*
ALLE Volke het ‘n internasionale reg tot vryheid, om hulself in gebiede wat aan hulle behoort het, hul eie leiers te kies en hulself te regeer. Dit is en bly ‘n internasionale reg om dit uit te oefen, en word nie deur politici beheer nie. Slegs in Suid-Afrika en waar kleiner volke onderdruk word, word daardie volke steeds verhoed om nie onafhanklikheid te verkry nie. Ongelukkig staan heelwat politici en hul ondersteuners in Suid-Afrika in die pad van vryheid en vooruitgang vir alle minderheidsvolke in Suid-Afrika. Beide federasies en konfederasies is beperkte onafhanklikheid. State het geen onafhanklikheid soos wat onafhanklike lande behoort te hê nie.

*
Een volk het geen reg oor ‘n ander volk as hulle vryheid wil verkry met volle soewereiniteit nie. Dit is waar die probleem is, dit word op politieke vlak onderdruk sodat daar meer en meer mense uitgewis en verarm word. Aan die einde is dit korrupsie. sindikate en vernietiging van alle infrastrukture wat seëvier. Niks word aan hierdie korrupsie, wanadministrasies, misdade en moorde gedoen nie.
Ongesiens wie aan bewind is, word daar ‘n altyd die bose sweer deur veral politici en hul ondersteuners op sosiale media van die vals apartheid aangehaal en om die blanke volke se nekke gehang.
Wanneer daar in diepte gekyk word wie die werklike apartheid veroorsaak het, moet daar terugbeweeg word na 1800. Brittanje en ander lande het die Boere volk en -republieke se onafhanklikheid erken.
(SUSEREINITEIT)
Dog was dit Brittanje wat beperkte selfbeskikking met al die Konvensies as voorwaardes voorgehou het, dat die Boere republieke alle immigrante soos die mynmagnate en goedkoop arbeiders moet beskerm. Tot vandag toe is dit steeds “wetgewings” wat uitgeoefen word. China doen dit met Tibet ook, daar is ander lande ook wat steeds nie volle onafhanklikheid kan verkry oor hierdie voorskrifte deur die groot lande nie. Let op na die minerale rykdom in hierdie lande en aftakeling/ uitwissing van volke.
Hoekom was daar slegs beperkte onafhanklikheid – sodat immigrante minerale kon inpalm. Daarna in 1902 is die Boere volk ingedwing om wapens neer te lë en het Uniewording gevolg.
*
Die Boere volk was nie in beheer van enige gebied nadat die Britte die BOERE republieke geannekseer het nie. Hulle was wel in beheer van gebiede wat as BOERE republieke uitgeroep is en deur hulle self regeer is. Afrikaners is en was nooit gemoeid met die skep van Boere republieke nie, ook nie die Trek van die Boere uit die Kaapkolonie.
Die Afrikaners en Afrikanerbond was meerendeels aan bewind in die Kaapkolonie saam Rhodes, voor 1900 voordat alle hel losgebars het en hulle saam die Britse bondgenote, deelgeneem en mede-verantwoordelik was om die Anglo-Boere oorloë I en II, asook konsentrasie helkampe en die verskroeide aarde beleid soveel as moontlik van die Boere volk uit te wis.
Met Unie wording, 1910, het die Afrikaner leiers, saam Britse lords, die Unie regering tot stand gebring het onder leiding van Jan Smuts en Louis Botha. Beide en ander het Brittanje ondersteun in ‘n groot EENvormige land, maar inderwaarheid is alle stamme en volke verder verdeel en stukkend gebreek. Volke soos die swartes het steeds in hul reservate gebly en die Khoi san en Griekwa gebiede is Kroongebiede gedoop. Hulle het self die grondgebiede beset, nie die Boere nie.
Jan Smuts was ‘n sionis en was by baie betrokke. Vir die leek kom dit voor of hy en ander so diep betrokke was in BOERE kommando’s, dat hulle nie kan onderskei dat hulle inderwaarheid spioene was en selfs dadelik na 1902 se vals vredesverdrag, hul gewig agter Brittanje geplaas het. Heelwat Afrikaner leiers het dit ook na wyle Dr Verwoerd se moord gedoen. Verwys na die IDASA en KODESA samesprekings.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
*
Grondwethof-constitutional court/
Internasionale reg tot onafhanklikheid
Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit
Montevideo 1933 requirements for self-determination
UN Resolution 1514 Self-determination for people
Self-determination for the oppressed people
*
Niemand glo in elk geval die storie wat die Britte aan ons of ons nageslag opdis dat die Boere republieke bankrot was nie. Die teendeel bewys dit. Dis ook alles leuens, veral gesien teen die feite hoe daar gedelf en geld gemaak is, spesifiek al die Britse immigrante wat hulself RANDlords gedoop het. Hulle het enorme huise gebou met al die geld wat uit die twee Boere republieke se goudmyne gemaak is. Dus, hoe kon ons voorgeslagte bankrot gewees het as daar duisende mynmagnate en honderde duisende goedkoop arbeiders toegesak het in die BOERE republiek gebiede?
