*
Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza, in Palestina voorkom. Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie. Maak nie saak wie daardie inwoners is nie, hetsy christene, jode of moslems. Tog, is daar ‘n vraagteken hieroor dat feitlik al die gebiede in Palestina geteiken word. Lebanon word netso geteiken soos ander.
Melding word gemaak van die Levant area wat uitgewys word en dit strek oor verskillende lande.

*
Die inwoners in Gaza strook word almal in hoekies ingedryf sodat die in beheer van bomme nog meer mense kan uitwis. Dit is opsetlike volksmoord en almal aanskou dit op internet, beeldmateriaal en selfs radio berigte. Dus met almal wat uit die weggeruim word, is GAS en OLIE die ‘oorwinnaars’ en die wat die volksmoord gepleeg het, se beloning. Die bloed aan die hande kan en sal nooit afgewas word nie.
Is dit die werklike rede hoekom Israel hulle gewend het om soveel immigrante in te voer na Palestina – in die begin is daar meer as 100000 Sioniste uit die ou Kommunistiese lande na Palestina gestuur? Selfs onteiening , sonder vergoeding wat behoorlik met kragdadige en bloedige gevegte aanleiding gegee het. ‘n Land soos Palestina se inwoners het ook ‘n reg, nes Israel om hul belange te beskerm. Dis nie dat enige een van die Palestyne of Israel sioniste engeltjies is of was sedert 1917. Wat het hulle dan vir jare in die oos-blok lande gedoen en nou eers agtergekom hul mis hul land en soek hul land met oorloë terug? Niemand leef vir 2000 jaar nie en nie een van hulle wat nou aandring op Israel staat, is 2000 jaar oud nie.
Dat daar volksmoorde gepleeg word in die midde oosterse lande, is nie altemit nie en iemand dryf hierdie hele ding. Die bloedige gevegte tussen die onderskeie ‘lande’ in die midde ooste, gaan myns insiens oor 100% beheer en kontrole oor diegene wat in Palestina bly of werk, lewendig of dood en begrawe onder puinhope. En nie lank daarna herrys daar ryk woonbuurtes uit die boeke uit bo-oor die puinhope van vernietiging, omring met hoë mure en kameras om almal te monitor, veral die van Palestina. Hoe meer gedood word, hoe beter voel die oorwinnaar en hul vennote. Dus is daar nie net EEN volksmoord nie, maar moontlik baie meer.
Wie het besluit dat Palestina inwoners moet met kamera sisteme en 9-10 meter hoë mure gemonitor, selfs ingeperk word met spesiale permitte. Dis onmenslik wreed – wat as die situasie andersom was? Geen land sal dit toelaat nie. Sal Israel dit wat hy aan Palistina bewoners doen, toelaat dat Gaza en Palestina dit aan Israel doen?
Intussen duur die oorloë ongehinderd voort asof die wat dit dryf, nie regtig gepla is hoeveel vroue, kinders en onskuldige ou mense vermoor word nie. Israel het beslis nie hieroor slapelose nagte nie.
Aan die einde staan een ding uit. Daar hoef nie olie en gas winste gedeel word nie. Dit is ‘n somber prentjie en gerig op ‘n nuwe wêreldorde wat reeds vir jare aan die uitbroei is. Oral word minderhede se grondgebiede gesteel of ‘geannekseer’, en selfs in konsentrasiekampe, soos hier by Palestina gegooi, met geen infrastruktuur of mediese sorg nie. Hierdie is niks anders as herhaling van die Britse verskroeide aarde beleid nie.
*
Nie so lank gelede nie … was daar miljoene mense in Palestina gewees, tog word elkeen ontken. ‘n Film van 1920.
*
Goeie vraag – hoe beset mens grondgebiede, bom dit plat met kanonne of plofstowwe? Daarna word duur deftige huise bo-op die puin en moontlike lyke gebou. Terwyl die wêreld toekyk en nie boe of baa sê oor die kamera sisteme waarmee die mense van Palestina beheer en gemonitor word, selfs afgedreig word, gaan die lewe hul eie gang in die afgebreekte stukkende puinhope. Hoe word dit regverdig om ‘n ander persoon se huis te bom of af te brand met kanonvuur?
Sal Frankryk, Israel, Brittanje of Amerika dit geniet? Die inwoners van Palestina het ook menseregte wat tans uitmekaar gebom en verskeur word. Gun elkeen die plekke in die son.
