Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Net soos wat die Zoeloevolk deel is van Nguni volke, die Griekwas en ander deel is van die Khoikhoi en San groepe, so is en het die Afrikaner en Boere (konserwatiewe blankes) dieselfde reg as etniese volk om te oorleef en ook volgens internasionale reg, keuses te mag maak.  Tans het ons konserwatiewes blankes nie veel van keuses nie en word liberaal verligtes, soos by grondonteienings, op ons afgedwing..   Dit is die nuutste toevoeging, waarin “boere” namens die ANC aangewys word om te LEI.   Daar is GEEN mandaat dat daardie sogenaamde leiers eers deel van die konserwatiewe volk is nie, omdat hulle nes ander politici multi-kultureel is en nie by ‘n volk tuishoort nie.

GRONDWETHOFUITSPRAAK

Konserwatiewe minderheid volksgroep, behoort in hul eie gebiede en hul eie leiers te kies, en in terme van die internasionale reg, geregtig is op onafhanklikheid soos wat Botswana het.

Die liberale blankes of soos die “gekose leiers” wat deur die ANC aangewys is, wat egter voel om deel te wees van ‘n “reenboognasie” het keuses, dus moet ons as volk ook die keuses hê op ons eie, juis omdat ons onderdruk en verarm word weens swart bemagtiging, vernietiging van ons taal en kultuur.

Alles gaan nie altyd oor RAS nie, dit gaan oor etnisiteit en om volkswaardes, kultuur, geskiedenis en taal wat Afrikaans is te beskerm.  Net omdat sommiges van ons ander tale soos Zoeloe of Xhosa magtig is, maak dit nie van ons volkslede ‘n lid van die Xhosa of Zoeloevolke nie.  Indien Frans bemeester word, maak dit nie van ou ‘n burger uit Frankryk nie.

Hoekom word daar nie soveel gefokus op elke TRUSTgebied in hierdie land, maar daar word steeds rasgebaseerde video’s vertoon, wat ook net op hul eie etniese volk of ras is nie.

Khoikhoi en San het ook 6 Trustgebiede wat  nie vermeng is met ander burgers of volkslede van ander Trustgebiede na 1994 nie.

Die Zoeloevolk het ook nie minder nie as 9 verskillende etniese Trustgebiede in KZN wat Ingonyama Trustgebied heet.   OF word daar egter verkies om die Hansards van Parlement te vermy en die beeld van die Afrikaner en Boere as rassiste afgemaak.

In terme van internasionale reg het elke volk die reg om oor hulself te regeer.  Hoekom moet Afrikaners en Boere dan bydrae vir Xhosa, Zoeloe of selfs al die Khoikhoi groepe se koninklikes maar het geen seggenskap oor hulself nie.  Hulle is niks van ons nie, daar word nie teen hulle gediskrimineer nie, hulle is nie beter as ons of visa versa nie – dus hoekom moet ons hulle salarisse en byvoordele subsidieer, want dit kom uit belastinggeld uit.  Belastings wat ons daaglik betaal.

Indien ons ons eie stede wil ontwikkel, of plase is dit sekerlik ook ons reg om dit te doen, of gaan dit hier ook waar sekere stede en plasies soos Kleinfontein en Orania gebruik word as rasseskeiding.   Die twee genoemde plase val onder die Aandeleblokskema en inwoners daar het ook geen titelaktes nie.   Daar is ‘n hele proses wat moet gebeur voor dit toegeken kan word, wat honderde duisende rande sal beloop.   Dis soos aandele aankoop by ‘n besigheid of maatskappy soos Sanlam.

Waar is die Trustgebiede waar dit slegs geld vir dardie betrokke swart en bruin volke.   Reg van toegang voorbehou – slegs vir sekere volke.

‘n Buitelander het ook ‘n gastehuis opgerig op Zoeloe trustgebied, maar toe hy weens diefstal en wanbetalings, en ook geloofsoortuigings, sekere bevolkingsgroepe nie toelaat in sy gastehuis is hy veroordeel as ‘n rassis.  Uiteindelik moes hy bes gee dat die gastehuis nie sy eiendom is nie, en R50000 boete betaal, nugter alleen weet in wie se rekening dit geplaas is nie.   Dit was glo vir een of ander “charity”.

