*
Dit is nie net belangrik om ingelig te wees nie, maar interessant om te weet watter land, regering of besighede afkomstig van waar ookal, gemyn word in suidelike Afrika, spesifiek Namibië asook die res van Suid-Afrika. Alles word letterlik omgedolwe, meeste myne word ook nooit gerehabilieer nie, wat dodelik is vir enige land en haar ekonomiese welvaart. Meeste van die myne is en was landbougebiede wat nie herstel word nie. Die lande wat dit misbruik deur niks te rehabiliteer nie, voldoen nie aan wetgewings en omgewings bydraes nie. Regerings maak hulself skuldig hieraan, wat daar moet begroot word vir die herstelprosesse. DAAROM word water erg besoedel en erosie vind oral plaas.

*
HERHALING VAN GESKIEDENIS IN SUIDELIKE AFRIKA SOWEL ANDER LANDE
Verskillende lande buite Afrika het heelwat minerale in Afrika kom oes, veral sedert 1902 in die Boere republieke wat onwettig afgeneem is van die Boere volk, swart reservate en kroongebiede. Die Boere volk het hul gebiede, later Boere republieke wettig bekom, gekoop met geld, bloed of vee transaksies.
Reservate en kroongebiede in suidelike Afrika was voorheen BESETTE gebiede wat deur Engeland en haar bondgenote afgeneem is, voor ABO 1 en 2. SWART en gekleurde stamme het hul eie gebiede beset en is nie deur die Boere volk of blankes daar ingedruk nie. Na 1961 het reservate almal amptelike verkiesings gehad en hul eie leiers in plek gehad.
Oorloë wat plaasvind en aanvalle teenoor minderhede, speel ‘n groot rol want meestal word al hierdie oorloë sowel wapenvervaardiging, befonds uit minerale rykdomme. Meestal word minerale ver weg van hul lande gemyn en per spoor of vrag vervoer na hul lande. Tipiese voorbeeld is Namibië wat lang spoorlyne bou vir hierdie magte (sioniste).
In Namibië
Dit is groot en meestal oopgroefmyne sover die oog waargeneem kan word. Die vraag is, wat word alles uit uraan vervaardig ? Suid-Afrika bly nie agter nie en dit word landuit geneem. Net soos die Britte destyds gedoen het, het die Chinese ook spoorlyne opgeknap om by hul agendae te pas.
Let op hoe vinnig word hawens, spoor en infrastrukture ‘aangepas’ en beheer deur hierdie sionistiese magte. Hoe lank nog voor dit dat daar geen blyplekke of landbou (wild of vee) in die gebiede is nie? Hongersnood sal groter word. Wie gaan die plaaslike inwoners dan blameer?
Dan sal die land, indien dit nie alreeds begin het nie, in anargie verval net soos wat in Zimbabwe gebeur het, want as daar nie voedsel is nie, is daar geen voedsel nie. Heelwat voedsel nou op ons rakke bevat GMO wat skadelik is vir mense en diere gebruike – ook in Afrika.
Landbougrond selfs toerisme word oral in die proses vernietig. Dis presies wat met al die Boere republieke gebeur het. Die geldwolwe, die sioniste en mynmagnate, rondom Paul Kruger destyds het eise gestel tydens al die Konvensies. Die allerlaaste gesprekke van Paul Kruger het dit in London aangespreek en is daardie voorwaardes en eise verwyder. Dit is presies hoekom ABO 1 en 2 plaasgevind het. Nie iets anders nie, gaan oor geld en inkomste vir die ryk sioniste om wêreldbeheer uit te oefen – nwo 1 tot 10.
Dit wat in Palestina gebeur, is ‘n herhaling van wat in die Boere republieke gebeur. Die Koerde het dieselfde deurgemaak en is vandag sonder ‘n land en grondloos. Dieselfde bondgenote is ook hier betrokke gewees en is sedert 1917, Balfour verklaring, in die midde ooste betrokke. Dit gaan nie oor enige geloof nie, maar oor die minerale rykdom en die seeroete beheer soos Kaapstad en Durban – die Suez kanaal. Intussen verkoop al die ryk deelnemende lande hul vuurwapens, bomme, vliegtuie ens. GROOT geld is in die vervaardiging van alle wapens en verskaffing betrokke.
