Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë

*

In 1965 het twee Columbia-universiteitsosioloë Richard Andrew Cloward en Frances Fox Piven ‘n strategie gelei om die Nuwe Linkses se beplande transformasie van die Verenigde State in ‘n Sosiale Demokrasie te kataliseer.   Dit is niks anders as kommunisme nie.    In die 2 Mei 1966-uitgawe van  “The Nation” het hulle hul voorgestelde strategie in ‘n artikel getiteld  “The Weight of the Poor: A Strategy to End Poverty” uiteengesit.   Dit kom dus ook voor dat Soros dieselfde tipe patroon in Suid-Afrika gevolg het.

Full article: The Weight of the Poor: A Strategy to End Poverty (reprinted  with a new introduction by Frances Fox Piven) New Introduction

*

Hoe is Soros betrokke hierby, veral in Suid-Afrika?  Hy en sy OSF.SA het in die 1980’s begin met hulle protesaksies en universiteite, met jong studente, van Suid-Afrikaanse sowel as ander afkoms, beinvloed.  Richard Andrew Cloward en Frances Fox Piven se strategieë is duidelik waarneembaar in Suid-Afrika, veral in die massa veldtogte, plunderings en nagevolge van al die protesaksies.

Cloward en Piven het juis duisende aktiviste aangewend om die welsynstelsel te saboteer om die armes vir ‘n sosialistiese revolusie te werf.  Dis presies wat in Suid-Afrika ook gebeur het.  Beide het inskrywingsveldtogte vir openbare dienste begin om die armes in te lig oor hul “reg” op voordele,  later die regering gedwing om te “voldoen aan hul eie boek van reëls,” het Alinsky hiervoor gevra in sy boek genaamd Reëls vir Radikale.

Dit het nooit gegaan om armoede uit te skakel nie, want dit het nog nooit gebeur nie.  Armoede is ‘n ou konsep en sal altyd met die voortbestaan van mense wees.   WERK en nogmaals harde werk is die enigste betroubare en eerbare meganisme tot vooruitgang en beter lewenstandaarde handhaaf.   Ongelukkig het armoede in al die lande, soos ‘n steeks donkie bly vashaak en het die ryk bevoordeeldes gegroei wat meer biljoenêrs en miljoenêrs opgelewer het.   Alles onder die vaandel van “DEMOKRASIE”, rasgebaseerde wetgewings, net om hulself te bevorder en nog meer ‘elites’ ryker te maak.

https://www.scribd.com/document/25111458/A-Strategy-to-End-Poverty

Theory & Philosophy Reading Group XXI: Frances Fox Piven & Richard Cloward  – Old Capitol Books

*

REG TOT PROTESAKSIES

Suid-Afrika is oorskadu met liberaal verligtes, veral uit die buiteland.  Buitelanders, veral mynmagnate uit die Britse statebondslande, het  ‘n groot rol gespeel om minerale uit te haal.   Veral die Boere republieke en reservate wat swartes voor 1900 beset het.    Mynmagnate, meestal buitelanders, kon dit nie alleen vermag deur hulself nie, maar het goedkoop arbeiders (slawerny) gebruik om dit vir hulle te doen.   Die spoorlyne is grootliks sedert 1880 begin bou, juis deur gebruik te maak van swart goedkoop arbeiders.    Nadat heelwat mineraal het daar verskeie protesaksies gevolg en het immigrante uit die ooste en noorde van Afrika toegeneem tot honderde duisende wat hier as goedkoop arbeiders te werk.  Hierdie goedkoop arbeiders het later van tyd ‘deel van die samelewings in die Witwatersrand en ander mineraal gebiede” tot ‘n massa 

CLOWARD EN PIVEN

Alinsky – Cloward-Piven en Soros Strategie,  en vele ander het baie in gemeen met dieselfde doelwitte om te bereik.   Dit hardloop saam radikale protesaksies, vernietiging van lande en korporasies, regerings – kommunisme wat gekoppel is aan khazarism.  Dit is nou 2024 maar die strategie van onwettige immigrante en onregeerbaarheid word en is gebruik om doelwitte van algehele anargie en volksmoorde te bereik.  Die Cloward en Piven Strategie van 1966, wat  geskoei is op Alinsky se planne, het reeds bewys hoe dit lande en volke wat onafhanklikheid geniet het, vernietig tot ‘n ashoop bestaan.   Later is dit met geweld en bloed vernietig met dieselfde tipe anargieë hierin vervat.  Suid-Afrika het volle onafhanklikheid geniet in 1961 na Republiekwording. 

