* Operasie popeye was een daarvan en dan word daar vertel dis normale wind en weerstoestande, wat dit nie is nie. Wolkemelk is reeds aan baie van ons bekend voor 1970 reeds in Suid-Afrika en baie ouer persone het dit ook so verduidelik, dat goed op wolke gegooi word om die normaliteit van enige land… Continue reading Weermanipulasie
Kategorie: “aardverwarming”
Afrika se skeure AFAR … Amerika
* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig. Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika
Cloud seeding- Weermanipulasie
Of dit nou manipulasie of 'saai of melk van wolke' is of nie, dit bly 'n omstrede onderwerp. Die kwelvraag is, hoe lank word dit werklik gedoen en wat is die navorsings en of newe effekte op mense, diere en omgewing. Die nagevolge wat ingeneem word van al hierdie chemikalieë wat moontlik deur plante en… Continue reading Cloud seeding- Weermanipulasie
Ys – Ice
Since satellite records of sea ice began in the 1970s, the world’s poles have shown a contrasting picture. While Arctic sea ice levels have fallen steadily over the past few decades, Antarctic sea ice levels have shown a less clear trend; increasing for several decades before falling to new lows in the last few years. Climate model: Changes… Continue reading Ys – Ice


