Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde.  Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

Baskiese volk van Spanje

* Die Baskeland is een van Europa se oudste en sterkste kultuurgebiede - daar is meer as een gebied oftewel provinsie. Dit omvat die streek geleë in Noord-Spanje, aan die Baai van Biskaje (Biscay) aan die westelike punt van die Pireneë-bergreeks, oor die grens tussen Suid-Frankryk en Spanje. Hul kultuur en herkoms is heel kenmerkend… Continue reading Baskiese volk van Spanje

Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

* Hou Spanje moontlik die geheim van Atlantis in haar binnekring en gebiedswaters, as die stad wel bestaan en gesink of oorstroom is.   Niks is onmoontlik nie.    Die Sahara woestyn wat nie ver hiervandaan is nie, was ook nie altyd so 'n groot woestyn nie, maar groen.   Iets moes dit verander het.   Natuurrampe, aardbewings… Continue reading Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje