Afrika vredesending in Poland

* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het.  Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig.   Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland

Minsk verdrae nooit nagekom

*Sekere provinsies in die Ukraïne het al vir jare hul hoop en waarskynlik gebede geplaas om selfbeskikking te verkry.   Daar was ooreenkomste gesluit waar die provinsies se burgers aan referendums (2014) aan deelgeneem het.  Die Minsk-ooreenkomste was 'n reeks internasionale ooreenkomste wat onderteken is en probeer het om die oorlog teenoor hierdie mense in die… Continue reading Minsk verdrae nooit nagekom