*
Bekende Afrikaner leier en sionis, Jan Smuts se mees omstrede optrede in hierdie tyd was die goedkeuring van die teregstelling van rebel Josef Johannes “Jopie” Fourie (1879-1914) vir hoogverraad. Fourie is met militêre uniform gevang en het nie sy kommissie van die Unie-weermag bedank nie. Fourie se teregstelling het Smuts die bittere vyandskap van sy Afrikaner-teenstanders besorg. Die Boere sal dit wat Afrikaners aan hul voorouers en selfs die nageslagte doen, nie maklik vergeet of eenkant toe skuif nie.

*
Hiermee dus ook feite, dat Jopie Fourie in murg en been ‘n Boere leier was en geen Afrikaner held nie. Sommige Afrikaners sal maar net altyd met verlepte ogies staar na die feit dat hy wat Jopie is, deel van die Rebellie was, nie kan wegwens nie, juis weens sy lid tot die Boere volk.
Tydens die Rebellie van 1914 was daar gebeure wat soms vreemd voorgekom het, maar gesien teen die agtergrond dat Jopie Fourie en sy hele familie afkomstig is van die Boere republieke was hy ‘n Boere held en so ook sy vrou en familie.
Geen volk of veelvolkige nasie, wat die Afrikaner is in hierdie geval, kan dit van enige Boere volk uithaal of uitwis nie. Hy het as Boer geveg en was dus geen Afrikaner nie. Vir die Smuts regering was dit een te veel omdat Smuts selfs getrou was aan die Britse regering en hul oorlogskamer, het hy dit nie geduld dat daar steeds rebelle is nie. Daarom ook die doodstraf ter sprake. Smuts kon dit nie keer nie en kon nie die horlosie terugdraai nie. Hy kon die Boere leiers nie stop in hul missie om die Boere republieke terug te kry nie , want dit was waaroor die Boere rebellie gegaan het.
Die Unie van Suid-Afrika is deur Brittanje afgedwing met al die besettings en anneksasies wat plaasgevind het sedert 1806 tot en met die Boere republieke. Die Anglo-Boere oorlog het nie vanself vlam gevat nie, maar minerale was die hoof oorsaak, met die goud en diamante as lokmiddel. Daar word altyd vertel hoe bankrot die Boere republieke was, wat ‘n pot snert is. Indien dit so was, sou daar nie meer as 25000 mynmagnate opgedaag het om oral hul kleime te kom afsteek nie. Brittanje wat agter al hierdie mynmagnate (van die Britse statebondslande) gesit het om na Suid-Afrika te haas vir hul potjies goud en diamante. Dit is selfs in die verskillende Konvensies van Pretoria, Bloemfontein en London ingeskryf om hulle spesiaal te beskerm. Asof dit nie genoeg was dat strooptogte van minerale regdeur al die Boere republieke plaasgevind het nie, is daar sedert 1880 tot en met 1961 sowat 400000 swartes uit Afrika en 60000 uit China en Asië ingevlieg om hierdie mynmagnate se sakke vol te maak.
Sou die Boere republieke en selfs ander gebiede so arm gewees het, wat die feite weerspieël het met al die bekende immigrante, die randhere (randlords) hulle juis om die goudvelde aan die Rand kom vestig en aangedring op stemreg, wat die destydse Paul Kruger nie wou toestaan nie. Al hierdie museums wat vandag in die omgewing staan, getuig van al hierdie ryk here wat die goud en diamante uit die land geneem en ook om burgerskap te kry.
*
Opgerig ter ere van Kommandant Jopie Fourie (Josef Johannes Fourie) wat gefusilleer is weens sy deelname aan die Rebellie van 1914. Die enigste rebel wat gefusilleer is, die res is beboet of gevangenskap opgelê.
Jopie Fourie is gebore 1878 op die plaas Wildebeesthoek distrik Pretoria. Hy het deelgeneem aan ABO waartydens hy bokant knie gewond is, wat hom mank gelaat het. Na die oorlog het hy die beleid van genl. Louis Botha ondersteun. Later het hy egter sy gewig by die rebelle ingegooi toe hulle gewapende protes aangevoer het teen owerheid se planne om Duits-Suidwes te verower.
Op 16 Des 1914 word hy en 46 ander rebelle na hewige geveg op plaas Nooitgedacht gevange geneem deur oormag. Na ñ haastige afgejaagde krygshof word Jopie Fourie gevonnis en Sondagoggend 20 Des 1914 om 5uur sterf hy voor vuurpeleton.
*
Smuts’ most controversial action at this time was approving the execution of rebel Josef Johannes “Jopie” Fourie (1879-1914) for treason. Fourie had been captured wearing military uniform and had not resigned his commission from the Union Defence Force. Fourie’s execution earned Smuts the bitter enmity of his Afrikaner opponents.
https://encyclopedia.1914-1918-online.net/article/smuts_jan_christian
&
Josef Johannes “Jopie” Fourie (August 27, 1879 – December 20, 1914), usually known as Jopie Fourie, was a scout and dispatch rider during the Boer War. He was executed by firing squad during the Rebellion of 1914 – 1915 against General Louis Botha, the then Prime Minister of South Africa.Fourie served under Piet Roos during the Jameson Raid. During the Second Boer War he was a scout and dispatch rider. He was wounded and captured north of Pretoria during that war.
https://peoplepill.com/i/josef-johannes-jopie-fourie#google_vignette
https://monument-sa.co.za/jopie-fourie-pretoria/
*
*
Voor teregstelling
*
Jopie Fourie – film
*
Jopie Fourie – Rebellie van 1914
Jan F E Cilliers
Hulle was nie ‘Boere generaals’ nie, maar vir die Engelse gewerk.
*
Volksheld Jopie
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] van die ZAR, Transvaal Boere republiekZAR VIERKLEUR – Is die Boere vlag nou ‘n vals vlag?Boereheld Jopie Fourie en SmutsWit leuens van Brittanje en ander landeABO Haut rookpype – BoereheldePaardekraal monument, […]
LikeLike
[…] Na die bloedige Anglo-Boere oorlog, in 1902 het die Britse volle beheer oorgeneem van alle myne en mineraalregte in Suid-Afrika, die Boere republieke ingesluit. Hierna het die Britse regering meer as 400000 buitelanders en immigrante uit Afrika en China ingevlieg/bring om in die myne te kom werk. Die Vredesverdrag van 1902 was ‘n totale klugspul en leuens wat ons Boere in hierdie situasie ingedwing het in die Unie regering – dokumente wat deur Jan Smuts sionis geskryf is. Die stryd van die Boere volk het nie by die Vredesverdrag gestop nie, die Rebellie van 1914 het gevolg.Melrose huis – Vrede van Vereeniging 1914 Rebellie: Suid-AfrikaJan Smuts – VN – Darwin – Britse rykBoereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] te behou. Meer as 400000 immigrante is deur dieselfde regering die land ingebring na 1902. Boereheld Jopie Fourie en SmutsVerdrag van Vereeniging 1902Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA*Apartheid – […]
LikeLike
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Geheime organisasies van Milner-RhodesJan Smuts – 1942 – 1948Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Wanneer die moord van Slagtersnek nagegaan moet word … en wanneer gedink word aan die meer as 35 000 vroue en kinders wat vermoor is, word getwyfel dat Boere hulle moes bystaan – Kommandant Jopie Fourie. Fourie is in die omgewing van Rustenburg gevange geneem op 16 Desember 1914, het voor ’n krygshof verskyn en is op 20 Desember tereggestel. Hy het die hoogste prys betaal.Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike
[…] Boereheld Jopie Fourie en Smuts […]
LikeLike