Daar is genoeg geld om te steel maar niks om dit wat belangrik is vir 'n land om voort te bestaan, te onderhou nie. Daar kan tog nie elke keer as ietsie verkeerd gaan net nuwes aan te koop nie - onderhoud is belangrik. Opleiding om onderhoud te doen is nog belangriker. Niks verkeerd as… Continue reading SA – Defence force
Kategorie: budget – begroting – weermag/defence
Defence force – SA
All I can say - Once upon a time there was a defence force..... Eens het ons 'n baie sterk weermag gehad, die sterkste op die Afrika kontinent. Daar was hard gewerk deur die manne en vroue, met dryfkrag en entoesiasme om die beste te wees en te lewer en selfs op te offer. Ons… Continue reading Defence force – SA
Defence and Rescue plans
Veronderstel ons land word deur een of ander onmenslike natuurfrats getref, word gevra: waartoe is ons werklik in staat - nie net die weermag, lugmag. vloot en polisie nie. Daar word daagliks soveel protesaksies toegelaat deur die radikale kommunistiese regering, wat boeke vol steel, en nie die welsyn van niemand op die hart dra… Continue reading Defence and Rescue plans