*
Namibië se oudste aaneenlopende uraanmyn, Rössing, het in Mei ’n ooreenkoms met die Chinese kontrakteur Beifang Mining Technology Services (Namibia) (Pty) Ltd onderteken om al dié Erongo-myn se mynboubedrywighede teen 2027 oor te neem.
Rössing se besturende direkteur, Johan Coetzee, het verder uitgebrei oor hoe die verlengde lewensduur tot 2036 – wat in Februarie goedgekeur is – bereik sal word. Coetzee sê die hoofrede vir Beifang om die mynbedrywighede oor te neem, is die behoefte aan ’n nuwe vloot van kleiner masjinerie wat benodig word om erts uit die nouer en dieper oopgroefmyn te verwyder.
Rössing se eie vloot bestaan uit 15 Komatsu 730E 180 ton-trokke, wat te groot is om doeltreffend op die 410 m-bodem te kan werk. Beifang koop dus tans ’n vloot van 100 ton-trokke om te ontplooi, sê hy. Die besparing op ’n nuwe vloot word vir die verwerkingsaanleg geoormerk.
&
Rössing se SJ-oopgroefmyn is reeds 3,5 km lank en 1,5 km wyd en sal in die toekoms nog sowat 60 meter dieper gegrawe word. Die plan is ook om die hoeveelheid rots wat gemyn word tot 30 miljoen ton per jaar te vermeerder.
Coetzee het voortgebou dat fase twee en drie van die nuwe plan om die myn se lewensduur te verleng, mynbou op die bodem van die put behels, wat tot 2026 deur Rössing se eie werknemers en vloot behartig sal word. “Maar die put raak nouer en nouer. Ons sal basies teen die einde van volgende jaar by ’n punt kom waar die bodem van die put te nou sal wees vir ons om hierdie groot trokke te kan gebruik. “Intussen sal daar vir fase vier ’n deel van die put uitgebrei word, maar die eerste 200 m daarvan is net afval. Dus sal die uraan wat ons self myn, moet betaal vir die verwydering van daardie rots,” – geen ontginnings is goedkoop nie.
Nadat Beifang mense aanstel en kleiner 100 ton-trokke aankoop, sal hulle daardie gebied begin oopmaak. In 2025 sal daar genoeg plek wees vir trokke om daar te ry, en hulle kleiner trokke om onder te kom. In 2025 sal die twee vlote omruil. Rössing sal dan aanhou om (fase 4) te ontgin, en Beifang die nouer put onder met hul kleiner masjinerie. Einde 2026 sal weer uraan getref word en die vloot sal ophou myn en Beifang sal oorneem. Dus is daar twee myngebiede.
Coetzee sê Beifang is gekies nadat sowat 20 maatskappye belangstelling getoon het. “Wat baie belangrik is, is dat die ooreenkoms met Beifang stipuleer dat hulle 95% Namibiërs sal aanstel. Die topbestuur sal Chinese burgers insluit.
Rössing het ook die plan vir die sluiting van die myn opgedateer. Sonder goedkeuring vir die verlenging, sou die myn in 2026 moes sluit. Namibië het nie tans ’n wet in plek om die sluiting van ’n myn te reguleer nie, dus nader Rössing se bestuur tans die regering om sy plan goed te keur. Sedert sy begin in 1976 plaas Rössing geld in ’n trust om vir die sluitingsplan te kan betaal.
