Heelwat swart minderhede in Afrika verlang Selfbeskikking om deur hul eie leiers regeer te word. Die inwoners van die Caprivi wil ook hul selfbeskikking opeis na byna twintig jaar sedert 2 Augustus 1999, en dit gaan ook gepaard as gevolg van geweld van een swart meerderheidsvolk teenoor 'n ander minderheidsvolk. Dieselfde patroon was aanwesig in… Continue reading Caprivi strook soek onafhanklikheid
