* Hierdie aangeleentheid van dwelms, sindikate en laboratoriums in Suid-Afrika, selfs in Afrika, is 'n groeiende en florerende besigheid wat die regerings regdeur die kontinent eerstens toelaat. Hulle laat toe dat daar nog meer mense, veral kinders en jeugdiges dwelmverslaafdes word sodat hulle afhanklik is van die voorsieners van dwelms. Hawens, veral Durban word… Continue reading Dwelms en laboratoriums SA en Afrika
Kategorie: Drug mulers
SA Drug mulers – 2
Nolubabalo “Babsie” Nobanda - 23 years Nontando Pendu - 24 years Ironies, in Suid-Afrika word veral Nigeriërs en ander immigrante wat handel dryf in dwelms geteiken en versoek om terug te keer na hul eie lande. Wat 100% reg is. Daar is 'n paar "onwettige" immigrante waar foto's gewys word wat die land verlaat. Daar… Continue reading SA Drug mulers – 2
