Min of geen verantwoordelikheid bestaan op die vlak in Suid-Afrika, terwyl dit belastingpligtiges is wat aan die kortste end trek. Dit is baie duidelik dat die onderwys en veral die polisie owerhede nie die nodige reëlings getref het om skole meer te beveilig nie, hetsy dit nou vakansie is of in die tyd waar daar… Continue reading SA Education failed
Kategorie: onderwysers
Seks onderig – Sex education – ABUSES
Ouers behoort 'n beter en goeie grondslag te gee oor seksonderrig aan hul kind(ers), mits die ouers self opgevoed en volwasse genoeg is om hul eie kinders beter te beskerm al van jongs af. Spandeer tyd saam jou kind en daar is heelwat boeke wat gebruik kan word om die kind in te lig. Dit… Continue reading Seks onderig – Sex education – ABUSES
