Moordenaars van Fleischman-Kuhn – April 2022

* Op 26 Mei 2019 het die egpaar, Johanco Fleischman (19) en Jessica Kuhn (21) 'n bakkie met twee passasiers bestuur toe hulle brandstof by die Putfontein-afrit opgeraak het. Die egpaar is genader deur die paar wat hulle doodgeskiet het. ’n Getuie het hulle aan die polisie uitgewys en hulle is op 19 Junie 2020… Continue reading Moordenaars van Fleischman-Kuhn – April 2022

Johanco Fleischman – Jessica Kuhn

* Heelwat blanke Suid-Afrikaners glo dat Mlungu 'n neerhalende term is wat na "skuim van die see" verwys, terwyl ander glo dit beteken bloot "wit mens". 'n Zoeloewoord wat in Suid-Afrika gebruik word wat 'wit persoon of skuim' beteken. Oorspronklik kom dit van die wit skuim wat langs die oewer van die strand versamel.Is net ironies dat… Continue reading Johanco Fleischman – Jessica Kuhn