Wie word verryk met swart bemagtiging vandag? Veral minerale rykdomme?
Dis ons voorouers wat van hierdie goud en diamantvelde afgeboender is, nes hulle dit vandag doen met die ANC of eerder Britse statebond aan bewind.
Grense is oopgegooi sodat die Boere volk van hul grond verwilder kan word en veral met opstookliedjies, “Kill the Boer” en misdade, aanvalle en moorde.
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Indien dit so sleg gegaan het en indien Republieke bankrot was, hoekom sou die Britse regering en haar bondgenote, die Anglo-Boere oorloë aangepak en selfs al die myne, in 1902 geannekseer het. Nie lank daarna het hulle baie geld tot hul beskikking gehad tot die Wêreld oorlog I en selfs die Belfour mandaat verkry vir Palestina (om ook die Suez kanaal soos die Kaapse seeroete te beheer).
Niemand sou twee oorloë en soveel uitgawes aangegaan het, met lewensverliese as dit nie om geld, diamante, goud en minerale gegaan het nie. Voordat Brittanje en haar bondgenote die Boere volk geteiken het, is al die ander kleiner volke op hul knieë gedwing en is gebiede geannekseer (Reservate en Kroongebiede genoem).
Die afleiding word dus gemaak, hulle het seker gemaak hul annekseer heel eerste al die ander volke se grondgebiede voor hul die Boere van hul grond verwilder het met hul verskroeide aarde beleid en Britse helkampe waar meer as 34000 Vrouens en kinders dood is weens hongersnood en gebrek aan mediese sorg.
Hoekom sou die Britte soveel moeite gedoen het om na 1907 te begin om meer as 400000 immigrante uit Afrika en selfs China in te vlieg? Daar was nie bankrotskap ter sprake nie, inteendeel, die Boere republieke is inderwaarheid heel welaf, en dit kan steeds waargeneem word waar gemyn word in Suid-Afrika. Dit was verkondig dat ZAR en selfs Vrystaat bankrot was, maar dit is nie die geval nie. Alles leuens om ons voorgeslagte te oorrompel en die Presidente af te maak as geen leiers nie.
Hulle het apartheid ingestel, nie die Boere nie.
Pass Laws – British colony 1797
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
*
CO-INCIDENCES?
Between 1945 and 1960, three dozen new states in Asia and Africa achieved autonomy or outright independence from their European colonial rulers.
In 1957, the Gold Coast, renamed Ghana, under the guidance of Kwame Nkrumah, was the first former British colony to gain independence. Nigeria, the Belgian Congo (now named the Democratic Republic of the Congo), Kenya, and other nations soon followed. Seventeen new African nations would emerge in 1960 alone. Between 1961 and 1965 another 11 nations followed suit. After a series of brutal wars, the Portuguese would finally surrender the colonies of Mozambique and Angola in the 1970s.
In the northern portion of Africa, the French allowed full independence in Morocco and Tunisia in 1956. Because Algeria was home to two million French settlers, France chose to keep control there. In the meantime, Algerian nationalists had organized the National Liberation Front (FLN) and in 1954 initiated a guerrilla war to liberate their homeland. The French leader, Charles e Gaulle, granted Algeria its independence in 1962.
https://history.state.gov/milestones/1945-1952/asia-and-africa
Between 1775 and 1850, most of the colonies in the Western hemisphere declared and successfully won their independence from the European monarchies of Great Britain, Spain, Portugal, and France. South Africa became independent from Britain on 31 May 1961 when it became a republic.
By 1836, the former Latin American colonies of Colombia, Mexico, Chile, Paraguay, Venezuela, Argentina, Peru, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras, Nicaragua, Ecuador, and Bolivia had gained independence from Spain; Brazil from Portugal; and Uruguay from Brazil. That year, Spain formally renounced all claims to these lands. Cuba and Puerto Rico would remain Spanish colonies until the Spanish-American War of 1898; in the Dominican Republic, the fight for independence from Spain and from Haiti continued into the 1860s.
Napoleon Bonaparte’s French army invaded and occupied Portugal in 1807 and then Spain in 1808. The Portuguese royal family fled across the Atlantic Ocean to Brazil, making Rio de Janeiro the new capital of the empire. In Spain, Napoleon forced the Spanish monarchs Charles IV and Ferdinand VII to relinquish the crown and placed them in exile. He installed his brother Joseph as king; Spanish subjects immediately rejected his rule, leading to six years of war to free the Iberian Peninsula. This conflict allowed movements toward independence to flourish in Latin America. Throughout the Spanish American colonies, in the absence of a leader acknowledged as an authentic monarch, groups of local civic leaders, or juntas, claimed power previously held by Spanish officials. From Mexico to Argentina, these new self-governing bodies first ostensibly ruled in the name of the true Spanish king, but long-held resentments by the American-born, mostly creole, leaders sparked movements toward true independence—which, in turn, sparked military conflicts.
Latin American Independence in the Age of Revolutions
*
The scramble for Africa – Independence
https://www.aljazeera.com/video/2010/9/5/the-scramble-for-africa-a-history-of-independence
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*