:::::::::::::::::
quote
Can someone explain why Israel began occupying Palestinian land? It’s important to remember that the Israeli Jews were once refugees who faced mistreatment in Europe, particularly by Britain. However, when they arrived in Palestine, the Muslim community there treated them with kindness and respect.
Palestinians provided them with shelter in their own areas. Unfortunately, over time, some Jews started forcibly taking over Palestinian lands, leading to the eviction of Palestinian residents and the destruction of their homes.
After the fall of the Ottoman Empire, Palestine came under British rule, and together with the Jews, they enacted laws allowing refugees to buy land in Palestine. We mustn’t forget the tragic events like the massacres of Al-Nakba and Deir Yassin, in which many Muslims lost their lives.
The question arises: Does Israel wish to repeat this history? Is there no room for compassion? For the sake of humanity, let us hope for peaceful coexistence and the return of Palestinian lands to those who were unjustly displaced.
*
Al is ons slegs “toeskouers van lewendige nuusberigte en beeldmateriaal” ‘n paar duisend kilometers van die midde-ooste en ander oorloë af, is en kan daar tog heelwat verskillende dinge waargeneem word wat niks goeds vir enige land inhou nie. Van ons leiers uit die Unie van SA was ook hierby betrokke. Sonder om kant te kies word lelike onmenslike dade waargeneem. Verskillende media huise, die sosiale media bring dit tot elkeen se plekkie onder die son. Hier gaan dit nie oor kant kies of selfs oor verskillende gelowe nie, maar daar is iets onheilspellends in hierdie oorloë wat plaasvind. Dalk mag dit vir sommige selfs bonatuurlik en vreesaanjaend voorkom.
Wie het die mandaat hiervoor uitgereik – Brittanje 1917 – Balfour en die wat dit bewerkstelling het? Wie het hul aangestel met militêre beheer? Is daar moontlik ander planne wat Israel moet uitvoer vir die ontwikkelings van aardgas en olie in spesifieke streke? Hoeveel van die ingevoerde sioniste is waarlike ‘jode’?
Dis hartseer om hierdie oorlogmeesters en diktators se aanhoudende, fisiese en geestelike aanvalle op veral weerloses, die vroue en kinders te sien afspeel. Hul op jong ouderdom blootstel aan soveel vrees en dood. Die bomaanvalle op so ‘n jong vlugtende kind. Simpatie is beslis by grusame menseregteskendings, diegene wat voedsel, water en medikasie weerhou van die wat dit nodig het. Dit is krimineel en volksmoorde wat plaasvind, dis nie net arabiere wat hier woonagtig is nie. Selfs omliggende lande wat simpatie toon met die bewoners van Palestina word stelselmatig uitgewis met bomme en aanvalle vanuit Israel.
*
Dit is totaal in ooreenstemming met wat ons voorouers in SA moes deurmaak tydens die Anglo-Boere oorloë.
Na 1994 vind dit in ‘n ander vorm in Suid-Afrika plaas, waar daar teen ons Boere en konserwatiewe Afrikaners gediskrimineer word met verskillende wetgewings, naamlik swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding. Daar is steeds duisende aparte gebiede, waar slegs khoi san, griekwas en verskillende swartes woon en werk in hul onderskeie Trust en KEV (CPA) gebiede. Niks het verander nie, hulle word steeds in hul miljoene deur belastingbetalers onderhou onder die projeksie van sogenaamde ‘apartheidsonde’.
1900 (ABO) en konsentrasiekampe (Brittanje)
In suidelike-Afrika het ons voorgeslagte deur dieselfde tipe verskroeide aarde beleid en helkampe deurgegaan met meer as 39000 vroue en kinders in kampe uitgewis.
Let op al die monitor kameras in al die stede en dorpies wat opgerig word op die puinhope van ‘n eens werkende Palestina. Met die Anglo-Boere oorloë was dit egter net meer primitief as die tegnologiese ontwikkeling van vandag.
Ander lande, regerings en organises sit en staan en toekyk, en dit is geen grap nie. Sommige was hul hande, want dit raak ons nie eintlik nie word daar genoem. Maar dit doen 100%. Moord bly moord, onteiening bly onteiening en dit druis in teen internasionale voorskrifte en ooreenkomste.
Heelwat Palestynse inwoners is voor en na 1948 gedood, uitgewis en onder puinhope begrawe. Daarna volg dieselfde patroon, waar superryk eenhede met die nodige kontrole kameras opgerig word en die vorige inwoners glad nie daar mag ingaan of soms met ‘n permit.
Waar is al die Sioniste afkomstig van? Net soos wat elkeen van ons vrede wil hê, gun ons almal lande wat gas en olie het, soos beide, Libanon, Israel en Palestina om dit ten volle te ontwikkel. Die vraag wat Israel en elke ander land hulself moet afvra, of die afkomstig uit kommunistiese oos-bloklande, hoeveel van Palestynse gebiede is van hulle vervreem, platgeskiet en met rykmansgelde opgebou en dan uiteindelik is al daardie nedersettings en duur huise omring met 10 meter mure en kameras.
Is dit die idee van Palestina gewees om kameras en beheer toe te pas, of is dit Israel in die geval. Daar is baie meer as 100 dorpe, wat Palestina in hul armoede opgebou het, deur Israel verwoes sedert 1948.
Die regerings oorsee gee nie ‘n duit om dat Palestina bewoners, moslems, jode en christene uitgejaag word soos diere. Inteendeel het Israel ministers hul uitgespreek dat die burgers van Palestina menslike diere is en so doodgeskiet sal word. Dan word daar vinnig na die christelike Bybels gegryp wie se grond dit is en dat Israel ‘n reg het om hulself te verdedig, maar Palestina het ook dieselfde regte daartoe. In 1948 was daar besluite gemaak, nie deur die van Palestina nie, maar die Britte en VN om dit te omskep in’n TWEEstaat. Wie het al die Palestynse dorpies en nedersettings verwoes en waarmee is dit befonds, asook al die duur huise wat daarna opgerig is?
As sodanig is die Palestynse mense die voordele ontsê om hierdie natuurlike hulpbron te gebruik om sosio-ekonomiese ontwikkeling te finansier en in hul behoefte aan energie te voorsien. Die opgehoopte verliese word in die miljarde dollar geraam. Hoe langer Israel verhoed dat Palestyne hul eie olie- en aardgasreserwes benut en ontgin, hoe groter word die geleentheidskoste en hoe groter word die totale koste van die besetting wat deur Palestyne gedra word. Dit maak nie saak wie woon in Palestina nie, of dit nou Jode, Christene of Moslems is wat gedurig gebom en geboue totaal platvee met die aarde.
Met die platvee van geboue word twee vlieë met een klap doodgeslaan. Burgers in die gebiede het geen ander heenkome nie, vlug na ander lande of sterf in die hope puin. Die oorwinnaars wie die bomme op Palestina laat neerreën, sal eenvoudig ook die gebiede annekseer en dan al die minerale rykdom en olie ook annekseer. Dus, verloor Palestina nou al hul huise, besighede en geboue, terwyl al die besighede in Israel floreer en hul huise word nie platgevee met bomme nie.
*
Minerale – gas en olie ….
*
Geoloë en natuurlike hulpbronne-ekonome het bevestig dat die Besette Palestynse Gebied bo-op groot reservoirs van olie- en aardgasrykdom lê, in Area C van die besette Wesoewer en die Middellandse See-kus langs die Gazastrook, Palestina. Besettings verhinder egter Palestyne om hul energievelde te ontwikkel om sulke bates te ontgin en daarby te baat. Die voortdurende bom-aanvalle vanuit Israelkant stop al hierdie ontwikkelings, wat Palestina erg benadeel.
Die nuwe ontdekkings van olie en aardgas in die Levant-bekken, wat tot 122 biljoen kubieke voet aardgas teen ‘n netto waarde van $453 miljard (in 2017-pryse) en 1,7 miljard vate herwinbare olie teen ‘n netto waarde van ongeveer $71 miljard gestyg het, bied ‘n geleentheid om ‘n totaal van sowat $524 miljard tussen die verskillende partye te versprei en te deel, benewens die vele ontasbare maar wesenlike voordele van energiesekuriteit en samewerking onder jarelange strydlustiges. Daar kan ook potensieel ‘n bron van bykomende konflik en geweld wees as individuele partye hierdie hulpbronne ontgin sonder behoorlike inagneming van die regverdige aandeel van ander in die gebiede. Wat ‘n bron van rykdom en geleenthede kan wees, kan rampspoedig wees as hierdie gemeenskaplike hulpbron individueel en eksklusief ontgin word, sonder behoorlike inagneming van internasionale reg en norme.
*
The study of UNCTAD done during 2019 identifies and assesses existing and potential Palestinian oil and natural gas reserves that could be exploited for the benefit of the Palestinian people, which Israel is either preventing them from exploiting or is exploiting without due regard for international law.
