Onwettige immigrante in SA

*

Die grense van Suid-Afrika is lank en uitgestrek, met hier en daar ‘n strategiese grensbeheerpos wat volgens die regering,  die statistieke van ‘wettige immigrante’ bepaal saam diegene wat per skip of vliegtuig aanland.   Ons op grondvlak weet dit is onmoontlik die waarheid, aangesien hier miljoene ongedokumenteerdes grond, geboue en alles beset het (onteiening vind reeds sedert 1994 plaas).   Selfs stemreg en HOP huise word verkry in die naam van …..   Die grensposte laat mens nogal herinner aan fopspene vir baba’s om hulle ‘n rukkie stil te hou.  Dis presies wat in Suid-Afrika aan die gang is.
Provinces of South Africa | Mappr


*

Daar word geswyg oor die miljoene ongedokumenteerde immigrante wat vry oor grense beweeg, kom en gaan, maak en breek net soos hulle lus het en ons, die belastingbetalers moet daarmee gelukkig wees – en so kom die fopspeen vir die regering en agente handig te pas.   Selfs as daar korrupsie gepleeg word, of aanvalle en moorde, mag niemand ‘n woord rep nie.   Die handjievol ‘amptenare’ wat wil ontslae raak van immigrante wat onwettig is, is nie eers ‘n druppel in die emmer nie.   Die regering poog weinig om die burgers veilig te hou.

Groot gebiede van die Suid-Afrikaanse grens en kuslyne, is onbeman en geen haan kraai na al die ongedokumenteerdes wat die land binnestroom, grond beset en aandring op gratis hospitalisasies, medikasies, voedsel en selfs HOP huise wat nie te versmaai is nie.    Op die grensposte word swart bemagtigers aangestel as troosprys vir daardie “statistieke” saam lughawens en hawes.   Skaars ‘n druppel in die emmer.

Totdat die grense nie algeheel toe en beman word nie, sal daar oral miljoene onwettiges binnekom en vinger gewys word met die misdaad en moorde wat toeneem.

Miljoene immigrante en selfs saam burgers, wat sindikate vorm, het groot stede beset, die eienaars van geboue uitgedryf en die geboue as hulle eiendomme verklaar.   Hulle dring mos aan op gratis dienslewerings, steel krag en water terwyl die vullis groter ophoop as verdiepings.   So word Eskom en elke belastingbetaler beroof.   Derduisende rande word aan plaaslike owerhede bestee om wettig elektrisiteit en water te kry, maar ook dit droog op.   Ironies, die bydraes aan munisipale dienste word al groter, waar sommige burgers vir weke sonder krag en water sit.

Onteiening sonder vergoeding vind op die manier reeds sedert 1994 plaas.    Alles ‘n beplande gerief vir sekere, wat iemand beheer hierdie oortreders en terroriste wat geboue so oorneem.   Politieke partye wat kwansuis hierdie gebiede op munisipale vlakke beheer, is dood gelukkig met hierdie toedrag van sake en word geen onwettige uitgedryf na hulle lande van herkoms nie.   Later verkry diegene sommer stemreg en identiteitsdokument ook.    Sindikate kraai koning in heelwat van die middestede se besighede waar sommige polisie of te bang is om in te gaan of alternatiewelik met die sindikate saamwerk.

Al vir dekades is dit ‘wettige’ burgers wat kwalifiseer vir HOP huise  wat hul gesubsidieerde huise later onderverhuur aan die onwettiges vir daardie belastingvrye inkomstes.    Sodoende word die prentjie geskets dat swartes en ander verewig arm gaan bly.   Miljoene plak in die informele sektore dwarsdeur die land.   Sodoende word hierdie “apartheidsonde’ van voor 1994 herhaal, en uitbasuin dat dit apartheid se skuld is.   Weer eens, die ongedokumenteerdes bly sogenaamd arm en in swart informele plakkerskampe om die getalle van swartes binne die land, kwansuis armoedig te hou.     Heel gerieflik, want dan kan daar aanhoudend verwys word hoe arm die swartes, sowat 80-95% van die immigrant bevolkings, is.  Die sosiale media werk besonders goed saam met hierdie spul wat wettige grondeienaars uitjaag uit hul geboue en dit onteien sonder vergoeding aan die wettige eienaars.  Vele van die wetgewings werk ook saam wat plakkery goedkeur, aangesien dit eienaars is wat dit verder moet neem na howe toe wat nooi nerens kom nie.  Intussen stroom nog duisende per dag ons landsgrense onwettig binne, want almal bly gratis hier en het meer regte as burgers.

