* Gas is lankal op die horison - maar dis nou "vriendskap en samewerking" asook eiendom. Gas, steenkool, goud en veral hout word uitgevoer - ontbossing vind redelik gereeld plaas. Wie gaan uiteindelik die "gas", steenkool, goud en ander minerale beheer in hierdie area - Mosambiek of iemand anders? Lughawens en belangrike punte word reeds… Continue reading Mocambique – China – GAS
Kategorie: Moçambique
Mozambique – China – South Africa
* Die brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018 - en wat is die hele doel agter hierdie brug? Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit. Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie, maar geruime tyd. Hulle word selfs onder… Continue reading Mozambique – China – South Africa
Renamo Mozambique
(foto) Nagebootste tonele van wat dekades gelede (1960) hier afgespeel het tydens die Mueda massaslagting. Mueda is die grootste dorp wat in die Makonde plato in die noordooste van Mosambiek geleë is - dit maak deel uit van die Cabo Delgado provinsie. Staged - Actors re-enact on June 16, 2015 the 1960 Mueda massacre during… Continue reading Renamo Mozambique
Mozambique
Daar is nooit wenners in enige oorlog nie, behalwe lewensverlies, vernietiging en nog meer armoede. Heelwat ou foto's en video materiaal in Portugees. Same pattern follows other countries, with corruption and destruction. Communism. 1929 Mosambiek Mocambique Imagens de Moçambique em 1929 / Images of colonial Mozambique (Portuguese East Africa) in 1929. https://www.youtube.com/watch?v=hHtID4WI4Ds *** KLINK BEKEND… Continue reading Mozambique