Geologists and natural resources economists have confirmed that the Occupied Palestinian Territory lies above large reservoirs of oil and natural gas wealth, in Area C of the occupied West Bank and the Mediterranean coast along the Gaza Strip. However, occupation prevents Palestinians from developing their energy fields to exploit and benefit from such assets. As such, the Palestinian people have been denied the benefits of using this natural resource to finance socio-economic development and meet their need for energy. The accumulated losses are estimated in the billions of dollars. The longer Israel prevents Palestinians from tapping and exploiting their own oil and natural gas reserves, the greater the opportunity cost and the greater the total cost of the occupation borne by Palestinians.
The new discoveries of oil and natural gas in the Levant Basin, mounting to 122 trillion cubic feet of natural gas at a net value of $453 billion (in 2017 prices) and 1.7 billion barrels of recoverable oil at a net value of about $71 billion, offer an opportunity to distribute and share a total of about $524 billion among the different parties, in addition to the many intangible but substantive advantages of energy security and cooperation among long-time belligerents. They can also potentially be a source of additional conflict and violence if individual parties exploit these resources without due regard for the fair share of others. What could be a source of wealth and opportunities could prove disastrous if this common resource is exploited individually and exclusively, without due regard for international law and norms.
*
https://www.usgs.gov/index.php/media/images/map-levant-basin-province-eastern-mediterranean
*
May 2018
Sedert die 1990’s het ongekende eksplorasie in die kom gefloreer, massiewe gasreservoirs is ontdek, en ‘n vloed van hoë gehalte data is vir navorsing vrygestel. Sommige van die nuwe bewyse val saam met die PJ-model , terwyl ander bewyse nie goed by hierdie heersende model pas nie. Byvoorbeeld, die oudste strata wat deur diep putte onthul word, bereik tersiêre eenhede. Die PJ-model is nietemin wyd aanvaar en het mettertyd ‘n bevestigingsvooroordeel geword vir baie studies wat hul interpretasies dienooreenkomstig aangebied het.
Die Levant-kom strek oor die mees oostelike deel van die Middellandse See. Sy suidelike en oostelike rande, buite Egipte, Israel, Libanon en Sirië, word gewoonlik as passief gedefinieer (bv. Dewey et al., 1973; Ben-Avraham en Ginzburg, 1986). Die PJ-model dui daarop dat die Levantbekken tydens die laat Perm kern gevorm het. Dit het tydens ‘n Laat Trias-Vroeë Jurassic geopen as deel van die Mesotethys Oseaan as gevolg van die opbreek van twee groot kontinentale fragmente – Tauride-blok
https://www.sciencedirect.com/science/article/abs/pii/S0012825217305603
Since the 1990’s unprecedented exploration has flourished in the basin, massive gas reservoirs were discovered, and a flood of high-quality data was released for research. Some of the new evidence coincides with the PJ model, while other evidence does not fit well with this prevailing model. For example, the oldest strata revealed by deep wells reach Tertiary units. Nonetheless, the PJ model has been widely accepted and with time became a confirmation bias for many studies that presented their interpretations accordingly.
The Levant basin extends across the easternmost section of the Mediterranean. Its southern and eastern margins, offshore Egypt, Israel, Lebanon, and Syria, are usually defined as passive (e.g., Dewey et al., 1973; Ben-Avraham and Ginzburg, 1986). The PJ model suggests that the Levant basin nucleated during the late Permian. It opened during a Late Triassic–Early Jurassic as part of the Mesotethys Ocean due to the breakup of two major continental fragments – Tauride block
*
Immigrante
Dit was maar net die begin en hierdie was nie die eerste land wat sekere ‘immigrante’ na sekere lande ingevoer het nie. Suidelike Afrika se Onafhanklike Boere republieke en die RSA daarna, is oorval met immigrante en onwettiges wat die land binnegestroom het. Almal wil alles gratis verkry en hulle dring steeds daarop aan.
In November 1947 het die Verenigde Nasies gestem om Palestina in twee lande te verdeel (een Joods, een Arabier). Britse troepe het in April 1948 aan Palestina begin onttrek, en in Mei 1948 het die Sionistiese leier David Ben-Gurion die stigting van die moderne staat Israel afgekondig. Alle beperkings op Joodse immigrasie is onmiddellik opgehef.