Selfs die msidade en moordenaars, die sindikate word in hierdie massas immigrant bevolkings beheer en verswelg om deel uit te maak van die normale swart bevolkings in Suid-Afrika.    Sodoende kan die realiteite wat plaasvind, aanvalle op burgers, moorde, diefstal, mensehandel en dwelms weggesteek word.   Dit word ‘n swartmag mannekoor eenvoudig ontken dat sekere volke, soos die Boere volk geteiken word, aangerand en vermoor word.   Heelwat artikels wys hoe hierdie sindikate uit die tronke beheer word, terwyl daar kwansuis niemand in tronke is met selfone nie – dis belaglik, want die realiteite is skokkend.

Wie onderhou hierdie tronke en misdadigers?    Die geboue en personeel wat hulle veronderstel is om op te pas?

Selfs hulle wat nou skielik gekwalifiseerde kokke of groente aanplanters geword het in tronke word volgens ministers aangeprys.   Daar word selfs van ander beroepe gepraat.     Daar is in die verlede nooit misdadigers vrygelaat op parool, waar hulle suksesvolle besighede op die been gebring het nie.   Hulle was almal bandiente genoem en is wel ‘gehuur’, maar moes opgepas word en weer saans terugkeer na die tronke.

Waarom word slagoffers van misdadigers se kinders nie opgelei om besighede te begin nie?   Die msidadigers het hul pad gekies en het ‘n groot wond gelaat op die slagoffers.

Tronke in SA is nie 5 ster gastehuise nie

Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA

*

MOENIE GERUSGESTELLEND LEEF NIE –

DIT IS DUUR OM TE VERLOOR, SPYT KOM TE LAAT –

DIT IS WAARSKUWINGS VIR ONS AS BOERE VOLK

Daar word steeds gesing, Vermoor die Boer en plaasboere veral, wat die voedsel voorsien, ook aan hierdie einste onwettiges.   

Hierdie lied word met die howe goedgekeur.   Oral waar protesaksies aan die gang is, word daar nie gesing vermoor afrikaners, sotho’s, zoeloes of xhosa nie, maar die BOERE.

Statistieke lieg nie, begrafnisse en oop grafte lieg nie.

Aanvalle op die ouer Boere en hul vroue veral is steeds ‘n getuienis vir ons as volk, wat nie deel is van ander volke of afrikaner nasie nie.

Ons voorvaders het laer getrek en so geveg om hulself te verdedig.  Nou word die massas immigrante en onwettiges saam gebruik om saam te hardloop, te plunder, te brand, infrastrukture te verwoes en geboue beset en gefokus om die Boere te vernietig.  Soms word hulself ook uitgewis net om die ‘praters’ stil te maak, net soos wat die nekband in die verlede gebruik is.  Sodoende word ‘getalle’ gesnoer wat werklik aangaan.

Daar is nie net EEN volksmoord nie, maar meer as een, die Boere volk doen hul eie data – ander volke kan dieselfde doen.

Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

Kill the Boer, kill the Farmer

Die Boere volk, hetsy boerdery, besighede of amptenare, moet die skille van werklikhede wegvee dan sal daar meer dinge waargeneem word.   Aanloklike organisasies wat multi-kultureel en veelvolkig is, is niks van die Boere volk nie.   Ondersoek na hul dieper agenda en wie hulle vriendekring is.    Kodesa, Idasa, ABN, AAI en veel ander.

Hulle het JUIS teen die Boere volk en -republieke geveg tydens die veldslae, ABO1 en ABO2.   Hulle lyk soos die Boere volk, maar is nie deel van die Boere volk nie.

Net soos wat daar verskillende swart en gekleurde stamme en volke en selfs ‘nasies’ bestaan, is dit ook dieselfde in die blankes se geval.   Stel vas waar swart bemagtiging werklik vandaan afkomstig is, dit het reeds 1986 die lig gesien en kom reeds aan sedert 1902.   Dit het nie by die anc en hul kaders begin, alhoewel hulle dit ‘wettig’ uitvoer om die aandag weg te trek van realiteite af.   Die ‘bevoordeeldes’ is die wat al ryker word, en ons al hoe armer.  Die voetstappe gaan terug na die vernietiging van die Boere volk en -republieke.

