Om dieselfde tafel – AFRIKANERBOND EN RAMAPHOSA
Ramaphosa se lyftaal spreek vanself … aangrypend is die res, wat ook deel was van die oorgawe van De Klerk. Samesprekings tussen die Broederbond soos hul hulself gedoop het na die Anglo boere oorlog, het na 1994 geheime sendings dig gehou. Die besoeke in Amerika was nie vir die gewone mense se ore bedoel nie. Dakar gangers wat gevolg het, was ook agter geslote deure gedoen. Dis ook waar swart bemagtiging en regstellende aksie ontstaan het, 1989. Dakar.

*
Boere Volksgenote, voel gerus die lemme in die rug en sien al die rykdom in hierdie organisasies aan beide kante. Sommige sit langs mekaar en eet, bespreek pad vorentoe vir hulle en die volgende dag is hulle weer op hul blou, rooi of groen bene – elkeen dra op hul eie manier by en ploeg voort. Soms ploeg die Afrikaner nasie met die Boere volk se osse en dink hulle word nie gesien nie. Die Boere volk was en is nie deel van die Afrikanernasie wat multi-kultureel is nie.
Ramaphosa is nie verniet George Soros se adviseur nie, terwyl Helen Zille al sedert 1993 haar “aangesluit” het by Soros se Open Society Foundation SA, en waarvan Maimane lief is om na te verwys. Soros befonds heelwat in Suid-Afrika, van protesaksies, universiteitsonluste en veral swart bemagtiging. Dit was slegs vir mans beskore en geen volk bestaan slegs uit mans uit nie al dink hul hul is “super”.

***
Heelwat bekendes was by die geleentheid, en hul name pryk of op Kodesa lyste of andersinds Dakar (1986-1992). Neem gerus waar watter tv bekende persoonlikhede behoort tot hierdie “klub” wat vir jare geheimsinnig was.

***

***
***

https://www.enca.com/south-africa/catch-it-live-ramaphosa-addresses-afriknerbond
*
Met die liberale denke asook dat die Broederbond (nou Afrikanerbond), slegs uit mans bestaan het, is dit onmoontlik dat hulle namens die Boere volk kan praat, daar is geen mandaat daarvoor nie. Hul het slegs die mandaat om dit namens hul lede te doen. Dieselfde geld vir alle “samesprekings” wat hulle ook voor 1990 gedoen het. Afrikanerbond bestaan al sedert 1880 en veral in die Kaapkolonie.
*
Vind meer uit oor wie en wat die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) is en waar pas Dinokeng in die prentjie. Boere volkslede is nie deel van die ABN wat samesprekings voer met mekaar en ook met regering, wat selfs glo dat die Grondwet onfeilbaar is.
Links liberale Afrikaner nasie.
Hoeveel van hierdie groepe waarna verwys word, was in 1994 betrokke by Dakar, Idasa en Kodesa? Nog meer foefies om die ogies smeul.
Die mag van die Guptas, Brics in die huidige regering sedert 1994
Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

*
Lees meer hieroor: multi-kultuur Afrikaner organisasies , hand op die blaas met anc is al lankal aan die gang.
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+
Afrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – Richemont
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
[…] Afrikanerbond en Ramaphosa […]
LikeLike
[…] Afrikanerbond en Ramaphosa […]
LikeLike
[…] Afrikanerbond en Ramaphosa […]
LikeLike