SA Weermag van ouds (voor 1994)

Hierdie manne en vroue verdien medaljes. OOK die wat nie meer met ons is nie. Ons kan waarlik trots wees op wat ons opgebou het – ‘n slaankrag soos min. Is dit hoekom die wat oorgeneem het, alles verwoes het, omdat hulle dit eerstens nie kon baasraak nie en nog minder betrokke wees in sulke tipe van tegnologie wat buite hul vuurmaakplekkies is. Hier is net ‘n paar foto’s en video’s wat ons ou SA weermag/lugmag/ vloot in terugblik toon. Iets om te waardeer – dit was ons trots.
Still proud of them today

Related image


READ/LEES
Movies and Films / Flieks (SA)

Suid-Afrikaanse Weermag:

Geen storielyn of bepaalde orde. Slegs gedagteflitse om weer onder die indruk te kom van wie ons was……… “We carry forward the memory of an amazing time in our lives When we proudly answered the Call of our country And served in the best defence force that Africa has ever seen….”

– Skrywer onbekend.

Soek jou pet, beret, boshoed. Hoofdeksels op en kom op aandag vir “Die Laaste Sinjaal” aan die einde, gedagtig aan ‘n magtige organisasie wat was; aan alle strydgenote, veral die met letsel aan liggaam en gees, ook hulle wat die hoogste prys reeds in die fleur van hul lewens betaal het…

Ons was Die Suid-Afrikaanse Weermag!

Saluut kamerade…..!

ONS TROTSE VOLK SE EIE JONG MANNE EN VROUE

***

Soldiers Of The Glorious South African Army: It’s Either Victory Or Death. South Africa Expects That Every Man Will Do His Duty. You Who Were Africa’s Greatest Power. Ons Vir Jou Suid Afrika. At Thy Will South Africa.

South African Army / Defense Force
***
S.A.D.F Soldiers Marching 3 June 1993 South African Army.
***

SAAF 1SQD 1989

***

******

1982

**

Opleiding en inspeksietyd – streng dissipline

Image may contain: one or more people, people sitting, people standing and indoor

Jonk maar verantwoordelik met die besef dat daar teen terroriste, kommunisme en kommuniste geveg moet word.  Verskeie lande was hierby betrokke.  Ons jong manne en vroue ken van.

South African Border War - "Hoog Voor!"

*

***
Die VLAG gaan saam

*

*** *** ***

Advertisements

2 gedagtes oor “SA Weermag van ouds (voor 1994)”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s