Voedsel – Dr Li



*
Sonder water en voedsel kanons nie oorleef nie.   Dr Li verduidelik in sy boek dat elkeen van ons nie voedsel moet vrees nie, maar dit stadig en verseker geniet.  Dit is ook op verskillende beeldmateriaal tot ons beskikking om te luister wat hy oor voedsel kwytraak.       Dis belangrik om daaroor te praat, veral wat die waarde van voedsame kossoorte is.    Daar is heelwat inligting en voorkeure van voedsel wat hy verduidelik vir ‘n meer gesonde lewenstyl wat gehandhaaf kan word, dit hoef nie uitermatig duur te wees nie.  .

*


Agtergrond
Afkomstig van China
https://drwilliamli.com/
Hy is van Shanghai
https://en.saif.sjtu.edu.cn/faculty-research/li-william

Water – tee – koffie is sekere drankies wat aanbeveel word.  Veral Groen tee – daar is heelwat op die rakke wat dalk in die begin nie so lekker smaak nie, maar kan gewoond raak daaraan.     Niemand kan sonder vloeistowwe lewe nie.

Wat van rooiwyn wat goed is, maar dit het ‘n groot hoeveelheid alkohol in?   Dit is nie net die druiwe nie, maar ook ander tipes van fermentasies wat alkohol en drankies verskaf om te geniet.   Dit is deel van die menslike tradisies en sosiale lewens.

https://www.youtube.com/watch?v=jgpOklQP8PY

*

Suiker word soms nie na behore verteer nie en het newe effekte.   Ken die inhoud en byvoordele wat in voedsel en drankies is.   Heelwat ‘gesonde kosse’ bevat versoeters of suiker, of sommer albei, wat baie ongesond is.  Elkeen ken sy of haar liggaam en sal weet as daar teveel suiker of ander versoeters in voedsel of drankies is.     Elke persoon se liggaam reageer anders oor die inneem van suiker, vrugte en groentes.   Vrugte as sulks het heelwat suiker in.   Die geheim is om ‘n matigheid voor oë te hou.   Uiteet is nog ‘n probleem waar sekere voedselsoorte teveel kan raak om opgeneem te word in die liggaamlike sisteme.   Dr William Li verduidelik sekere aspekte hoe om jou voedsel en drankies te geniet.   Elkeen het eie keuses om gesonder te leef.

https://www.youtube.com/watch?v=qQ4uFv9CYMk&t=0s

*

‘n Tuin wat absoluut fantastiese ontwerp is van ‘n sonnige en oopruimte tuin in die valleie van Italië.   Suid-Afrika het ‘n sonnige baadjie om dieselfde tipe tuine te bereik.   Geniet al die gesonde voedselsoorte en veral kruie.

https://www.youtube.com/watch?v=D7irSEeFP80

*

Daardie ekstra vet kan deur gesonde voedselinnames verbeter word.

Wortels – neem kennis dat die oorspronklike wortels nie oranje was nie, maar pers.  Wortels is gesond, rou of gaar.

What Are Purple Carrots? — Vegangela, 46% OFF

Bone ekspedisies vanaf die plaasboere  –

Verskeidenheid bone lyk interessant en is nodig vir derm bakterieë.   Gebruik dit ook in slaaie.

Beans: Benefits, Uses, and More — Healthy For Life Meals | Fresh & Healthy  Meal Plan Delivery

Brandrissies – nie almal kan dit gebruik nie, maar dit is voordelig en kan matig gebruik word.

*

Sampioene is ook ‘n gesonde voedsel vanaf Boere se lande en speel ook ‘n baie groot rol om van oormatige vette ontslae te raak.   Dit bevat ook Vitamine D.

Puer tee is netso belangrik in die gesondheidsirkel – van Chinese tee

https://www.youtube.com/watch?v=tb7V2L9m8mI





*

Verwante inligting en artikels


Seesout, pienksout, minerale en spoorelemente

Swart kat grondboontjiebotter Black cat

Shiitake mushroom –  sampioen


Bromelain  –   pynappel

Bromelain en ensieme

Lettuce  – Slaaiblare

Quercetin – Uie, groentes en vrugte  – Vitamien P

Carrots  –  Wortels

Anys

Koeksoda

Rooibostee ~ Rooibos tea (Cederberge)

Herstel van Menslike Stamselle

Lewer kommentaar