*
Op 24 September 2016 het van die Zoeloes hul 200 jarige bestaan gevier in Zoeloeland of soos dit tans bekend staan Ingonyama Trust. Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk. Die Zoeloes is ‘n swart etniese volk of stam (of verskillende stamme) wat saam die Zoeloevolk na ongeveer 1816 geword het. Name en vanne verskyn in wetgewing wat voor die 1994 verkiesing spesiaal vir die doel geskryf is. Daar was voor voorwaardes bereik deur die Zoeloe leiers, Zwelithini, Buthelezi, die ANC en ou NP regering, dat hulle nie aan verkiesing sou deelneem, daarsonder nie. Die gebied, bekend as Ingonyama Trust, was voorheen ‘n Zoeloe tuisland en voor 1961 is dit reservaat gebiede genoem, is oorgedra aan die Zoeloevolk, met die Zoeloekoning as Trustee.
*
Myns insiens kan sulke tipe ooreenkomste nie eensydig verbreek word nie, omdat daar ‘n mandaat aan gekoppel is, wat die Zoeloevolk aan hul leiers gegee het. Dit was skriftelike ooreenkomste wat destyds bereik is met spesifiek die ou Zoeloe beheerde reservate. Hierdie gebiede was tydens Mfecane beset. Luister na al die beeldmateriaal van die leiers van die Zoeloes.
Alle swart reservate is op dieselfde manier verkry en heelwat grondeise na 1994 verander in ‘n sirkus en toekennings. Gebiede wat tydens en selfs voor Mfecane beset is. Dit was niemandsland, net soos wat die meeste Boere republieke ook niemandsland was. Boere het niemand se grondgebiede gesteel, geplunder of afgebrand nie, tensy hul aangeval was en hul hulself verdedig het.
Griekwas en Khoi san gebiede, wat deur Britte geannekseer is, is later Kroongebiede genoem. Ook hier het duisende grondeise die lig gesien na 1994 verkiesing, onder verskillende wetgewings. Dit loop hand aan hand saam met heelwat korrupsie tot vandag toe. Al hierdie 8840 tradisionele leiers, word betaal met salarisse en byvoordele uit die belastingbetaler se staatskas.
Hieronder is heelwat beeldmateriaal wat die Zoeloe leiers hul uitspreek oor hoe lank hulle in Kwazulu-Natal is.
*
Koning Zwelithini was lank die Zoeloeleier in Kwazulu-Natal. Hy is op die ouderdom van 72 oorlede. Hy het vir 49 jaar as koning oor die Zoeloes regeer wat vermoedelik sowat 12 miljoen lede is, maar dit kan selfs meer wees omrede dit ‘n beraamde getal lede is. Die Zoeloes is die grootste etniese stam in Suid-Afrika.
![]()
https://www.abc4.com/news/south-africas-zulu-king-goodwill-zwelithini-dies-aged-72/
49 jaar op die Zoeloe troon – hy is ook die Trustee van die Zoeloegrond, maar dit maak hom nie die wettige eienaar van die grond – ook nie die troonopvolgers nie. Hulle hanteer dit as Trustee, en kan grond verhuur en ekstra inkomstes verkry vir die Trust.
https://www.timeslive.co.za/sunday-times/news/2021-03-14-mourning-the-zulu-king-who-reigned-for-49-years/
*
Waar kom die geld vandaan, ons is dan in so ‘n ekonomiese krisis, tog word daar wyd en suid funksies gereël vir hierdie tipe van opheffing wat slegs vir swart of ander volke beskore is. Zoeloes is niks van enige Boer of konserwatiewe Afrikaner nie, maar tog begroot die Minister van Tradisionele sake hiervoor en word dit uit die belastingbetalers se sakke gedoen.
Dit is belastingbetalers van Suid-Afrika wat al hierdie onkostes dra van tradisionele leiers, hul byvoordele en selfs onthaal toelaes. Die Zoeloes en ander volke het almal kultuurhuise, tradisionele wetgewings en selfs aparte huise waaronder hulle apart vergoed word vir elke volk se vooruitgang en kultuur historiese geskiedenis. Aangesien sy onderdane hul liefde, respek en waardering uitgespreek het vir die langste regerende monarg in die Zoeloe-geskiedenis, ‘n rekord wat voorheen gehou is deur sy voorvader, Mpande kaSenzangakhona (1740-1872), die wortel waarop die Zoeloe koninklike dinastie gegroei het. ‘n Opvolger van sy broers Shaka en Dingaan, het vanaf 1840 op die Zoeloe-troon gesit en net meer as 30 jaar regeer.

Mpande 1840 – 1872
https://www.sahistory.org.za/people/king-mpande-kasenzangakhona
https://www.sabcnews.com/sabcnews/timeline-king-goodwill-zwelithini-kabhekuzulu/
*
The Zulu people celebrated their 200 years in southern Africa in 2016. It resulted in President Jacob Zuma, a proud Zulu, delegating the responsibility of giving the main address of Heritage Day at Galeshewe Stadium in Kimberley to his deputy, Cyril Ramaphosa. Zuma was at Moses Mabhida Stadium in Durban to attend an uMkhosi weLembe (Shaka’s Day) celebration that marked 200 years since King Shaka founded the mighty Zulu kingdom.

VIDEO’S – FROM 1816 ONWARDS
KwaZulu-Natal, a region in eastern South Africa with the Drakensberg Mountains to the west and the Indian Ocean to the east, is home to one of the most powerful kingdoms in the African continent – the Zulu.
*
ZULU : 200 YEAR
The Zulu nation is turning 200 years old this year. Since its inception its survived wars and famine.
*
1816-2016 – 200 YEARS
***
Celebrations began with a parade in the city centre which led to Durban’s Moses Mabhida Stadium. South Africa’s President Jacob Zuma, himself a Zulu; Inkatha Freedom Party leader, Mangosuthu Buthelezi; and King Goodwill Zwelithini were in attendance at the packed stadium.
Celebrations were also for the king who will have reigned for 45 years on 3 December 2016, making him the longest serving king of the Zulus.

The Zulu nation was founded at the start of the 17th century by an ancestor called Zulu (which means ‘sky’ or ‘heaven’) and was relatively small. Today approximately 11 million Zulus live in South Africa and the Zulu language is the mother tongue for the largest percentage of people in SA (over 22%).
The King called on the parents to take part in the debate on university fees, saying it wasn’t right for them to not be participating “when your children are at odds with government” and that it didn’t matter whether they were educated or not.
“You’ve been silent for too long,” he said.
President Zuma also urged the Zulu nation to return to its roots of respecting women and children.

In a move welcomed by conservationists, King Goodwill Zwelithini called on his people to defend KwaZulu-Natal’s resources… particularly the rhino (of which at least 117 have been brutally poached already this year). He asked the Zulus to be the “police” and “be the last line of defence against this scourge of rhino killing. I urge you.”
***
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 YearsZulu people – Ingonyama Trustland* […]
LikeLike
[…] as accommodation ship in 1926. Op die Gelderland – Paul Kruger*Zulu people – 200 yearsZulu people – 1816-2016 -200 Years*Also after 1961 – […]
LikeLike
[…] CPA landclaims and study Northern Province Violent Farm invasion – KZN – Mathulini CPAZulu people – 1816-2016 -200 Years* […]
LikeLike
[…] as accommodation ship in 1926. Op die Gelderland – Paul Kruger*Zulu people – 200 yearsZulu people – 1816-2016 -200 Years*Also after 1961 – […]
LikeLike
[…] Zulu people – 1816-2016 -200 Years […]
LikeLike