*
Magsposisies, beheer en kontrole – dit gaan terug na Rhodes en Milner. Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. ‘n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien jaar lank as kurator van Brentwood Essex gedien, tot 1849, toe hy die predikant van Bishop’s Stortford geword het, waar hy gebly het tot 1876. Rhodes het nege broers en twee susters gehad en het die grammatika skool bygewoon by Bishop’s Stortford.

*
Die afkorting BSAC staan vir die Britse Suid-Afrikaanse “Company” (maatskappy)- terwyl daar nie eers ‘n Suid-Afrika was nie, maar dit was hul hele plan om dit Suid-Afrika te doop.
Rhodes het met ‘n doel na suidelike Afrika gekom – die aantrekkingskrag was daar, naamlik minerale, rykdom en grondgebiede inpalm of eerder annekseer.
Rhodes was nie alleen hierin nie, Milner ‘n groot bondgenoot om Victoria se mag te bevredig.
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Hy het verskeie plase gehad maar het van baie goedkoop arbeiders gebruik gemaak. Hy was ook een van die hoofbouers van die Britse ryk in Afrika om die hele droom daaromtrent te bou is verskeie gebiede geannekseer as Britse gebiede. Hy wou alles natuurlik self regeer en in beheer van sake gestaan het.
Afrika loop oor van kroon- en trustgebiede en is nie net in Suid-Afrika wat dit so uitgevoer is nie.
British colonial empire in Africa (SA) – Rhodes and BSAC
British Empire and their colonial rules/flags
Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
*
Onder sy medewerkers in die vroeë dae was John X Merriman en Charles D. Rudd, van die berugte Rudd Concession, wat later sy vennoot in die De Beers Mynmaatskappy en die Britse SA maatskappy (BSAC) geword het. Onder sy Oxford-genote was Rochefort Maguire, later ‘n genoot van All Souls en ‘n direkteur van die BSAC en Charles Metcalfe.
Op universiteit is Rhodes ook opgeneem met die idee om ‘n ‘geheime samelewing’ van Britse mans te skep wat in staat sou wees om die wêreld te lei, en die gees van die Engelsman wat Rhodes so bewonder het na alle uithoeke van die wêreld te versprei. Hy het van hierdie samelewing geskryf.
Waarom sou ons nie ‘n geheime genootskap vorm met maar een beswaar teen die bevordering van die Britse Ryk en die bring van die hele onbeskaafde wêreld onder Britse heerskappy vir die herstel van die Verenigde State vir die maak van die Anglo-Saksiese ras maar een Ryk.’
*
DIE BOERE VOLK WAS DIE KLIPPE IN ELKE ENGELSE LEIER SE SKOEN
Die Boere het geweier om onder die Engelse bewind in die Kaapkolonie voort te leef. Hulle was net soos ons, die nageslagte van die Boere volk, 2024 onderdruk met verskillende wetgewings om die hele volk uit te wis.
Die destydse Vryburgers en later Trekboere was nie dom nie, maar deeglik bewus van die storie van algehele wêreldoorheersing. Daarom het hulle bedreigd gevoel en ook as gevolg van die onderlinge onderdrukking deur die Engelse om alles te verEngels onder hul mantels van oorheersing, het hulle getrek om hul vryheid te behou.
Die Boere het met alles in hul mag, Republieke begin skep, veral met die oog daarop om internasionale erkenning daarvoor te geniet om totaal onafhanklik te wees. Hulle wou nie onder Britse beheer wees nie. Hulle het maande voorberei vir die trek en later hul besittings in ossewaens gelaai om weg te kom onder die Britte.
Later het twee Boere republieke internasionale erkenning gekry vir onafhanklikheid – daar was ook kleiner Boere republieke in die ZAR en Vrystaat Boere republieke. Die Boere Vryheidsrepubliek het deel van die Transvaal (ZAR) geword wat erken is.
Dit is BOERE gebiede en behoort aan die nageslagte van die Boere wat juis wou wegkom onder Britse heerskappy. Hierdie gebiede behoort aan geen ander volk nie. Ander volke en nasies, kan nie aanspraak maak op die Boere gebiede nie.
