* Leydsdorp is maar 'n klein dorpie, spookagtige huise wat verwaarloos staan, min of geen asems wat daar rond is nie. Daar word heelwat uit vergete dae se ou geboue, huise, mynhuise en strukture opgemerk. Die destydse president van die ZAR, Paul Kruger het ook sy huisie hier gehad waar daar onder andere dokumentasie geteken… Continue reading Leydsdorp Oos-Transvaal
Kategorie: Goudvelde
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
* Wat het Brittanje en haar bondgenote probeer bereik om al ons mense te ontwortel en die skuld voor die Boere volk te plaas. Let wel, hulle het netso 'n heksejag op die Boere volk uitgevoer. Slaan maar ou kaarte na, dit wys presies van die ou gebiede uit. dit was heelwat Boere republieke en… Continue reading Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