Paul Alinsky

Ná die publikasie daarvan het The Nation 30 000 herdrukke van die uitgawe aan radikale sosialiste regoor die land verkoop. Deur die taktiek van Alinsky te gebruik, het hul globalistiese goedgekeurde strategie wat geskep is, ‘n krisis bestuur ontwikkel en uitgebrei. Hulle het dit verkoop op die voorwendsel dat die maatskaplike welsynstelsel nie geskep is as ‘n manier om die armes te help nie, maar om hulle te plaas om te verseker dat hul wrok nooit opgebou het tot ‘n punt van openlike rebellie nie. Dit is ook dieselfde ideologie wat in universiteits sosiologie departemente gebruik word vir die morele regverdiging van welsyn.

Saul Alinsky: Die “Vader” van gemeenskapsorganisasie

Saul Alinsky is in 1909 in Chicago, Illinois, gebore vir Litaus Joodse emigrant-ouers van Vilnius, Russiese Ryk. Hy was die enigste oorlewende seun van Benjamin Alinsky en sy tweede vrou, Sarah Tannenbaum Alinsky, van Vilnius (nou Litaue).

In 1971 het Saul Alinsky ‘n vermaaklike klassieke op voetsoolvlak geskryf met die titel Reëls vir Radikale. Volgens Alinsky moet die organiseerder, veral ’n betaalde organiseerder van buite, eers agterdog oorkom en geloofwaardigheid vestig. Alinsky sou sê: “Die eerste stap in gemeenskaps organisasie is gemeenskapsdisorganisasie.”

&

Paul Alinsky

Cloward and Piven pushed activists to sabotage the welfare system to recruit the poor for a socialist revolution. They initiated a public services enrollment drive to inform the poor about their “right” to benefits, then forced government to “Live up to their own book of rules,” Alinsky called for this in his book called Rules for Radicals.

In 1965 two Columbia university sociologists Richard Andrew Cloward and Frances Fox Piven spearheaded a strategy to catalyze the New Left’s planned transformation of the United States into a Social Democracy. In the May 2, 1966 issue of “The Nation” they detailed their proposed strategy in an article titled “The Weight of the Poor: A Strategy to End Poverty”.

Following its publication The Nation sold 30,000 reprints of the issue to radical socialists all over the country. Using the tactics of Alinsky, their globalist approved strategy created then managed a crisis. They sold it on the pretense that the social welfare system was not created as a means of helping the poor, but of placing them to ensure their resentment never built to a point of open rebellion. It is also the same ideology used in university sociology departments for the moral justification of welfare.

Saul Alinsky: The “Father” of Community Organizing

Saul Alinsky was born in 1909 in Chicago, Illinois, to Lithuanian Jewish emigrant parents from Vilnius, Russian Empire. He was the only surviving son of Benjamin Alinsky and his second wife, Sarah Tannenbaum Alinsky, from Vilnius (now Lithuania).

In 1971, Saul Alinsky wrote an entertaining classic on grassroots organizing titled Rules for Radicals.   According to Alinsky, the organizer, especially a paid organizer from outside, must first overcome suspicion and establish credibility.   Alinsky would say, “The first step in community organization is community disorganization.”

*
*
*

IRONIES – en toevallig?

Immigrante kwessie in die Boere republieke – mynmagnate

Die bloedige konsentrasiekampe is niks anders as moordkampe gesamentlik met die Britse en bondgenote se Verskroeide aarde beleid.   Die Boere republieke en Boere volk het fisies baie erger dinge deurgemaak wat onmenslik wreed is.    Konsentrasiekampe was geen vlugtelingkampe nie, want Boere volk families is hierin gedwing nadat hul huise, voedsel en alles tot op die grond afgebrand is (Verskroeide aarde beleid).     Die vernietiging van volke is volksmoorde en is deel van die heersers se agendae om soveel moontlik lande met ryk minerale rykdomme in te palm.

