Zimbabwe

ZIMBABWE

There are also different ethnic groups in Zimbabwe and all the countries have the same problems, with tribal fights against each other, like in South Africa.

Zimbabwe het ook keuses gehad, nes ons vandag.  Die vraag is , gaan ons opstaan vir ons volksregte om op ons eie voort te bestaan, of gaan ons saam die boot sink.  Die vrou is baie verontwaardig oor Ramaphosa se stellings, nie dat dit verskil van die leiers van Zimbabwe nie.  Maar stem saam, hulle vrek van die honger, maar daar word wapens uitgedeel.  Gaan ons ook nou almal toelaat dat Ramaphosa vir ons besluit?  Ons het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking.
Kies ‘n volksparty, Front Nasionaal wat vir ons regte opstaan.   ‘n Party wat multi-kultuur kan dalk vir ‘n taal opstaan maar kan nie vir enige iets anders opstaan nie, omdat hul geen mandaat daarvoor het nie.  Taal maak nie die volk nie, Taal is deel van ‘n volk se voortbestaan.  Taal, kultuur, geskiedenis,  etnisiteit, tradisies, geloof is alles deel van ‘n volk.   Alles van ons as volk is al vir die afgelope 25 jaar vernietig.  Met nog 25 jaar verder onder ‘n tweede sarsie van multi-kultuur, waar ons weer ‘n nog kleiner minderheid sal wees, sal nooit voort kan bestaan, maar opgeslurp word in liberale multi-kultuur samelewings.  Daar is maar geen waarborge van eiendomsreg, swart of selfs ander soos bruin bemagtiging onder ‘n tweede multi-kultuur keuse nie.    Taal sal nooit die pyp rook nie.  Wat kan ‘n volk doen wat net ‘n Afrikaanse taal het, maar geen geskiedenis, etnisiteit, tradisies of kultuur?  Ons kan dit terugkry in ons eie gebiede.Kies reg en stem vir ‘n volksparty.

Image result for zimbabwe map ethnic peoples

Did you know there are also Trustlands (homelands) as in South Africa.  Most of the British colonies are in line with this “policies” like that was created in 1854 in southern Africa – Shepstone Policy – just after the Mfecane wars.

****

Listen to this woman about Zimbabwe, their leaders,  Ramaphosa and Russia.   Sanctions to be lifted.    What about the corruption and killings (black on black)

 

***

read also:

Suid-Afrika vs Zimbabwe

SADET

Gukurahundi – Zimbabwe

Russia-Zimbabwe military base

Zimbabwe-Russia Platinum

Zimbabwe-Russia Darwendale project

Zimbabwe a Russian colony??

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s