Soros finansiering OSF

OSFSA - Open Society Foundation South Africa is George Soros en is slegs een van sy vele tentakels in Suid-Afrika.  Monsanto sluit ook hierby aan wat gifstowwe versprei in veral liberaal verligte en kommunistiese leiers wat hom en sy "koninkrykie" steun.  Daar is min van die ondersteuners waar hy is, wat weet wie en wat… Continue reading Soros finansiering OSF

Sandkorrel Hartklop

* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds.     Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop