*
Die persoon geniet homself gate uit met sy span osse, maar dit sal beslis nie goed gegaan het as daar osse en donkies in dieselfde span was nie, want donkies is nie sterk soos osse nie. Teenoor die span osse, is donkies gewillige diere en kan baie sterk stilstaan en nie ‘n aks vorentoe of agterote beweeg nie. Dit laat soms ‘n koue rilling afgaan as daar eenvoudig op een plek rondgetrippel word. Dit skep verwarring vir die res van die trek – sien die donkies iets wat ander nie kan sien nie?

*
Die Ossewa, Laertrek en die Boere volk in SA
Wees altyd paraat en beveilig waar moontlik.
Die Boere volk se voorgeslagte het baie vermag uit die tente en ossewaens. Vandag is ons egter beter af. Die ossewaens is destyds aangewend om die vryheid van die Boere volk te bewaarheid, met die uitroep en onafhanklikheid van Boere republieke. Daar is gereeld laer getrek om te beskerm. Die Boere volk het hul grondgebiede gekoop – dis wat hul beskerm het.
Daarteenoor het die Britte reuse magte uit Amerika, Kanada, Australië, New Zealand, Skandinawiese lande, die Afrikaners uit die Kaapkolonie en gewillige swart of ander groepe, van oral verwelkom om te kom help veg teen ‘n handvol Boere, vroue en kinders in helkampe. Hoe minderwaardig het ‘n Britse ryk nie gevoel nie?
Die ossewaens het destyds sterk bly staan oor berge en deur riviere. Vandag is heelwat steeds met ons nageslagte. Selfs die kleurvolle vlae van al die Boere republieke wapper steeds in die wind.
Die Boere republieke se geboue en voedsel is in hierdie jare van oorloë vernietig en verwoes deur vuur van die Britte en bondgenote se oordeelsdag oor die Boere volk van ouds.
Die dag as daardie oordeelsdag gaan omswaai, en hierdie kreature wat die Boere volk probeer uitwis het, sal dit nie soos Bloedrivier lyk nie, want Hy sal die laaste oordeel vel oor moordenaars, misdadigers, sindikate en verkragters.
*
‘n Span van sestien osse het met ‘n swaar gelaaide transportwa vanaf ‘n veraf hawe vertrek. Die hele wa, sy wiele, disselboom, naaf en as, noem maar op, al wat greintjie hout aan dié wa was, het soos wat die osse met die sware vrag gevorder het, al die pad vreeslik gekreun en gekraak, met die geringste opdraande gesteun en elke entjie af gesug. Dit was laterhand nie eers meer ‘n aardigheid nie en kort voor lank kon niemand in die span dit nog ‘n enkele myl verder uitstaan of verdra nie..
“Ag, ekskuus tog, Wa, vanwaar al die geraas?” trek die een hotvoor ongeduldig los en kyk gesteurd om. “Vir wat kef en kyf jy al die pad so vreeslik! Dis ons osse wat al die werk doen, nie jy nie, en as daar iemand is wat rede het om te kla, dan is dit ons.”
http://esopus.blogspot.com/2013/04/die-wa-en-die-osse.html
*
Die osse van die verlede het aan iemand behoort, sterk Boere volksmense, wat voortgebeur het, ten spyte van baie teenslae en aanvalle. Hulle het oorwin en ons, waar is ons vandag – onder die mag van die kommuniste – ons moet uitkom onder hul magte uit.
Daar is heelwat ou foto’s waar daar Trekkers was, wat baie interessant is.

*
HULLE HET VIR VRYHEID GEVEG OM ONAFHANKLIKHEID TE BHOU = DIE HERSTEL VAN DIE BOERE REPUBLIEKE
Die Boere volk in geheel, wat in verskillende Boere republieke woon, of selfs elders, hier of in die buitelande, moet self daaraan werk om hul vryheid van 1902 te herstel. Alle Boere republieke te laat herstel volgens hierdie verdrag van 1902, waar daar geteken is dat die Boere republieke terugbesorg moet word aan die Boere volk. Ander lande, nasies en volke gaan dit nie vir ons waar maak nie.