Aliyah Bet is die Hebreeuse term wat verwys na die geheime immigrasie van Jode na Palestina tussen 1920 en 1948, toe Groot-Brittanje die gebied beheer het.
Die Hebreeuse woord “aliyah” Kyk na hierdie term in die Woordelys (letterlik, “opstyg”) verwys gewoonlik na immigrasie na die ‘Land van Israel’, terwyl “bet” (die Hebreeuse ekwivalent van die letter “B”) hier iets nie-amptelik impliseer of geheim. Die frase Aliyah Bet beskryf die beweging van Joodse vlugtelinge, baie van hulle oorlewendes van die Holocaust, wat nie toegelaat is om Palestina binne te gaan deur die Britse owerhede nie. Geïnisieer deur Sionistiese aktiviste namate die dringendheid vir Jode om Europa te verlaat toegeneem het, is hierdie verskynsel deur die Britte as “onwettige” immigrasie verwys. Teen 1948 het meer as 100 000 mense hierdie roete geneem, insluitend meer as 70 000 oorlewendes van die Holocaust.
Die aantal immigrante wat amptelik toegelaat is om Palestina binne te gaan, het nie altyd aan die vraag voldoen nie en, in tye van politieke krisis, het die Britte toegang ernstig beperk of selfs verbied. Die Joodse vlugtelinge het baie maniere gevind om die Britse immigrasiekwotas te ontduik. Reise per skip is onderneem en het egter gou die belangrikste vervoermiddel geword vir die duisendes wat elke jaar ingestroom het.
In 1938 het die Mossad l’Aliyah Bet (Organisasie vir “Onwettige” Immigrasie, gestig deur die Joodse leierskap in Palestina) hierdie pogings begin koördineer. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het Aliyah Bet voortgegaan, maar teen ‘n stadiger pas en onder gevaarliker toestande, met honderde lewens wat op see verlore gegaan het. Ten spyte van die gevare is 62 sulke reise van 1937 tot 1944 uitgevoer.
Ná die Tweede Wêreldoorlog het die aantal Joodse vlugtelinge wat Palestina wou binnekom, dramaties toegeneem. Die gruwels van die Holocaust, tesame met na-oorlogse antisemitisme en geweld, het die meeste oorlewendes aangespoor om Europa te verlaat. Veral tienduisende wat in ontheemde kampe woon, byna almal in die Amerikaanse besettingsone, het probeer om by die Joodse gemeenskap in Palestina aan te sluit. Was alles deur die Mossad l’Aliyah georganiseer.
Met behulp van ‘n ondergrondse netwerk, wat bekend was die Brihah (Hebreeus vir “vlug”), het Holocaust-oorlewendes uit die ontheemde-kampe verhuis (hoofsaaklik in Duitsland, Oostenryk en Italië) of van elders in Oos-Europa tot bymekaarkompunte in hawestede (tipies in Italië, Frankryk, Joego-Slawië of Griekeland) aangekom in die midde ooste. Beskikbare bote was gewoonlik substandaard, dikwels ou vragskepe, en was oorvol met passasiers.
https://encyclopedia.ushmm.org/content/en/article/aliyah-bet
*
This was only the beginning and this was not the first country to import certain ‘immigrants’ to certain countries.
In November 1947, the United Nations voted to partition Palestine into two countries (one Jewish, one Arab). British troops began to withdraw from Palestine in April 1948, and in May 1948 the Zionist leader David Ben-Gurion proclaimed the establishment of the modern state of Israel. All limitations on Jewish immigration were immediately lifted.
Aliyah Bet is the Hebrew term that refers to the clandestine immigration of Jews to Palestine between 1920 and 1948, when Great Britain controlled the area.
The Hebrew word “aliyah” View This Term in the Glossary (literally, “ascent”) commonly refers to immigration to the ‘Land of Israel’, while “bet” (the Hebrew equivalent of the letter “B”) here implies something unofficial or secret. The phrase Aliyah Bet describes the movement of Jewish refugees, many of them survivors of the Holocaust, not permitted to enter Palestine by the British authorities. Initiated by Zionist activists as the urgency for Jews to leave Europe intensified, this phenomenon was referred to by the British as “illegal” immigration. By 1948, well over 100,000 people had taken this route, including more than 70,000 Holocaust survivors.
