*
Is Earth at some places just a wasteland. Earth is a gigantic ancient quarry and mine field. In South Africa there are more than 8000 mines (mostly open cast and polluted), with no rehabilitation at all. Or were some mountains giant trees – millions of years ago, also in South Africa? The mountains will tell you and you listen to the wind.
*
Many mountains we see today are actually ancient giant tree stumps. Where did they come from? Who cut them down? Why don’t we have anymore giant trees in the world..or do we?
Look again at some photos
*
Giant trees or mountain?
*
Kerkenberg – Retiefklip
Kerkenberg
*
Kerkenberg is mooi en stylvol. Was dit moontlik dalk eens ook ‘n beskawing?
![]()
*
Dit wil voorkom die aarde is op sommige plekke net ‘n woesteny. ‘n Kleed bo-oor ander beskawings gewaai om hulle weg te steek en te bewaar? Oral word opgrawings gedoen. Oeroue beskawings en reuse wat die aarde bewandel het laat ‘n klein liggie brand aan die einde van ‘n tonnel gevul met vraagtekens. Waar is hulle nou en waar slaap hulle? In die berge. Die aarde is ‘n reusagtige antieke steengroef en mynveld. Sommige steengroewe loop diep en aards. Oral is daar afdrukke wat nagelaat is aan ons om te ontgin en te bewaar.
In Suid-Afrika is daar meer as 8000 myne (meestal oopgroef en besoedelde), met geen rehabilitasie nie. Dit toon heelwat tekens van verwering. Of was sommige berge eens reusagtige bome – miljoene jare gelede, ook in Suid-Afrika? Berge wat ons vandag sien is eintlik antieke reuse boomstompe, nes daar reuse was, was daar oerdiere en ook groot bome. Waar het hulle vandaan gekom? En wie het hulle afgekap – die wind? Hoekom het ons nie meer reuse bome in die wêreld nie..of het ons? Die berge sal jou vertel en jy luister na die wind. Hul takke en wortels vloei uit hierdie reuse oer gesteentes.
*
Die Drakensberge

The spectacular Drakensberg, meaning “Dragon Mountains,” is one of the most popular vacation destinations in South Africa. And, it’s no wonder that it has earned this name because some of the peaks are mammoth in size and stature. The average height of the range is 2 900 metres. However, it is home to some of the country’s highest peaks, which surge up to 3 482 metres above sea level.
http://smooth981.fm/traveltuesday-the-dragon-mountains-of-south-africa/
Between and amongst these peaks are plateaus, valleys, slopes, and incredible mountain passes that make for some of the best hiking, walking and cycling adventures in South Africa.
Old ancient trees?
Oer bome?

READ AND LISTEN MORE ABOUT THE EARTH
Continental drift – Gondwana – Alfred Wegener (Germany)
*
Incredible finding by the Russian scientist, who proves that our planet is an enormous quarry which doesn’t belong to humans. Somebody was mining earth for many thousand of years, reshaping the continents, creating mountains and sand deserts, re-directing the rivers and erecting volcanoes (the gigantic Spoil Tips). It looks like they still do it now at the bottom of the ocean, extracting gold and rare earth elements, growing mineral concretions in the salty water like we grow potatoes on a fields. They use humans for some dirty works, like pumping out oil from the undergrounds, as it’s obstructing the access to the more valuable stuff. That’s why they force us to use oil as the main source of energy. Play video on a big screen. Take very careful look and see for yourself.
Hoe werk die groot monsters? Vind uit – ons in Suid-Afrika het verskeie sulke tipe van berge en formasies.
Dis nie toeval dat alles rondom en in berge plaasvind en dan is daar die pragtigste formasies agtergelos, valleie en riviere. Die Retiefklip, Kerkenberg het baie snaakse formasies. Wie het dit gedoen, nie vandag nie, maar beskawings uit die oertyd. Oos-Transvaal en Graskop, die skoonheid rondom die bergreekse, die in die Kaap het voetspore nagelaat.
In nog beeldmateriaal word baie gewus.
*
Ongelooflike bevinding deur die Russiese wetenskaplike, wat bewys dat ons planeet ‘n enorme steengroef is wat nie aan mense behoort nie. Iemand het vir duisende jare die aarde ontgin, die kontinente hervorm, berge en sandwoestyne geskep, die riviere herlei en vulkane opgerig . Mere is gevul met vars water en soms sout water.
Dit wil voorkom of hulle dit nou nog op die bodem van die see doen, goud en skaars aarde-elemente ontgin, minerale konkresies in die soutwater kweek soos ons aartappels op ‘n landery kweek. Hulle gebruik mense vir sommige vuil werke, soos om olie uit die ondergrondse aardputte uit te pomp, aangesien dit die toegang tot die meer waardevolle goed belemmer. Dit is hoekom hulle ons dwing om olie as die hoofbron van energie te gebruik.
*
Location of what looks like a 8 mile wide “ancient tree stump” – super massive
*
https://www.youtube.com/watch?v=nIpe-Pnfy1Q&list=PLBvSn0MJF_XT8mLPLHIWB0sIKwnwVBm_j&index=12
[…] Is Planet Earth Just One Giant Ancient Quarry […]
LikeLike