* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld. Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys. Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit. Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie
Kategorie: Ou weermag – voor 1994 – lugmag
Weermag, vloot, lugmag voor 1994
Met respek en nostalgie - ons trots en daardie mag is steeds onder ons. Ons manne en vroue, 'n dissipline kan weer wees wat ons was voor 1994. Ons slaankrag was van die beste en uitsoek manne en vroue - al was dit 'n aanmeldbare diens, as elkeen van hulle terugkyk op hul pad, sal… Continue reading Weermag, vloot, lugmag voor 1994
SA Weermag van ouds (voor 1994)
Hierdie manne en vroue verdien medaljes. OOK die wat nie meer met ons is nie. Ons kan waarlik trots wees op wat ons opgebou het – ‘n slaankrag soos min. Is dit hoekom die wat oorgeneem het, alles verwoes het, omdat hulle dit eerstens nie kon baasraak nie en nog minder betrokke wees in sulke… Continue reading SA Weermag van ouds (voor 1994)