Ons voorouers het nie net gesit en bid dat dit vanself gebeur nie. Daar is niks verkeerd met enige gebede en geloofsaksie nie, maar ons moet dit self verkry en moontlik maak.
Tydens die slag van Bloedrivier, was daar nie net gebid nie, maar opgetree. Ons Boere volk was beslis nie net Boere of landbouers nie, maar voorslag besighede het juis ontstaan as gevolg van die Boere republieke. Die Groot Trek, met hul ossewaens, het hul horisonne verbreed om hulself te verbeter, hulself te bemark as handelaars.
Die Boere volk is nie agterlik of onopgevoed soos sommige beweer nie. Indien dit so was, sou hulle nie die Britse oormag en al haar bondgenote beveg het om hul vryheid te behou nie. Nie met die bietjie wat hul gehad het nie.
Laat ons nooit twyfel oor ons voorouers en wat hulle vir ons beteken nie. Die Boere volk is ‘n uitsonderlike volk met ‘n bewonderingswaardige kultuur en identiteit. Hul verskillende veldslae van elke Boere republiek, nie net die ZAR en Vrystaat nie, asook Anglo-Boere oorloë I en II, getuig van deursettingsvermoë, stamina en hul eie identeit. Elkeen van hulle, ook die wat gely het en gesterf het onder die Britse en ander se aanvalle, is ons helde en heldinne.

*
Die Kakebeenwa

*
WAAROM WAS DAAR BOERE REPUBLIEKE EN VIR WIE?
Gebiede is bekom en onafhanklikheid is uitgeroep.
Die Trekkers, Voortrekkers of Boere was REEDS ‘n volk, maar is nooit in die begin jare deur Engeland of ander lande of deur VOC erken nie. Later het die Boere republieke onafhanklikheid verkry, waar die Boere volk erkenning gegee is as volk in hul Boere republieke. Hulle is en was nog nooit deel van die Afrikaner nasie, wat ‘n gemengde multi-kultuur nasie is.
Die Boere of soms bekend as Trekkers, was nog minder deel van die Khoi san of ander sogenaamde volkere wat daarop roem hulle het die Kaap getem, want hulle het nooit nie. Hul gewoontes en lewenstyl soos en met die Groot trek wys ook hulle het nie aan enige ander volk behoort nie. Hulle het dus om verskeie redes die Kaap agtergelaat om ‘n nuwe land te gaan skep, naamlik die Vrystaat, ZAR en ander Boere republieke. Daar was nie net een gebied waar dit Niemandsland was nie.
Niks van die Boere republieke, was of is Afrikaner gebiede nie. Dit is as BOERE gebiede en REPUBLIEKE uitgeroep, met die oog daarop om hul vryheid as VOLK te hervestig en te bekragtig. BOERE wou nie deel wees van die Engelse magte nie.
In die Boere republieke het hul gewerk en hulself opgehef. Daar word allerhande stories rondom die Groot trek gekoppel wat nie waar is nie. Die Boere volk is beslis nie deel van die veelvolkige Afrikaner nasie nie. Hier volg ‘n paar aanhalings: ….
Geskiedenis van Suid-Afrika / Boek 2 / ‘n Nuwe volk ontstaan / No 15 / Die Boere trek weg
Engeland het die Kaap sommer kom vat en gesê nou moet almal Engels praat. Die skelm amptenare van Holland en later ook van Engeland het self vir hulle plase gevat en eerste hulle produkte soos groente en vrugte aan die skepe verkoop. Die Xhosas die grensboere aangeval. hul huise afgebrand en al hulle vee gesteel. Die Engelse regering beveel die Boere hulle mag nie die Xhosas gaan straf en hulle gesteelde vee gaan terugvat nie. “
In die skole moes al die kinders Engels praat. As hulle Afrikaans gepraat het, het hulle ń bord om die nek moes dra wat së : Ek is ń donkie. Dan het almal daardie kinders geterg en gespot.