Rössing het sowat 900 werknemers waarvan 98,8% Namibiërs is. Die onderneming behoort 68,6% aan China National Uranium Corporation (CNUC) – ’n filiaal van China National Nuclear Corporation (CNNC). Ander aandeelhouers sluit in Iran se buitelandse ontwikkelingsonderneming (15,3%), Suid-Afrika se Industrial Development Corporation (10,2%), onafhanklike aandeelhouers (2,5%) en die Namibiese regering met 3,4%. Die regering het nogtans 50,01% stemreg in besluitneming deur verskeie direkteure wat Namibië verteenwoordig, sê Coetzee.
Rössing het verlede jaar ’n rekordwins van N$840 miljoen aangeteken en in Augustus 2022 dividende van amper N$50 miljoen uitbetaal.
*
QUOTES
Namibia had 470,100 metric tons of uranium in recoverable resources as of 2021, the largest amount in Africa. Currently, the country presents the largest uranium production on the continent. South Africa, the second main uranium producer in Africa, had 320,900 recoverable resources of the mineral. The Chinese mining contractor Beifang has taken the reins of mining operations at Rössing Uranium for a 13-year period.
The agreement, signed in May, hands over control gradually, with Beifang expected to have full authority by 2027.

*
“The Rössing board approved the life of mine extension project in February 2023.
As part of this, Beifang has been selected to mine phase 4 of the SJ open pit on a contract basis on a 13-year contract, after a lengthy and successful tender process to find a suitable mining contractor,” Rössing’s managing director, Johan Coetzee, said.
Rössing’s current mining operations are scheduled to conclude in 2026, at which point Beifang will take over the responsibilities. He also revealed that Beifang has committed, as per the agreement, to employing approximately 95% Namibian workers. However, management positions are anticipated to be primarily filled by Chinese nationals. The agreement comes at a time when Rössing Uranium is implementing a voluntary separation package for its employees, a move that some speculate may be a strategy to pave the way for Beifang’s takeover. Starting this year and extending until the end of 2026, these packages offer employees an opportunity to exit their positions willingly.
In April, Coetzee told The Namibian that the transition of mining operations to a secondary contractor would inevitably affect certain roles of employees beyond 2027.
“Life of mine extension does not guarantee the continuation of all current jobs beyond 2026, as the operating model and workforce structure required for life of mine extension is different,” Coetzee said.
Coetzee clarified that opting for a contractor mining solution for the extension was deemed the most suitable course of action, considering its financial viability and the absence of any detrimental impact on the project’s value.
“The transition plan created for the voluntary separation programme is aimed at mitigating the impact on potential forced retrenchments post-2027 by affording every impacted employee the opportunity to benefit from the voluntary separation package offered by the company while pursuing other employment opportunities,” he said at the time.
Coetzee added that by getting Beifang involved, employment and other macroeconomic benefits will continue to exist at Rössing beyond 2026. Rössing experienced a decrease in production during 2022 compared to the previous year.
The total mining output stood at 16,6 million tonnes, a decline from the 20,7 million tonnes mined in 2021. Notably, waste and low-grade ore accounted for a significant portion, totalling 7,4 million tonnes. This reduction in mining volume, according to Rössing, can be attributed to the shifting stripping ratio, which decreased as mining operations progressed deeper into the pit.
The ownership structure of Rössing Uranium is currently dominated by China National Uranium Corporation (CNUC), which holds a majority stake of 68,62%. Meanwhile, the Namibian government holds a 3% shareholding, but has a majority of 51% in terms of voting rights. Last year, Rössing made a significant contribution to global primary production by accounting for around 4,4% of the world’s output. This has pushed Namibia to become the third-largest primary producer of uranium globally, following Kazakhstan and Canada.
*
Verwante artikels, inligting en bronne
https://www.mindat.org/photo-124559.html
https://www.statista.com/statistics/1298888/uranium-resources-in-africa-by-country/#:
https://www.erongo.com.na/local-news-ero/chinese-neem-rossing-se-mynbouwerk-oor2023-07-10
*
Marenica raises AU$1.6 million to continue uranium exploration in Erongo Region
https://earthobservatory.nasa.gov/images/80714/rossing-uranium-mine
https://www.rossing.com/history.htm
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com