Cyril Ramaphosa is op 15 Februarie 2018 ingehuldig as President van Suid-Afrika. Verrigtinge is beskikbaar (waarvan skakels aangetoon word) Cyril Ramaphosa is elected as the new president of South Africa in a sitting of the National Assembly, a day after former President Jacob Zuma announced his resignation. Aanwysing as President van SA Aanvaarding as President… Continue reading Cyril Ramaphosa inhuldiging 15/2/2018
Kategorie: ANC & regering / ANC & government
Cyril Ramaphosa podium
Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018. Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus. Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring. Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium
Swak munisipale dienslewering
Beloftes maak skuld sedert 1994 - Is die armes en behoeftiges ter sprake immigrante of etniese volke? Het die munisipaliteit wel dienste gelewer en indien wel, hoekom was die dienste so "hoog"? Wat wel bekend is, is dat die gebiede in die eens Bophuthatswana Tuisland geval het en ingesluit is in die Tswane metropool.… Continue reading Swak munisipale dienslewering
Zuma en die Gupta’s
Die Gupta skandaal gaan nog baie nadraaie in hierdie land veroorsaak en sluit net aan by die ander skandale wat ons land sedert 1994 deurgegaan het - alles gaan oor mag, geld en nog meer geld. Nkandla, Prasa, Eskom, SAUK, SAL, Steinhoff, die wapenskandaal, teksboeke, e-tol, en vele tender prosesse. Is Zuma alleen… Continue reading Zuma en die Gupta’s
No Land Reform: Mineral rights to China
Me Dlamini-Zuma het 'n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar 'n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die… Continue reading No Land Reform: Mineral rights to China