The number of immigrants officially allowed to enter Palestine always failed to meet demand and, in periods of political crisis, the British severely restricted or even forbade entry. Jewish refugees found many ways to evade the British immigration quotas. However, travel by ship soon became the main mode of transport for Aliyah View This Term in the Glossary Bet, with thousands arriving each year. In 1938, the Mossad l’Aliyah Bet (Organization for “Illegal” Immigration, established by the Jewish leadership in Palestine) began coordinating these efforts. During World War II, Aliyah Bet continued, but at a slower pace and under more dangerous conditions, with hundreds of lives lost at sea. Despite the dangers, 62 such voyages were carried out from 1937 to 1944.
After World War II, the number of Jewish refugees seeking to enter Palestine increased dramatically. The horrors of the Holocaust, coupled with postwar antisemitism and violence, prompted most survivors to leave Europe. In particular, tens of thousands living in displaced persons camps, almost all in the American zone of occupation, sought to join the Jewish community in Palestine. Organized by the Mossad l’Aliyah View This Term in the Glossary Bet and using an underground network known as the Brihah (Hebrew for “flight”), Holocaust survivors moved from the displaced persons camps (primarily in Germany, Austria, and Italy) or from elsewhere in eastern Europe to gathering points in port cities (typically in Italy, France, Yugoslavia, or Greece). Available boats were usually substandard, often old cargo ships, and were overcrowded with passengers.
*
*
Staat Israel
Dit is sonder ‘n piep gedoen, waar minderhede wat onderdruk en doodgemaak word, moet smeek om ‘n onafhanklike staat te verkry.
Die groot vraag is, waarom word die burgers in Palestina nie met rus gelaat en aanhoudend gebom om hul staat, infrastruktuur en bevolkings te verminder en uiteindelik grens dit aan volksmoord.
Op 14 Mei 1948 het David Ben-Gurion, die hoof van die Joodse Agentskap, die stigting van die staat Israel afgekondig. Die Amerikaanse president Harry S. Truman het die nuwe nasie op dieselfde dag erken.

Amerikaanse betrokkenheid en seënswense met die skep van die staat Israel.
Inwoners van Palestina is vlugtelinge in hul eie land en sterf onder Israel se aanvalle op hul land. Verseker moet die land se inwoners, nes Israel hulself verdedig, maar Israel het bewys hoe hul gebiede binneval, oorneem omdat die bewoners van Palestyne sukkel om terug te keer en nie fondse het om dit weer op te bou wat platgeskiet is nie. In die proses is alles platgeskiet en kom Israel en bou groot duur huise en nedersettings in Palestynse gebiede op vir hulself en hul duisende ‘vlugteling sioniste’.
Alhoewel die Verenigde State die Balfour-verklaring van 1917 ondersteun het, wat die vestiging van ‘n Joodse nasionale tuiste in Palestina bevoordeel het, het president Franklin D. Roosevelt die Arabiere in 1945 verseker dat die Verenigde State nie sou ingryp sonder om beide die Jode en die Arabiere te raadpleeg in daardie streek. Die Britte, wat tot Mei 1948 ‘n koloniale mandaat vir Palestina beklee het, was teen beide die skepping van ‘n Joodse staat en ‘n Arabiese staat in Palestina sowel as onbeperkte immigrasie van Joodse vlugtelinge na die streek. Groot-Brittanje wou goeie betrekkinge met die Arabiere behou om sy lewensbelangrike politieke en ekonomiese belange in Palestina te beskerm.
Kort nadat president Truman die amp aanvaar het, het hy verskeie kundiges aangestel om die Palestynse kwessie te bestudeer. In die somer van 1946 het Truman ‘n spesiale kabinetskomitee gestig onder voorsitterskap van Dr. Henry F. Grady, ‘n Assistent Sekretaris van Buitelandse Sake, wat met ‘n parallelle Britse komitee onderhandelinge aangegaan het om die toekoms van Palestina te bespreek. In Mei 1946 het Truman sy goedkeuring aangekondig van ‘n aanbeveling om 100 000 ontheemdes in Palestina toe te laat en in Oktober in die openbaar sy steun vir die skepping van ‘n Joodse staat verklaar. Regdeur 1947 het die Verenigde Nasies se Spesiale Kommissie oor Palestina die Palestynse kwessie ondersoek en die verdeling van Palestina in ‘n Joodse en ‘n Arabiese staat aanbeveel. Op 29 November 1947 het die Verenigde Nasies Resolusie 181 (ook bekend as die Verdelingsbesluit) aanvaar wat Groot-Brittanje se voormalige Palestynse mandaat in Mei 1948 in Joodse en Arabiese state sou verdeel toe die Britse mandaat sou eindig. Ingevolge die resolusie sal die gebied van godsdienstige betekenis rondom Jerusalem ‘n corpus separatum bly onder internasionale beheer wat deur die Verenigde Nasies geadministreer word.