Die Britte het hul eie en welbekende mynmagnate (randlords en sioniste), deur Rhodes se beheer, saam immigrante gestuur om Paul Kruger ‘n harde tyd te gee, stemreg geëis en veral te mislei oor wie hul inderwaarheid is.
Dit is welbekende mans organisasies wat gefokus het op Transvaal en Vrystaat se goud en diamante. Later het Rhodesë in die prentjie gekom, juis om die Britte se gebiede duisende voetspore verder te gee tot bo in Egipte.
Hoofman Matabele Lobengula het sy eie rol gespeel met konsessies vir goud en ander minerale in sy gebiede waar daar ook oorloë plaasgevind het, nes in suidelike Afrika. Hierdie aanslae het 100% gefokus rondom die myne, soos goud en diamante.
Na anneksasies van minerale, was daar destyds honderde duisende immigrante uit Afrika en China ingevoer om in hulle myne te kom werk as goedkoop arbeiders. Hierdie immigrante is nie beheer nie maar toegelaat om na hierdie tydperk te ‘vestig’ en so hul eie bevolkings in die Transvaal en Vrystaat te laat groei, juis om die Boere se getalle soos ‘n druppel in die emmer te laat lyk.
Die armsalige ‘hostelle’ is deur Britte voorsien waar daar baie min dienste voorsien is. Later is die Boere van hierdie ongesonde praktyke beskuldig dat hulle daarvoor verantwoordelik is. Alles wat die Britte uitvoer, word voor die deur van die Boere volk gelê.
*
https://www.sahistory.org.za/people/cecil-john-rhodes
https://www.sahistory.org.za/place/zimbabwe
*
Interessant hoeveel swart stamme, volke en nasies in Afrika en veral in Suid-Afrika vandag in 2024, steeds alles vir soetkoek opeet oor dit die Boere is wat apartheid geskep het, terwyl dit Brittanje was, en by name Rhodes en Milner dit ten uitvoer gebring het.
Dis juis swart leiers wat ook geweld aanhits om Boere te vermoor.
Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song
Dis hulle wat agter die oorloë in Afrika sit, nie net om grondgebiede in te palm nie , maar alle minerale te beheer. Die Boere republieke is juis deur Brittanje se magsbasis om grondbesit en minerale beheer, uitgebrei en met oorloë afgedwing op Boere. Selfs die 1902 Vredesverdrag is deur Sioniste, Jan Smuts en Milner opgestel en voor die neuse van Boere leiers gevryf.

Cecil John Rhodes was born on 5 July 1853 in the small hamlet of Bishops Stortford, England. He was the fifth son of Francis William Rhodes and his second wife, Louisa Peacock. A priest of the Church of England, his father served as curate of Brentwood Essex for fifteen years, until 1849, when he became the vicar of Bishop’s Stortford, where he remained until 1876. Rhodes had nine brothers and two sisters and attended the grammar school at Bishop’s Stortford.
Among his associates in the early days were John X Merriman and Charles D. Rudd, of the infamous Rudd Concession, who later became his partner in the De Beers Mining Company and the British South Africa Company. Among his Oxford associates were Rochefort Maguire, later a fellow of All Souls and a director of the British South Africa Company, and Charles Metcalfe.
At university Rhodes was also taken up with the idea of creating a ‘secret society’ of British men who would be able to lead the world, and spread to all corners of the globe the spirit of the Englishman that Rhodes so admired. He wrote of this society. Why should we not form a secret society with but one object the furtherance of the British Empire and the bringing of the whole uncivilised world under British rule for the recovery of the United States for the making the Anglo-Saxon race but one Empire.’
*
Kenya – Trustland and british colony
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Rhodes se BSAC pad deur Afrika […]
LikeLike
[…] Rhodes se BSAC pad deur Afrika […]
LikeLike
[…] Rhodes se BSAC pad deur Afrika […]
LikeLike
[…] het voor 1880 reeds saam Rhodes die Kaapkolonie beheer en wou nie die Boere republieke toelaat nie.Rhodes se BSAC pad deur AfrikaGeheime organisasies van Milner-RhodesJan Smuts – Churchill – Rhodes – […]
LikeLike
[…] Rhodes se BSAC pad deur Afrika […]
LikeLike