Selfbeskikking – Self-determination


*

Om saam te staan – die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het.  Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk,  sal dit weer doen.   Jou stem bepaal jou toekoms en die van jou kinders.   Herstel al die Boere republieke.

Saamstaan ossewaens.PNG

*

Saamstaan is ‘n klein woord maar dit beteken die Boere volk staan saam ten opsigte van alles.  OOK as daar besin moet word oor al die Boere republieke wat vry moet kom van Britse heeskappy.   Om hier en daar saam te staan, vorm ons ‘n groot ketting aan die einde van die dag, wat ‘n volksketting is, wat kultuur, tradisies, geskiedenis en gebiede hierby insluit.

Ons as volk moet besin en besluit oor ons onafhanklikheid en ook dat alle Boere republieke herstel moet word, soos dit hoort.

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

1 gedagte oor “Selfbeskikking – Self-determination”

Lewer kommentaar