* Koeksoda (Bikarbonaat) is 'n stof wat 'n basis genoem word, wat die liggaam nodig het om 'n normale suur-basis (pH) balans te handhaaf. Dit verskaf 'n buffer. Die pankreas vervaardig dit natuurlik, maar dit moet soms met dieet aangevul word. Hierdie balans keer dat jou liggaam te suur word, wat baie gesondheidsprobleme kan… Continue reading Koeksoda
Kategorie: Gesondheid – Health
Swart long siekte en swart steenkoolstof
* Heelwat mineraalstowwe veroorsaak siektes, maar veral longsiektes, dink aan goudstof, asbestof en nou steenkoolstof, wat eintlik nie as 'n onlangse siekte gediagnoseer is nie. Dit kom wêreldwyd voor en dis veral harde werkers wat die meeste geraak word. Hierdie longsiektes kan voorkom of grootliks beperk word. Swartlong siekte is afkomstig van steenkoolstof wat ingeasem… Continue reading Swart long siekte en swart steenkoolstof
Anys
* Een van die oudste natuurlike speserye, wat mense gekweek het, was anys. Die STERanys. Dit bereik sowat 50 cm in hoogte, dit is 'n jaarlikse plant en afkomstig vanuit Líbanon. Anys is 'n blomplant in die Apiaceae-familie, afkomstig van die oostelike Middellandse See en die suidweste van Asië. Die geur daarvan het ooreenkomste… Continue reading Anys
Herstel van Menslike Stamselle
* Kan spesifieke dieëte menslike stamselle skep en die liggaam se stamselle herstel? Volgens kenners is dit 100% moontlik. Siektes word soms juis veroorsaak deur verkeerde dieët wat gevolg word. Wat vir een persoon geld, sal nie noodwendig vir 'n ander van toepassing wees nie. Soms kan daar ook allergiese toestande vir voedselsoorte… Continue reading Herstel van Menslike Stamselle
Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G
Die artikel waarna verwys word rakende 'wetenskaplikes' wat vra vir 'n moratorium op 5G, se inhoud en aanbevelings is belangrik om kennis te neem vir die mensdom, diereryk en hele omgewing in elke land. Daar is dalk nie genoeg navorsing gedoen om sulke groot stelsels eenvoudig op ons mense af te dwing nie, waarmee ook… Continue reading Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G