Alhoewel die Verenigde State Resolusie 181 gesteun het, het die Amerikaanse departement van buitelandse sake die skepping van ‘n Verenigde Nasies-trusteeskap aanbeveel met beperkings op Joodse immigrasie en ‘n verdeling van Palestina in afsonderlike Joodse en Arabiese provinsies, maar nie state nie. Die Staatsdepartement, bekommerd oor die moontlikheid van ‘n toenemende Sowjet-rol in die Arabiese wêreld en die potensiaal vir beperking deur Arabiese olieproduserende lande van olievoorrade aan die Verenigde State, het teen Amerikaanse ingryping namens die Jode afgeraai. Later, soos die datum vir Britse vertrek uit Palestina nader gekom het, het die Departement van Buitelandse Sake bekommerd geraak oor die moontlikheid van ‘n algehele oorlog in Palestina, aangesien Arabiese state gedreig het om aan te val byna sodra die VN die verdelingsbesluit aanvaar het.
Ten spyte van groeiende konflik tussen Palestynse Arabiere en Palestynse Jode en ten spyte van die departement van buitelandse sake se onderskrywing van ‘n trusteeskap, het Truman uiteindelik besluit om die staat Israel te erken. Gerieflik vir beide die Britte en Amerika, word slegs die een provinsie of staat erken, maar die Palestyne moet maar hewige kragtige bomontploffings verduur, terwyl Amerika hul steun aan Israel verskaf.
https://history.state.gov/milestones/1945-1952/creation-israel
On May 14, 1948, David Ben-Gurion, the head of the Jewish Agency, proclaimed the establishment of the State of Israel. U.S. President Harry S. Truman recognized the new nation on the same day.
Although the United States supported the Balfour Declaration of 1917, which favored the establishment of a Jewish national home in Palestine, President Franklin D. Roosevelt had assured the Arabs in 1945 that the United States would not intervene without consulting both the Jews and the Arabs in that region. The British, who held a colonial mandate for Palestine until May 1948, opposed both the creation of a Jewish state and an Arab state in Palestine as well as unlimited immigration of Jewish refugees to the region. Great Britain wanted to preserve good relations with the Arabs to protect its vital political and economic interests in Palestine.
Soon after President Truman took office, he appointed several experts to study the Palestinian issue. In the summer of 1946, Truman established a special cabinet committee under the chairmanship of Dr. Henry F. Grady, an Assistant Secretary of State, who entered into negotiations with a parallel British committee to discuss the future of Palestine. In May 1946, Truman announced his approval of a recommendation to admit 100,000 displaced persons into Palestine and in October publicly declared his support for the creation of a Jewish state. Throughout 1947, the United Nations Special Commission on Palestine examined the Palestinian question and recommended the partition of Palestine into a Jewish and an Arab state. On November 29, 1947 the United Nations adopted Resolution 181 (also known as the Partition Resolution) that would divide Great Britain’s former Palestinian mandate into Jewish and Arab states in May 1948 when the British mandate was scheduled to end. Under the resolution, the area of religious significance surrounding Jerusalem would remain a corpus separatum under international control administered by the United Nations.
Although the United States backed Resolution 181, the U.S. Department of State recommended the creation of a United Nations trusteeship with limits on Jewish immigration and a division of Palestine into separate Jewish and Arab provinces but not states. The State Department, concerned about the possibility of an increasing Soviet role in the Arab world and the potential for restriction by Arab oil producing nations of oil supplies to the United States, advised against U.S. intervention on behalf of the Jews. Later, as the date for British departure from Palestine drew near, the Department of State grew concerned about the possibility of an all-out war in Palestine as Arab states threatened to attack almost as soon as the UN passed the partition resolution.
Despite growing conflict between Palestinian Arabs and Palestinian Jews and despite the State Department’s endorsement of a trusteeship, Truman ultimately decided to recognize the state of Israel. Conveniently for both the British and America, only one province or state is recognized, but the Palestinians have to endure heavy bomb blasts, while America provides its support to Israel.