&
Daar was veskillende stamme wat hulself Zoeloes en Xhosas genoem en het in statte gewoon. Families het bymekaar gewoon met ń hoofman of ń koning wat oor hulle regeer het. Hulle het ook baie rondgetrek na waar daar kos/gras vir hulle diere was. Die verskillende groepe swarte mense het baie met mekaar baklei en mekaar sommer aangeval.
Een groep swarte mense het sterker en meer geword as die ander. Hulle het die klein statjies aangeval. Die vrouens en kinders vir hulle gevat. Die mans het hulle sommer doodgemaak. Dit was die Zoeloes.
https://monument-sa.co.za/geskiedenis-van-suid-afrika-boek-2-n-nuwe-volk-ontstaan-no-15-die-boere-trek-weg/
https://monument-sa.co.za/geskiedenis-van-suid-afrika-boek-2-n-nuwe-volk-ontstaan-no-14-shaka-en-dingaan/
*
The Boer people
Ironically how even thousands of BOOKS have seen the light of day about this people of South Africa, battles have been written about the Boer commandos and their warfare. Even in years after, Boer commandos were still used to protect especially remote homes and farms. These commandos were destroyed by the ANC in 2003 through the law books.
That even blacks and ANC sing of the Boers to destroy them and write legislation to disempower them economically.
Even countries overseas have rushed to the aid of the Boer people and help fight against this powerful British empire and her allies. Even various countries wrote about the Boer people in their museums. Many stories are written about the Boer people and what they went through in the concentration camps and British scorched earth. The exiles of the Boer republics and graves testify to this.
*
The Boer people are not part of the multi-ethnic Afrikaner nation.
Always be prepared and secure where possible. Our ancestors did it from the tents and ox wagons, today we are much better off. The ox wagon was used to make the freedom of the Boer people a reality, with the proclamation and independence of Boer republics. The Boer people bought their territories before 1880. They formed and lived out their own traditions and cultures.
Who are the Boer people – they acquired their own territories, Boer republics were proclaimed precisely to be free from British imperialism and communism. They moved inland in search of more land areas, purchased it, exchanged it for livestock and other transactions.
This is who the Boer people were. They are still here in South Africa and other parts of the world. They carried out attacks against them, repelled them and sometimes paid with blood.
The Trekkers, Voortrekkers or Boers people were ALREADY a people, a recognized people. The Boer republics together formed independent countries that were internationally recognized. They are and have never been part of the Afrikaner nation, which is a mixed multi-cultural nation.
The Boer people, have the right to stand up for their international right to be a people in their own right, as a people. To exploit their own talents, also as our ancestors did. During the Verwoerd era, businesses accelerated. Do not underestimate the people, they know how. The Boer people are not just farmers as many think we are.
Yet our ancestors did it and sacrificed their homes to be able to find a new life away from British rule. They got two Independent republics, which enjoyed international recognition. Many other republics were established, something to be proud of – this is where all the battlefields and concentration camps are and testify to what they did.
The oxen of the past belonged to someone, strong people, who carried on, despite many setbacks and attacks. They won and we, where we are today – under the power of the communists – we must get out from under their power.
We must work on restoring our freedom of 1902 ourselves. Other countries and peoples are not going to make it happen for us. Our ancestors did not sit and pray for it to happen by itself. Nothing wrong with any prayer and faith action, but we must obtain it ourselves and make it possible. Our Boer people were certainly not just Boers, but venture businesses arose precisely as a result of the Boer republics.
*
LEES GERUS
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Span osse – Selfbeskikking […]
LikeLike
[…] Span osse – Selfbeskikking […]
LikeLike
[…] Span osse – Selfbeskikking […]
LikeLike
[…] Span osse – Selfbeskikking […]
LikeLike
[…] Ossewaens, Groot trek – Herstel Boere republieke […]
LikeLike