Swart bemagtiging wetgewing is die grootste oorsaak hoekom daar werkloosheid, korrupsie en misdaad in die land is. Die uitbuiters en terroriste steel ons ekonomie uit ons borde en huise uit. Die tweede grootste oorsaak is die oop grensdeurbeleid. Suid-Afrika se liberale parlementslede is volgens hulle self, die beleid en wetgewing wat gevolg word, nie ‘n teleurstelling as die land dit nodig ag om meer as die helfte wat onwettige immigrante veral uit Afrika lande, te dra nie. Inteendeel, dit word verwelkom met die oop grensdeurbeleid en informele sektore wat rondom dorpe en stede bly weens vals beloftes.

*
Die informele sektore deel in al die dienste, skole, hospitale en is verantwoordelik vir heelwat onwettige kragverbruik en -konneksies. Wetgewing soos swart bemagtiging, sluit ook immigrante uit Afrika en China (ooste) hierby in.
Daar word ekonome beklemtoon hoe swak Suid-Afrika is, maar indien elke immigrant wat onwettig oor ons grense loop of invlieg, teruggaan waarvandaan hulle kom, en nie ekstra las op ons belastingbetalers plaas nie, sal dit beter gaan met werkskepping. Dit is ook so met elke ander land wat meer onwettige immigrante het as burgers. Misdaadkoers neem toe. Dit is juis burgers wat ongelukkig hieroor voel en misdaad opjaag.
Daar sal meer as genoeg wees as ons eerstens vir burgers voorsiening maak. Die ANC regering nooi die hele wêreld, en veral BRICS lande binne, veral Afrika en Brics lande se werkloses. Neem kennis – ons as volk wat groot bydra tot die staaskas, kan nie verewig hierdie las dra nie .
Oplossing
‘n Oplossing vir ons as volk is ‘n eie onafhanklike gebied(e) en die herstel van die Boere republieke. Dit is ‘n internasionale reg dat elke volk hulself regeer. Dit is nog minder apartheid, want heelwat lande het na 1900 onafhanklikheid verkry.
*
Daar is oor die 20 miljoen wat toelaes ontvang. Hoeveel HOP huise word gebou en sake soos medies, skole word alles gratis verskaf, dus nog ekstra uitgawes en van munisipale dienste word nie eers gepraat nie, omdat meeste onwettiges hul tuismaak op ons grondgebiede, wat nie aan hulle behoort nie.
Onwettiges en immigrante het almal ‘n land van herkoms. Die oorsake hoekom hul hier is, moet uit die weg geruim word en die grense moet gesluit word. Niemand kan oorsee net in ‘n land instap nie, weens grensbeheer. Oral is daar streng verbod op aansoek vir werksgeleenthede – hoekom nie hier ook nie?
Heel onlangs (2018) het Ramaphosa al wat werklose in die Brics lande uitgenooi om hier te kom werk. Hulle neem nie net ons eie werkers se geleenthede weg nie, maar van ons volkslede word weens swart bemagtiging nie toegelaat nie omdat ons wit is. Brics lande se werkloses trek almal voordeel uit onder swart bemagtiging.
Hoeveel munisipaliteite wat geld aan Eskom skuld se “gebruikers” kom uit onwettige strukture uit wat dit gratis aftrek van munisipale pale. Iemand moet opdok hiervoor. Help nie om werkloosheid vas te vat as die oorsake daarvan nie vasgevat word nie.
Alle wetgewing oor swart bemagtiging moet gestaak word, want dis rassisties en diskriminerend teenoor blankes. Stuur onwettiges terug en pas grensbeheer toe.
Afgesien daarvan sluit blanke besighede hul deure, dus verloor almal dan hul werk en ander geleenthede soos verdere opleiding en studies.
*
Nobel laureate Paul Romer on Monday described South Africa as an “economic disappointment”, citing the high levels of unemployment among the country’s youth, calling it a “human catastrophe”. “It’s a very hard story because there was this political miracle in this country which was then followed by economic disappointment and the thing I would point to is not so much the outsiders, but the under-utilisation of human talent in South Africa,” Romer said. He was part of a panel discussion in Cape Town at the fourth annual meeting of New Development Bank (NDB) in Cape Town.
The NDB is a multilateral finance institution established by the BRICS bloc of countries – Brazil, Russia, India, China and South Africa. Romer told delegates South Africa should not wait for educational reform but should rather get more people into jobs. “To have such extraordinary high unemployment levels especially among young people … this is just a catastrophe for the future of this country,” he said.
“Wages grow with years on the job, people learn on the job so a system that denies people a chance to have a job … this is just a waste of human talent and its just a crushing mistake for the people involved.” Romer was a co-recipient of the 2018 Nobel memorial prize in economic sciences and was also at one stage a chief economist at the World Bank.
Bron
[…] Werkloosheid en swart bemagtigingRamaphosa – swart bemagtiging kommissieSwart Bemagtiging ANCMpumalanga – Tourism – Racism and discrimination B-BBEEEskom: IPPP: B-BBEE- Karen BreytenbachBlack middle class growth – B-BBEE and black privilegesRacism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)Small Business Development – B-BBEE and supportRacism and Discrimination South AfricaUnesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code“B-BBEE” “EE” factors in SA […]
LikeLike