*
Nie lank hierna nie, gebeur dit wat beplan is, nog groter oorloë teenoor die staat Israel en haar vennote en lande wat Palestyne steun. Wat sou gebeur het as die meer as 100000 Sioniste wat volgens die Belfour vergaderings ingevoer is na Palestina, nie net gebly het waar hulle gebly het of hul in groter lande soos Amerika of Engeland gaan vestig het nie. Nou is die kleinste land gekies , sonder enige mandaat en dis vanselfsprekend dat inwoners nie gelukkig daarmee sal wees nie. Skielik word die staat (provinsie van Amerikaanse leiers), Israel erken, maar nie Palestina nie. Dis absolute gekheid.
Die Arabies-Israeliese Oorlog van 1948 het uitgebreek toe vyf Arabiese nasies grondgebied binne die voormalige Palestynse mandaat binnegeval het onmiddellik na die aankondiging van die onafhanklikheid van die staat Israel op 14 Mei 1948. In 1947, en weer op 14 Mei 1948, het die Verenigde State het de facto erkenning van die Israeliese voorlopige regering aangebied, maar tydens die oorlog het die Verenigde State ‘n wapenverbod teen alle strydendes gehandhaaf.
Die Verenigde Nasies se resolusie het konflik tussen Joodse en Arabiese groepe binne Palestina veroorsaak. Gevegte het begin met aanvalle deur onreëlmatige groepe Palestynse Arabiere verbonde aan plaaslike eenhede van die Arabiese Bevrydingsleër wat saamgestel is uit vrywilligers van Palestina en naburige Arabiese lande. Hierdie groepe het hul aanvalle teen Joodse stede, nedersettings en gewapende magte geloods. Die Joodse magte was saamgestel uit die Haganah, die ondergrondse burgermag van die Joodse gemeenskap in Palestina, en twee klein onreëlmatige groepe, die Irgun en LEHI. Die doel van die Arabiere was aanvanklik om die Verdelingsbesluit te blokkeer en om die stigting van die Joodse staat te voorkom. Die Jode, aan die ander kant, het gehoop om beheer te verkry oor die gebied wat ingevolge die Verdelingsplan aan hulle toegeken is.
https://history.state.gov/milestones/1945-1952/arab-israeli-war
What would have happened if the more than 100,000 Zionists who were imported to Palestine according to the Belfour meetings, had not just stayed where they stayed or settled in bigger countries like America or England. Now the smallest country has been chosen, without any mandate and it goes without saying that residents will not be happy with that. Suddenly, the state (province of American leaders) of Israel is recognized, but not Palestine. It is absolute crazy.
The Arab-Israeli War of 1948 broke out when five Arab nations invaded territory in the former Palestinian mandate immediately following the announcement of the independence of the state of Israel on May 14, 1948. In 1947, and again on May 14, 1948, the United States had offered de facto recognition of the Israeli Provisional Government, but during the war, the United States maintained an arms embargo against all belligerents.
The United Nations resolution sparked conflict between Jewish and Arab groups within Palestine. Fighting began with attacks by irregular bands of Palestinian Arabs attached to local units of the Arab Liberation Army composed of volunteers from Palestine and neighboring Arab countries. These groups launched their attacks against Jewish cities, settlements, and armed forces. The Jewish forces were composed of the Haganah, the underground militia of the Jewish community in Palestine, and two small irregular groups, the Irgun, and LEHI. The goal of the Arabs was initially to block the Partition Resolution and to prevent the establishment of the Jewish state. The Jews, on the other hand, hoped to gain control over the territory allotted to them under the Partition Plan.
*
Bronne en ander verwante inligting
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] en sy menseJaffa Palestina 1900Napoleon, Egipte, Ottomans, PalestinaDie hond en die halsbandjieAardgas en olie – Palestina en Israel oorloëGas in Israel en PalestinaInternasionale reg tot leweFive Israeli Weapons June […]
LikeLike
[…] in Palestina ..Rafah, PalestinaNapoleon, Egipte, Ottomans, PalestinaDie hond en die halsbandjieAardgas en olie – Palestina en Israel oorloëGas in Israel en PalestinaInternasionale reg tot leweFive Israeli Weapons June 2019Balfour […]
LikeLike
[…] *Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloëGas in Israel en PalestinaIsrael Drobles plan – Trump (2020)Israel Sionist stateIsrael Sioniste plannePalestina gebiede en sy menseRuïnes in Palestina ..Lifta in Palestina (Mei Naftoach)Vernietigende oorlog in PalestinaNapoleon, Egipte, Ottomans, PalestinaJaffa Palestina 1900 […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike
[…] Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë […]
LikeLike