Een gedagte oor “National Social Security Fund (NSSF)”

  1. […] Indien geen rewolusie plaasvind nie, was ons ‘n sterk ekonomie en sou ons lankal ‘n beter land gewees het.   Herman Mashaba sluit aan by vele ander wat identies soos hy daaroor voel en ander wat “ope briewe” skryf aan wat die regering besig is om te doen.  Briewe, soos petisies, wat nêrens heen gaan nie, want hande word gewas in bloed en beland in ‘n kosmosmandjie.   &Op 3 Augustus 2021 is ‘n berig geplaas dat hy en oor die 200 besighede van voorneme is om die regering te dagvaar.    Dis nie net 200 besighede wat so voel nie, maar elke werker wat verontrief word en van werksgeleenthede beroof word.   Teen wie daar gediskrimineer word omdat hul blank is.   Alle infrastruktuur word tydens rewolusionêre optogte vernietig en moet opgebou word.  Dit word eenvoudig toegelaat deur regering want dis hulle reg om protesaksies te hou.   Indien diegene wat ongelukkig is oor hul lewespad, moet dit nie op infrastruktuur en ander se duur uitgawes uitgehaal word nie.   Burgers het meer reg as die terroriste wat alles vernietig.Dis lankal tyd dat hierdie regering en polisiediens moet verantwoording doen om net op afstande te monitor hoe sekere kriminele en misdadigers plunder en afbrand.  Selfs om ‘n motorband te brand is onwettig, besoedel almal se gesondheid in die omgewing.  Dit vernietig straatstrukture en selfs die teerpaaie val gate in, wat daarna deur ons reggemaak moet word.   Waarom tree die Polisie nie teenoor hulle op nie, dis saakbeskadiging en vernietiging van besighede.   *Ironies, is dit die regering wat kom met “werkloosheidsplanne”, of toelaes, terwyl hulle die grootste oorsake van werkloosheid is.   Dus moet ons nou betaal vir al hierdie vernietiging van alles rondom ons, maar ook vir diegene wat so plunder en verwoesting saai.   Dis ons wat hierdie misdadigers moet versorg.   Dit is ook kommerwekkend hoeveel is immigrante wat so deelneem aan hierdie verwoestende prosesse?  Daar is nog nie veel in hegtenis geneem deur die Polisie nie, waar is al die hofsake en ondersoeke?It is the government that comes up with “unemployment plans”, or grants /allowances, while they are the biggest causes of unemployment in the country.   We must now pay for all this revolutions and destruction of everything around us, but also for those who are so plundering and wreaking havoc.   It is also worrying how many immigrants are so involved in these devastating processes?    Not many of those militants have been arrested by the Police yet, where are all the court cases and investigations?   Government must stop to create this kind of unemployment.National Social Security Fund (NSSF) […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s