.

Andre Slade‚ 54‚ made headlines last year when a email went viral of him confirming‚ in writing‚ that blacks and government employers were not allowed to stay at the Sodwana Bay Guest House.
Slade‚ who says he and his wife are married according to their Hebrew beliefs‚ was only recently released from prison as she is a witness in two ongoing court matters‚ on condition that she apply for her passport.
Andre Slade

Slade believes white and black people shouldn’t mix. But he denies being a racist.

Former Sodwana Bay guesthouse owner André Slade has been fined R50 000, payable to a charity, for racist remarks he made in 2016.  The Equality Court in Ubombo, Zululand, this week ruled that Slade’s comments and conduct amounted to unfair discrimination on the ground of race and hate speech and that they went against the constitution.
Slade and the Sodwana Bay guest house, which he ran, came under fire in 2016 after a Durban woman, Sizakele Msimango, received an email from Slade which said: “We do not accommodate blacks or government employees any longer.”
His guest house was subsequently shut down following an inspection by a team from the uMhlathuze Municipality’s environmental health department.

.

Genoeg is genoeg dat daar altyd op ‘n RAS standbeeldjie geklim word en ons verder met klippe te gooi.  Siek en sat vir mense wat die RAS klokkie lui maar hul vergeet hulself waar hulle al sedert 1854 woonagtig is in koloniale gebiede, wat nie deur ons geskep is nie, maar met die Shepstone beleid in 1854 (na die bloedige Mfecane oorloë was dit swart op swart wat mekaar uitgewis het.

Dit is beslis ook nie waar dat groot persentasie grond  in die hande van die blankes nie, terwyl die grootste grondbesit die van die regering is.  Dus is dit slegs blanke grond wat gedeel moet word.

Ingonyama Trust is slegs vir Zoeloe volk, terwyl elke ander volk hul eie Trustgebiede het – almal is kommunale grondgebiede, soos die Shepstone beleid van 1854.  Soveel grond in staatsbesit is en was nog nooit geregistreer om titelaktes te gee nie.

Dis myns insiens niks anders dan Nasionalisering van grond om te mag myn regdeur die land.

.

The land redistribution drive will not affect communal lands controlled by tribal chiefs, President Cyril Ramaphosa said on Friday, in a bid to defuse growing tensions over the issue.   On Wednesday Zulu King Goodwill Zwelithini warned of possible violence if the state tried to expropriate communal lands which comprise 13 percent of South Africa.  More than 20 years after the end of apartheid, land ownership is contentious in the country. Most land is still in the hands of the white minority, making it a potent symbol of wider income and ownership disparities.

Ramaphosa gee versekering dat grond nie van tradisionele leiers gebruik sal word vir grondhervorming soos met blankes die geval is nie

So-called Apartheid systems (Shepstone Policy of 1854)
To be honest – the segregation system came back from the colonial areas – British colonies and not the previous government (1961).   It was furthermore implemented by the British crown, Lord Shepstone in 1854 with Shaka and other black leaders.

Interesting to know,  the areas were smaller areas,  during that time, perhaps the biggest area was those of the Zulu people in Northern Natal.  They have 9 different areas today, called Trustlands.  It was negotiated during Codesa and agreements were signed.  They also did not mixed as part of the rainbow nation as such.  Why not – it is all about their cultures and languages as well.   All people must have choices, like explained on international laws to rule themselves in their own areas (independence).

~

First Look: Trevor McDonald returns to where he conducted one of television’s most historic interviews with Nelson Mandela. Tuesday 19 June 2018 on ITV.

AFRIKANER culture village – no “foreign workers”

Kleinfontein, Orania en ander plekke

Werk op etnisiteit, beskerm jou volk se regte – internasionaal.  Moenie dit op RAS probeer skoei nie, want daar sal niks bereik word op die kleur van jou vel nie, maar op etnisiteit.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s