*
In 1651, Jan van Riebeeck was requested by the Dutch East India Company to undertake the command of the initial Dutch settlement in southern Africa. Van Riebeeck was therefore assigned the task of establishing a ship refreshment post at the Cape of Good Hope at the southern end of Africa. On the April 6, 1652, Van Riebeeck landed at the Cape with 3 ships; the Reijer, the Dromedaris, and the Goede Hoop. He was accompanied by 82 men and 8 women, including his wife of two years, Maria. The fleet originally included five ships, but the Walvis and the Oliphant arrived late, having had 130 burials at sea.
Drommedaris – https://geheugen.delpher.nl/nl/geheugen/view?coll=ngvn&identifier=ZAH01:100000075
*
Dit is vandag 370 jaar nadat Jan van Riebeeck aan wal gestap het in 1652 en niemand het hulle met ‘n rooi tapyt verwelkom nie. Daar was geen vyfster oornag fasiliteite in die Tafelbaaihawe wat slegs ‘n inham was en die pragtige Tafelberg.
Dat daar wel so ‘n dag in ons Boere en Afrikaner se geskiedenis opgeteken is, is waar. Van Riebeeckdag en die 3 bote waarmee hy die Kaap van Storms binnegevaar het.
Dis hoe ons dit as kinders geleer is in die huis en in skool. Ongelukkig gaan hierdie stigtingsdag vir baie van ons eie, selfs volksgeslagte eenvoudig verby, want die nuwe regering en hul geskiedenis dobber nou bo rond en verander geskiedenis soos dit hulle pas.
Die ANC kaders, hul meesters en breine agter al die bloedige rewolusies, kan nie ophou projekteer en leuens verkondig hoe Jan van Riebeeck hier voet aan wal gesit het, die swartes (wat nie daar was nie), glo toe al hul dae van hel gegee het. Die stomme goed was nog nie eers ‘n gedagte hier in die Kaap van Goeie Hoop nie. Praat van leuens.
Arme ou Jan het al die swartes se probleme veroorsaak en toe sommer die grond gesteel wat aan niemand behoort het nie. Ou foto’s wys ook dat daar geen huise of dorpies was nie.
*
DIE WIEL DRAAI, STADIG, MAAR HY MAAL VERSEKER
Jan van Riebeeck of die Portugese seevaarders was beslis nie in al die Afrika lande wat hulle probleme van die afgelope 1000 jaar veroorsaak het nie. Afrika is oorvloedig met hul rewolusies. Daar is mos altyd ‘n blanke wat die oorsaak is van die moeilikheid veral tussen swart volke.
Daar was selfs oor die 2000 Tuislande in Afrika in die jaar 1900 in Afrika – hoekom nie EEN land nie?
Afrika Tuislande – so-called apartheid – Homelands
Dus, die ANC, EFF en ander leiers, wat so lief is om vandag die blanke minderheidsvolk of die leiers van 1651 die skuld te gee vir hul eie onverdraagsaamheid teenoor mekaar, moet die hand in eie boesem steek.
Die oorsake vir rewolusies en halternekmoorde is die Afrika vol lank voor enige ontdekkingsreisigera. Swart en Khoisan en ander wat so leuens verkondig, is verkondig vir hul eie armoede , en nie die sogenaamde ‘apartheid’ wat deur hulself en Brittanje in 1854 veroorsaak is nie.
Swart bemagtiging word gebruik om blankes te laat ondergaan, om niks tot enige ekonomie by te dra nie, maar dit gaan nog omswaai. Veral die begunstigdes van swart bemagtiging en regstelaksie, diegene wat dit beheer.
Vandag, na 1994 is daar steeds aparte gebiede vir die Khoisan, Griekwas en alle ander swartes wat hier na 1800 kom vestig het. Daar is oor die 8840 tradisionele Khoisan en Swart leiers, maar nie een is oor die ander nie en apart van mekaar. Hul gebiede is na grondeise Trust of CPA gebiede genoem.
*
THE CASTLE OF GOOD HOPE
In 1666, Governor Zacharias Wagenaar laid the four cornerstones of the Castle of Good Hope. The majority of the work was carried out by soldiers and sailors.
The five bastions of the Castle — Leerdam, Buuren, Katzenellenbogen, Nassau, and Oranje — were named after the main titles of Philip William, the Dutch Prince of Orange. Each of the bastions housed its own garrison, magazine, store rooms and specialized production centers like smithies and bakeries.
The Castle is found further inland due to land reclamation in the 1930s and 1940s to make way for the foreshore and Table Bay Harbor.
*
Apart from the DEIC personnel, the Castle was home to freeburghers (free citizens) and slaves, and also served as a lodge for visitors traveling to the East Indies.
When the governors relocated, the Castle continued to serve as the political center until the Union of South Africa in 1910. In 1917, the Castle was handed over to the South African National Defence Force who still operates the Castle today. In 1936, the Castle was declared a National Monument.

Jan van Riebeeck
*
Today
*
*
*
*
Interessante beeldmateriaal:
PORTUGESE EN HOLLANDSE REISIGERS IS HEELWAT AANTEKENING GEHOU
https://www.youtube.com/watch?v=h96Es2uf0lo
DIEGO COW – 1484
CAPE CROSS – BEDROW (REPLIKA) Padrao
*
1488 – BARTLOMIAS DIAS
Eindig in Mosselbaai (Boesmansrivier) (ook genoem SANTA BRAS)
Op pad na Indie 1497
VASCO DA GAMA
SEEROETES – KAPTEINS VAN BOTE (VERSKEIE ARMADAS)
*
Global Black History presents the history of early Portuguese settlers in East and Southern Africa. Portugal was a small, poor feudal society during the 15th century with underdeveloped industry and unproductive agricultural lands. This explains the early exploration of the Portuguese in Africa and other parts of the world as they searched for better opportunities. Records show that the Portuguese first made contact with Africans in East & Southern Africa around 1443.
*
Portuguese history
*
Wie en wat was Krotoa (Eva) (2)
Voyages-Reise (Elemente-Elements)