige planne? Wie betaal hierdie misdadigers wat so rojaal in ons tronke leef?
Dis hoekom hulle gestraf word vir dade wat ongehoord is en die slagoffers moet nou weer eens opdok om hierdie misdadigers op te lei wat hul aangeval of geliefdes vermoor het. Om sodoende besighede te bestuur soos brood of koekies bak, groentes aanplant, saad wat gratis aan hulle verskaf word sodat hul tog net genoeg kan vreet in die tronke wat hul veronderstel is om gestraf te word.
Nou, wat doen die parlement vir werkskepping die volgende dag vir elke burger en slagoffer, die miljoene werkloses die jeugdiges vandag in Suid-Afrika?
Mens kry skaam wat vir misdadigers gedoen word wat swaar vonnisse uitdien terwyl slagoffers van geweld betaal vir hul eie mediese sorg nadat dieselfde misdadigers wat nou in tronke sit, van die beste behandeling kry.
Dis nie net onregverdig nie, maar hoeveel word nou spandeer aan ekstra meel, saad en ander opleidingsprogramme sodat dieselfde misdadigers as entrepreneurs kan uitstap en besighede begin om ‘n inkomste te verkry.
Het slagoffers van geweld en hul kinders, soos polisiemanne en vroue of Boere en hul gesinne, wat misdadigers vermoor het, nie meer regte nie. Die regering en al hul politieke kaders in parlement ontken die grusame moorde, aanvalle en martelings teenoor Boere en gesinne. Selfs die Polisiemanne hul vroue, die Boere, hul gesinne en kinders wat ten duurste landuit moet gaan om werk te gaan kry, veral as jy BLANK is.
ONS, DIE SLAGOFFERS, sit agter slotte en grendels, gaan kyk na die luukshede in ons tronke, geboue beter as hospitale. Kinders het geen regte nie, want die kans dat hul aangeval of beroof word is baie groot. As ‘n voertuig meer as een persoon dra, word dit veroordeel deur taxi eienaars, dis malligheid en beheer hulle die strate in Suid-Afrika. Waag dit as families om strate te blok dan is dit ‘n oortreding en word mense summier deur polisie ingeneem, waarom word die res, die protesgangers toegelaat om te doen wat hulle vrylik wil doen.
*
Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
Witkruismonument 16 September 2023
White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits
Marteling op plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019
Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks
Dit wat in ons tronke aangaan word toegelaat – dis absoluut ‘n skande – hoeveel misdade word ‘stilgehou’ daarna en waarom word so iets toegelaat?
Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28
Luukse tronke – vergelyk dit met hospitale – hulle kry die beste behandeling en sal verewig daar wil bly onder die omstandighede wat vir hulle geskep is en word. Sindikate word toegelaat en nie vasgevat nie, maar hul lewe 5 ster in die tronke.
In the second quarter of the 2024/25 financial year, a heightened “Operation Clean-up” was carried out across multiple facilities, including Thohoyandou. This initiative led to the confiscation of drugs, mobile phones, and other prohibited items, with arrests of both external suppliers and internal facilitators. Intelligence gathered jointly by DCS and SAPS continues to guide such operations.
https://www.protectionweb.co.za/correctional-services/new-prisons-in-the-pipeline-for-south-africa/
*
Sommige tronke is privaat – maar tot hoever word dit bedryf?
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
https://kensani.co.za/correctional-services/
2018
During a search, Correctional Services’ Emergency Support Team (EST) uncovered contraband such as cell phones, SIM cards, drugs, money, homemade weapons, an electric frying pan, a machine for drawing tattoos and the shoes of a prison warden. Makwetla said the amount of contraband found in proportion to the more than 8,000 prisoners was “not a crisis”.
Inside the prison there are several murals to uplift this “irrepressible spirit”. One, with a beach and palm trees, is the backdrop to The Bible’s Hebrews 12:11.
“No discipline seems pleasant at the time, but painful. Later on, however, it produces a harvest of righteousness and peace for those who have been trained by it,” the verse reads.
Where do prisoners try to hide contraband?
“Inside the mattress, inside their shoes, their bodies, in the walls, in the cupboards, eish, you can find stuff anywhere… You’ll be amazed what these guys can do,” an EST officer said.
2014
WHAT ABOUT ALL THE VICTIMS OF CRIME? THOSE IN JAILS DECIDED THE PATH OF CRIME, NOT THE VICTIM – SOME OF THEM IMMIGRANTS
Operating in eight provinces, NICRO provides services designed to help adult and child offenders turn their lives around and become contributing members of society. Annually NICRO renders social services across the country to more than 50,000 people, who are predominantly historically disadvantaged, unemployed and lacking education.
*
Die slegte, soos oorbewonings, tekort aan beddens, word aan belastingbetalers opgedis en voorgehou, maar wat van die luukshede wat daagliks deur belastings betaal word?
Indien misdadigers nie oortree nie, is daar nie tronke nodig nie en ook nie al die sogenaamde opheffingsprogramme nie? Daar is duisende misdadigers steeds op vrye voet, wat niemand verantwoordelikheid neem vir misdade nie.
Wat van slagoffers wat alles verloor het na 1994?
Boere en hul families is en word gedurig aangeval – sommige misdadigers word nooit gevang of gevonnis nie.
https://www.youtube.com/watch?v=5ZmgEdDySxE
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffersTronkmiljoenêrs van Suid-AfrikaManenberg (gangsters) crime in generalPrivaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand* […]
LikeLike
[…] Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers […]
LikeLike
[…] Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers […]
LikeLike