Pieter Willem Botha (videos van PW)

Pieter Willem Botha was born 12 January 1916, at his family’s farm in the Paul Roux district of the Orange Free State.        He passed away on 31 October 2006.  He served as the last Prime Minister from 1978 to 1984 and the first executive State President from 1984 to 1989.  His father, Pieter Willem Botha Sr., fought as a commando member against the British in the Second  Anglo Boer War.   His mother, Hendrina Christina Botha (née de Wet), was interned in a British concentration camp during the war.

Related image

Daar was net voor Zuma bedank het ‘n Radio praatjie oor Radio RSG wat aangehaal word:
>

Gewese politici en joernaliste het sommer van die geleentheid gebruik gemaak oor die radio en alles in hul vermoe gedoen, nie net om hul eie beuel te blaas nie, maar ook meer haat propaganda te verkondig.

*

FW de Klerk was van mening dat HY moes oorneem en Suid-Afrika red van ondergang.  Hy het op die radio berig dat PW Botha uiters siek was met beroerte, wat ons weet nie die geval is nie.

Hy het voortgesnel op sy bloedige burgeroorlog wat sou volg.  Wat word dit genoem waarin ons tans is met 50+ moorde per dag?

Hy het homself probeer verdedig en verontskuldig, indien hy nie die land oorhandig het nie, sou die bloed duime dik in die strate gevloei het.

Hy was ook in sy noppies dat die Guptas aan die kaak gestel gaan word.  Kan  FW de Klerk verantwoording doen oor PROJEK HAMMER en meer vertel daaroor.

>> Inderwaarheid is dit  alles fw propaganda leuens, want ons oorlog is al van voor 1960 aan die gang, en meeste is dit swart op swart wat mekaar aangerand en vermoor het.  Na 1994 het dieselfde patroon gevolg en is daar oor die half miljoen reeds vermoor, waarvan heelwat vroue en kinders is en vroue wat verkrag is.   Soveel propaganda, niks word oor die huidige situasie genoem oor swart bemagtiging of regstellende aksie nie, of selfs onteiening van alle bates.   Gerieflik vergeet De Klerk van wat hy aan sy kiesers belowe het met die grondwet, en toe sommer die hele land op ‘n skinkbord aan die ANC oorhandig het.

*

Dr Pieter Mulder het ook  in ‘n poging om sy oorspring ANC – toe destyds te verontskuldig:    “Anders as Kortboek van Shalkwyk wat ANC geword het, het ek dit nie gedoen nie, ek het as hoofleier van die VF+ in die ANC-kabinet gedien”………. en natuurlik ANC opdragte uitgevoer.     

Wat Dr Mulder ook nie vir sy kiesers duidelik gemaak het nie, is dat die VF juis ingestem is weens die Volkstaatraad se ooreenkoms van 1994 en selfbeskikking en volkstaat vir die Afrikaner.  Dit het hy gerieflik eenkant geskuif.   

So met wie se mandaat het die Mulders in die Parlement beland in 1994?   SELFBESKIKKING EN VOLKSTAAT – AKKOORD EN MANDAAT

Dit is nooit verder geneem nadat die Volkstaatraad volledig daaroor ondersoek en terugvoering gegee het nie.

Terloops, daar was destyds 37.5% stemme VIR Selfbeskikking en Volkstaat, wat die Volksfront in die Groen stoele ingekry het juis om voor te gaan met ons vryheid.
 

Die Volkstaatraad is wettig deur die Parlement goedgekeur om dit te ondersoek, wat ook later aanbeveel het, ons kry ‘n provinsie op ons eie, met die oog op selfbeskikking. 

*

Jan-Jan Joubert sub-redakteur by die Sunday Times: “Die media moet baie krediet gekry vir Zuma se bedanking”.

::::::::

Spul leuenaars … FW de Klerk verkondig steeds leuens, veral oor PW se beroerte

PW se dogter het nog onlangs verklaar op haar Facebookblad,  haar pa het geen beroerte gehad nie.

Die hele parlement, ja tot die VF stoeltjies word deur Soros gefinansier.

*
>>>
(1) Onderhoud met PW

*

Hier praat PW spesifiek oor sy beroerte wat nooit was nie – spul opgemaakte leuens van de klerk en sy bendes
(2)
(3)

*

(4)

*

(5)

*

(6) There is NO RAINBOW NATION

*

Botha trial

*

Homelands is about Ethnic groups of people and not the colour of skins.   After 1994 there are still segregation, like Ingonyama trust, Richtersveld, all are separate from each other in ‘landclaims’ – CPA and Trustlands, both legislations promulgated after 1994 by the ANC

*

RELATED INFORMATION

Die britte het al die reservate en kroongebiede in suidelike Afrika geannekseer net na 1806, en ook die twee Boere republieke, wat later onwettig by die Unie van Suid-Afrika ingevoeg is.   Wederregterlik, sien die Vredesverdrag by Vereeniging, ons sou ons onafhanklikheid behou het.  Unie van Suid-Afrika is uit London beheer.  Hul het ‘n CPA in 1911 gestig. 

1911  –  South Africa   –  Commonwealth Parliamentary Association

Empire Parliamentary Association (1911) changed to Commonwealth Parliamentary Association (1948)

Black Homelands were Reserves since 1840 and others were called British Crownland (Griqwa and Khoisan lands) – millions of hectare of land were annexed by the British Empire to build their commonwealth countries.

Homelands (TBVC countries) were on its way to full independence, the supporters did enjoy their elections since 1961 and they made their own decisions to receive independence.

AND AFTER 1994

Who elected the more than 8840 traditional leaders, ‘created” separate CPA and Trustlands like Ingonyama Trust, Richtersveld, all CPA or Trusts.  Mostly on Crownland or Reserves (homelands).   They enjoy the leaders that call the white thieves that did not steal their land or homelands.  They all live there today.

Who pay those traditional leaders – us, the tax payers.

Richtersveld  –  KHOISAN AND CPA

Richtersveld 1847

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Trustgebiede – Tuislande -Reservate

Traditional leaders South Africa

Development of One Plans –  Ramaphosa

*

VIDEO

Een gedagte oor “Pieter Willem Botha (videos van PW)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s