Moeletsi Mbeki

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

*

Swart bemagtiging in SA ..

Swart bemagtiging onderrokke

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Swart bemagtiging is soos boomwortels

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  ABO

Afrikaner multi-kultuur verklaring  – Eloff-Buys

Afrikaner verklaring 2024

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

Orania, selfbeskikking Afrikaner verklaring

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Regstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Dit help nie om die ‘goeie hoedanighede’ van sekere organisasies weg te vee nie, stel self ondersoek in wat aangaan en hoe dit die Boere volk raak.   Dit raak almal van ons.   Dit raak families wat soms hul gesiggies wegdraai vir die realiteite.

Besighede

Neem maar kennis dat onwettiges wat te graag hul “dienste’ aanbied, hulle is mos sulke harde werkers, draai later teen die hand wat hulle voed.   Sodra die Boer en Besighede dit die minste verwag, word vroue verkrag, warm olie of kookwater word in hul kele afgevoeter en verder met pangas in stukke gekap.     Sindikate vorm om die Boer by te kom – vee en diere word gesteel, afgeslag of eenvoudig verkoop.   Gebruik selfs tronke om hul doelwitte te bereik.

Die paddas in die warm pot

Ramaphosa (Paddakoor)

International Lenin School

Waarskynlik is dit omdat sommige van hul deel uitmaak van die ‘kookproses’ want dit het al gebeur dat Boere se liggame in yskaste en potte gevind is.   Niks anders as kannibaliste nie.   Kannibalisme is al lankal in Suid-Afrika en sluit ook regtig aan by die Epstein sages oorsee, waar daar ook van sekere kinders of babas se bloed en vlees gebruik word.   Daar is geen verskil nie, laat ons maar ‘n slag eerlik wees met onsself.  Mensehandel en orgaanhandel is lankal ‘n groot besigheid, wat internasionaal is, nie net in Suid-Afrika nie.   Dit sluit aan by Epstein en wat hulle doen.

Geprojekteerde sondes – Projected sins

Daar word besighede gedryf in die agterstrate waar realiteit van polisie eenvoudig verbyhardloop.   Dis nie lank hierna nie, dan sit elkeen van hierdie ongedokumenteerde immigrante met  Identiteitsdokumente en word op die kieserslyste geregistreer as stemgeregtigdes, hier in Suid-Afrika en ook elders waar hul oorspronklik vandaankom.    Dis so maklik om gedurig so die ANC en ander politieke partye te rugsteun en te stem vir ‘n meerderheid.

Weinig of indien ooit word die skuldiges aan die pen gery, selfs met al die groot korrupsie, soos wapenskandaal, teksboeke, die zondo kommissie en vele ander.

Border Management Authority South Africa

*

Herstel die Boere republieke – ons het sowat 15 Boere republieke.  Ander volke en nasies kan nie op ons grond aanspraak maak nie.  Ons voorouers het soveel hartseer en dood meegemaak, dat ons dit aan ons en ons kinders, saam ons kinders moontlik kan maak.   Hulle was baie swakker af as ons vandag.

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Herstel van Boere Republieke

Op hierdie bladsy waar ons as volk onsself bevind, bly die Boere volk onderdruk en sal dit verewig so bly tensy ons as volk fokus op ons wettige Boere republieke wat sedert 1902 van ons vervreem is.

Indien ons meer daar vestig en uitbrei, sodoende kan die Boere volk meer tot hul reg kom en ook om hulself en gemeenskappe , wat nader aan mekaar is, te beskerm.   Ons dorpe en stede  in al die 15 of meer Boere republieke is wel heelwat verwaarloos as gevolg van hierdie verwoestende verskroeide aarde beleid en helkampe waarin ons vasgevang is.   Die verskroeide aarde beleid word steeds op ons uitgevoer, maar dit word in ander vormes ook teen ons gebruik, soos swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening wat reeds sedert 1990 plaasvind.

Paul Kruger, oud President van die ZAR en ander Boere republieke , was deel van die BOERE volk, nie ‘n president van ander vreemde nasies nie.

Invalsplanne op Boere republieke

Besoedeling in ou Boere republieke

Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies

Boere en Beveiliging

Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar