*
Die Villa Arcadia van Lionel Phillips (1910) wat in ‘n ietwat gedempte Kaapse styl ontwerp en gebou is, is een van Herbert Baker se beste huise aan die Rand. Phillips was en is geen gebore Suid-Afrikaner, maar ‘n Suid-Afrikaanse finansier en mynmagnaat. He is in Londen gebore, het hy heelwat later na suider Afrika geëmigreer. Hy het vinnig ‘opgang’ gemaak en in die Unie parlement opgeëindig. Hy is maar een van die tientalle mynmagnate gedurende en na die Anglo-Boere oorloë.
Villa Arcadia

*
MUSEUMS
Duursame huise wat gebou is wat vandag museums is, is alles die werk van sioniste en mynmagnate. Die geboue en ontwerpers spreek nie net van goeie smaak nie, maar dit is pronkstukke, duursaam en spandabelrig vir hul beweringe dat die Boere republieke armlastig was. Almal is meestal in die Boere republieke geleë. Interessant dat hul so ver gereis, hier kom nes skop en verryk het uit minerale verkry vanuit die Boere Republieke. Die Boere republieke was beslis nie arm nie.
Die mynmagnate het nie net uit Engeland gekom nie, maar ook uit al die bondgenote wat teen die Boere volk geveg het in Anglo-Boere oorlog 1 en 2. Bondgenote is Amerika, Kanada, Australië, New Zealand en heelwat ander Europese lande. Olaf Bergh was ook betrokke en afkomstig uit die Skandinawiese lande, wat swartes opgelei, bewapen en ook Boere se plaashuise geplunder, afgebrand en selfs vroue en dogters verkrag het. ‘n Duur prys wat ons vroue en dogters moes deurmaak, wat soos vee aangejaag is na gekontroleerde konsentrasiekampe, waar daar ook verkragtings plaasgevind het.
Die spul magnate oftewel sioniste, het aangedring op spesiale behandeling in die Boere republieke. Die konvensies moes dit uitspel – die mynmagnate en al hul werkers het aangedring op spesiale behandeling deur die Volksrade van ZAR en Vrystaat. Werkers is van oral uit Afrika en selfs die ooste, China en ander oosterse lande ingevlieg en ingebring. Miljoene het hul tuisgemaak in Boere gebiede en sodoende die Boere volk verwilder weens geweld en misdade – moorde en aanvalle. Vandag is daar meer immigrante in die land, veral rondom myne, as wat daar burgers in die land is. Hierdie spul sioniste en hul werkers het onwettig aangegaan en die Boere volk beroof van onafhanklike state, vryheid en reg om voort te bestaan.
*
Al hierdie mynmagnate se huise is buitensporig luuks ontwerp en gebou. Die mynmagnate se huise staan egter ‘n seer oog uit in gebiede rondom die myne wat veral na 1902 goud en diamante uitgehaal het. Daar was heelwat mynmagnate wat ryk geword het uit die minerale rykdom van Suid-Afrika en veral die ou onafhanklike Boere Republieke. Reservate en Kroongebiede wat veral deur swart, khoi san en gekleurdes beset is, het ook deurgeloop.
Die Anglo-Boere oorloë was kwansuis uitgevoer omdat die Boere republieke bankrot was, is sommer net bogstories. Die teendeel bewys dit – die luukse museums en oorblyfsels van mynmagnate en sioniste.
Die groot leuens word daagliks uitbasuin – kyk hoe lyk die minerale ontginnings vandag en hoe ryk is Suid-Afrika eintlik. Neem slegs die Boere republieke se minerale in ag, neem dit geheel en al weg van die ANC en selfs die vorige 1910-1948 regerings, en sien hoe hulle krepeer daarsonder.
Sou die bankrotskappe die waarheid gewees het, sou daar nie soveel mynmagnate hier in spesifieke areas kom afpak het en multi-biljoenêrs geword het nie. Meeste van hulle is buitelandse immigrante. Waar het hierdie ryk magnate dan die geld vandaan gekry om die tipe van huise te laat ontwerp en bou.
Herbert Baker het nie sy werk gratis gedoen nie en die arbeid is nog minder gratis uitgevoer. Was dit hul hele plan om van die mense gebruik te maak om HULLE “stempel” af te druk op grond wat nog nooit aan hulle behoort het nie.
Ryk magnate het almal Paul Kruger harde tyd gegee in die ZAR vir stemreg en ook die goud rykdomme van die Witwatersrand. Hy was ook betrokke by die diamante handel in Kimberley. Konvensies getuig daarvan, die rykmanslewens wat hulle, hul vriende en families, hier kom omploeg het en leë geplunderde mynhope agtergelaat het.
theheritageportal.co.za

*
Die werkers, afkomstig uit China maar honderde duisende uit Afrika lande het ook hier kom nesskop. Daar is min van die plaaslike bevolkings gebruik om in myne te werk. Werkers is in arm kamers en hostelle (compounds) ingedruk sonder veel geriewe. Later is die Boere volk, republieke die skuld gegee vir die swak dienste en geboue.
Meer agtergrond oor Lionel Phillips (1855-1936)
Hy het hom in 1875 in Kimberley gevestig en as diamantsorteerder begin werk. In 1881 word hy ‘n direkteur van die Griekwaland-Wes Diamantmaatskappy. Hy het in 1889 by die voorste mynhuis van Hermann Eckstein and Company aangesluit en Eckstein as hoof van die firma opgevolg.
In 1891 was hy president van die Kamer van Mynwese en hy het ‘n belangrike rol gespeel in die finansiële organisasie en tegniese ontwikkeling van die goudmyne. Phillips was een van die vier lede van die Hervormingskomitee wat na die fiasko van die Jameson-aanval (1896) ter dood veroordeel is. Die vonnisse is versag tot ‘n boete van £25 000 en verbanning.
Hy het na die Boereoorlog teruggekeer na Suid-Afrika, was ‘n lid van die eerste Unieparlement (1910–15), en is in 1912 as ‘n baronet geskep. Dus, eers word hy die doodstraf opgelê, verband en word nie baie jare daarna deel van die Unie parlement.
Phillips en sy vrou Dorothea Sarah Florence Alexandra Ortlepp het die grondslag gelê van die Johannesburgse Kunsgalery-versameling en van die Michaelis-galery in Kaapstad.
*
Herbert Baker het Villa Arcadia gebou in dieselfde tyd wat hy ook Glenshiel gebou het, net ‘n paar kilometer verder in Parktown, vir sir Lionel Philips en sy vrou Florence Philips – ‘n bekende filantroop en kunsversamelaar wat die Johannesburg Kunsgalery gestig het. Die Philips gesin het net 13 jaar by Villa Arcadia gewoon voordat hulle na die Kaap verhuis het
In 1923, onder die S.A. Joodse Weeshuis, het dit ‘The Arc’ geword, wat kinders vir die volgende 78 jaar bedien. Die Villa se oorspronklike elegansie en historiese vakmanskap, wat in 2003 deur HOLLARD opgekoop en later gerestoureer is
*
Glenshiel en Villa Arcadia is albei klassieke herehuise, gebou vir ryk, Brits-koloniale mynmagnate en hul glansryke vroue.
Die Joodse konneksie as mynmagnaat
https://kehilalinks.jewishgen.org/johannesburg/Parktown.html
*
NIKE
Die figuur van die Griekse godin van Nike oortref die gedenkteken wat opgedra is aan diegene wat tydens die Anglo-Boer geval het.
Oorspronklik is dit die “Rand Regiments Memorial” en opgedra aan Britse soldate wat hul lewens tydens die Tweede Boereoorlog verloor het. Dit is op 10 Oktober 1999 heropgedra aan alle persone wat tydens die Tweede Boereoorlog gesterf het en is herdoop na die Boereoorlog gedenkteken.
Die beeldhouwerk, wat na die weste kyk, is die werk van die Rus, Naoum Aronson, wat in opdrag van sir Hugh Lane is, na oorleg met Lutyens en Phillips [Sir Hugh Lane was ‘n vriend van die beroemde beeldhouer, wat dit ontwerp het.

https://www.wikiwand.com/en/South_African_National_Museum_of_Military_History
https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/342/379
*
Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand
Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
Johannesburg – Man-Made Urban Forest in the World – others
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Lionel Phillips (mynmagnaat) […]
LikeLike
[…] B-BBEE Index15 jaar PLUS beurtkrag onder ANCLionel Phillips (mynmagnaat)Twee Onafhanklike BOERE republiekeABOorloë – […]
LikeLike
[…] Hobhouse en Lizzie van ZylLionel Phillips (mynmagnaat)Diamonds/Diamante Gold/Goud […]
LikeLike
[…] Lionel Phillips (mynmagnaat) […]
LikeLike
[…] Lionel Phillips (mynmagnaat) […]
LikeLike
[…] Lionel Phillips (mynmagnaat) […]
LikeLike