*
Die Chinese regering het sowat 60 ondernemings of besighede bekendgestel by hulle werkloosheid geleentheid in Midrand op 16 April 2024. Ooreenkomste word op internasionale vlakke met ander lande wat besighede of ondernemings inbring gesluit om werkloosheid te verbeter. Elkeen van hierdie ooreenkomste sal aan swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings se vereistes voldoen moet word.

*
Inderwaarheid is die Chinese reeds in 2008 deur die SA howe as swart verklaar en word hulle as swartes gereken. Sodoende word Chinese ingebring om hier werk te skep en uit te brei, nie noodwendig plaaslike werkloses nie. In ander Afrika lande is dit nie net plaaslike burgers wat aangestel word nie.
Hierdie geleentheid (EXPO) wat gedurende April 2024 plaasgevind het en wat deur die Chinese en SA aangebied is, bewys 100% dat groot moondhede soos China, voldoen aan die ANC en nuwe GNU regering se wetgewings om teen blanke Boere en werkloses te diskrimineer. Volgens die huidige wetgewings word blankes uit alles uitgesluit, veral arbeidswetgewing.
Dit word na 30 jaar steeds voortgesit om die Boere te vernietig omdat hulle blankes is. China is nog ‘n voorbeeld hoe hulle rassisme en diskriminasie in BRICS lidlande bevorder – hul bevoordeel hulself in die proses en buit elke Suid-Afrikaanse geleentheid uit om dit te doen.
Op internasionale vlak (VN) is daar heelwat voorskrifte en vereistes wat beslis nie nagekom word oor diskriminasie en rassisme nie.
Racism, Discrimination, Crime and Corruption UN (prevention)
Racism and Discrimination South Africa
*
Die Chargé d’affaires van die Chinese Ambassade in Suid-Afrika, Li Zhigang, het aangesluit by hoogwaardigheidsbekleërs van die nywerheid, diplomate insluitende konsul-generaal van China in Johannesburg, Pan Qingjiang, burgerlike samelewing en studenteformasies en Suid-Afrikaanse regeringsamptenare insluitend Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu en minister in die presidensie vir beplanning, monitering en evaluering, Maropene Ramokgopa. Brugbou: Indiensneming is soos ‘n brug met die een kant wat nasionale ontwikkeling verbind, terwyl die ander kant gesinswelstand verbind.
*
Die geleentheid volg op die vorige Job Fair van Chinese-belê ondernemings in Suid-Afrika wat gehou is in 2022. Die geleentheid is deur die Chinese Ambassade aangebied ter ondersteuning van die SA-China Economic and Trade Association (Saceta). Daar is verskeie uitnodigings uitgestuur vir deelname tot hierdie geleentheid in Johannesburg.
https://www.iol.co.za/news/south-africa/gauteng/south-african-companies-invited-to-take-part-at-upcoming-7th-china-international-import-expo-ciie-b4e90bee-6a8a-48b8-8103-53a86b4551c0
http://za.china-embassy.gov.cn/eng/sghdxwfb/202404/t20240419_11284786.htm
*
China besighede en werkloosheid
https://www.youtube.com/watch?v=kZ7v99zhBHo
*
Verwante artikels en inligting oor China in Suid-Afrika en Afrika
Chinese under B-BBEE legislation
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)
Chinese in Africa
Limpopo, South Africa – China deal
Ramaphosa – Chinese – Musina-Makhado, Limpopo
Limpopo – China project – Energy Metallurgical Base
[…] Chinese Expo Swart bemagtigers […]
LikeLike