* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld. Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys. Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit. Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie
Kategorie: ou SA weermag
Weermag, vloot, lugmag voor 1994
Met respek en nostalgie - ons trots en daardie mag is steeds onder ons. Ons manne en vroue, 'n dissipline kan weer wees wat ons was voor 1994. Ons slaankrag was van die beste en uitsoek manne en vroue - al was dit 'n aanmeldbare diens, as elkeen van hulle terugkyk op hul pad, sal… Continue reading Weermag, vloot, lugmag voor 1994
Tribute to all our heroes
1961 - 1994 - My tribute to the South African Defense Force - - especially their families too. Spesiale dank aan ons geliefdes van weleer, hulle wat dink hulle het geen bydrae gelewer het nie, dink weer. As julle nie daar was nie, was die aanslag vandag nog groter. Ons jongmanne en… Continue reading Tribute to all our heroes