Dokumente van immigrasie en die vernietigingsprosesse mag dalk sover teruggaan as 1652 in suidelike Afrika, net nadat die Boere republieke in suidelike Afrika ontstaan het.   Dit vind op alle kontinente plaas waar minderhede uitgewis word.   In die tydperk het die Republieke na 1652 ontstaan maar ook deur wêreldmagte se betrokkenheid, het die Boere volk hul onafhanklikheid sedert 1902 verloor net na die Anglo-Boere oorloë met Brittanje en haar bondgenote.

Ander lande wat dieselfde deurmaak is Palestina en voor dit was dit met die meer as 20 Boere republieke.  Alles word eenvoudig vernietig.  Immigrante was deel van die strategie en plan in Paul Kruger dae, waar al hierdie immigrant-mynmagnate sioniste was en vandag seëvier dit oral.  Sionis mynmagnate wat aangedring het op burgerskap en stemreg in die Boere republieke.    Hulle is selfs beskerm in die onderskeie konvensies, Pretoria, Bloemfontein en London.

Onwettige immigrante het almal ‘n geboorteland, maar word oral geplant om verwoesting en uitwissing aan te hits en te saai vir vernietiging.   Regerings pas nie beheer ordentlik toe nie en indien hulle dit probeer doen, word hulle gestenig oor die waarheid.

Die Welsynstaat word dadelik geskep en groei teen ‘n tempo, nie net om die arm burgers van ‘n karige toelae te voorsien nie, maar afhanklik te maak van die regering om hul sodoende te dwing vir onder andere stemreg.   Toelaes brei uit op ‘n daaglikse basis ook na alle onwettige immigrante, nie net in Suid-Afrika nie.

*

Planne

Die opsetlike saakbeskadiging, die gebrek en eerder daaglikse verset om onderhoud te doen op enige infrastrukture en geboue, veral staatsentiteite, provinsie en munisipaliteite is alles deel van hierdie strategie wat reeds jare gelede beplan is.  Immigrante en veral onwettige radikales word met koste wat deur liberales soos die OSF.SA of ander aan immigrante finansies verskaf en selfs in die vorm van ‘n kaart tot hul beskikking waar die fondse nooit opdroog nie.

Radikales word aangewend om opsetlik aan protesaksies deel te neem, alles, huise, besighede en voedsel van gemeenskappe en selfs plaasboere te brand sodat dit met moeite vervang moet word, want die finansies bestaan selde of glad nie.  Indien plaaslike owerhede nie enige dienste verskaf nie, verkry hul steeds maandeliks die bydraes van belastingbetalers om vir daardie gebroke diens te verskaf.  Riool word nie weggevoer nie, maar dit word heelwat in strome, riviere en damme gestort sodat daar geen drinkwater is vir mens, dier, omgewing of vir enige plaasboer om voedsel op die tafels te verskaf nie.  Dit gee ‘n enorme hoeveelheid geld aan die belastingbetalerskas wat eenvoudig gesteel word in die sisteme en kuberruimte.

*

ARTIKELS EN VERWANTE INLIGTING

Unemployment –  SA &  communism –  bolshevism

Liberalisme and Marxism in SA – #bolshevism

Communism:   Bolshevisme Kalergi plan

Communism  –  Bolshevism –  Revolution

Communism horrors

*

Videos oor die

CLOWARD PIVEN STRATEGIE

wat teruggaan na die jare 1960-1970 waar dit deur Marxiste beplan is.

VIDEO MATERIAAL

Turn America into a communist country, destroy the Dollar, build a deep administrative state of the government and open the borders for millions of immigrants.  Same happened in South Africa and other countries worldwide.  At the end it is the New World Order and especially Zionism to take over all those corporations, countries, states.   Liberal organisations helping, and Soros or his OSF is part of this strategy.

https://www.tiktok.com/@thecharliekirkshow/video/7382632399374404907

https://www.youtube.com/watch?v=51wmy3XLkN8

https://study.com/academy/lesson/video/the-cloward-piven-strategy.html

https://nobulart.com/media/crisis2017.pdf

https://www.citizenshandbook.org/rules.html

https://www.atlanticplaybook.com/p/the-clowardpiven-strategy

https://www.phenomenalworld.org/interviews/frances-fox-piven/

https://www.foxnews.com/story/cloward-piven-and-the-fundamental-transformation-of-america

IN EUROPA

Image

Image

Image

*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

2 gedagtes oor “Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë”

Lewer kommentaar