Met Zuma aan bewind en heelwat later, wil die stof nie weggaan oor die “kernkrag” nie en die Russie bote is verseker nog in ons gebiedswaters. Oor die algemeen, hoeveel van die korrupsie sedert 1994, is al ooit teruggeplaas, met rentes en hoeveel van die skuldiges was al ooit gedagvaar en vervolg deur die ANC regsbank? ANC lede wat hul skuldig gemaak het aan enige korrupsie, hoort nie daar nie en swart bemagtiging/regstellende aksies is en bly steeds dit: DISKRIMINASIE EN RASSISME. Ook Rusland, Chinese, Franse of Amerikaners (enige land) wat verdrae aangaan onder die wetgewing maak hul skuldig aan DISKRIMINASIE EN RASSISME teenoor elke blanke in hierdie land. Wetgewings van die ANC word toegepas en dit word deur die implementering van verdrae uitgevoer.
*
In die media is gerapporteer dat Zuma nie blameer moet word vir die Russiese samesprekings of beoogde ooreenkomste oor kernkrag nie. Wie moet dit nou glo? Daar bestaan nie vertrouenswaardigheid in ‘n kommunistiese regering, as daar soveel misdaad, moorde, korrupsie, verkragtings is nie.
Kernkrag nes Eskom is deel van die publieke baajies. Ongelukkig werk dit nie so om nie kritiek te lewer of om te swaai nie. Demokrasie word sterk betwyfel dit het nog nooit bestaan nie, veral as daar diskriminasie en rassisme voorkom of eensydige besluite gemaak word soos nou met onteiening (of nasionaliseering). Daar word vir maande “vergaderings” gehou oor burgers wat nie onteiening soek nie, omdat dit dieselfde pad is as Zimbabwe. Burgers is wettig in die land en het hul eiendom gekoop. Tog het die regering hul weinig gesteur aan teenreaksie om dit nie verder te neem nie. Dieselfde het met swart bemagtiging gebeur. Dit is geen demokrasie nie.
Dit maak nie saak wie aan die einde blameer word nie, enige president is verantwoordelik vir ‘n land se sake, al het hy ministers, maar dit word oorgesien. Dit bly steeds belastinginkomstes wat onwettig aangewend of misbruik word en verseker, met al die korrupsie na 1994, in ag geneem en wat regdeur die regeringsvlakke (1-3) en staatsbeheerde instansies voorkom, se volle reg van belastingbetalers om dit te stop.
Die “Carnegie Endowment for International Peace” het glo hul “verslag” gepubliseer. Heelwat mense weet nie eers wie en wat die organisasie is nie. Is hulle die burgers an die land wat die beslite behoort te maak?
Geregtig op kernverryking: die Russiese invloedryke veldtog in Rusland, die 26 bladsy lange verslag lewer ‘n gedetailleerde ontleding van die kernkragooreenkoms van $ 76 miljard wat Zuma probeer afdwing het. Die Plan word gestop deur’ SA se institusionele kontrole en teenwigte, groepe uit die burgerlike samelewing en onafhanklike media. ‘
Die verslag deur Carnegie se Rusland-spesialiste Andrew Weiss en Eugene Rumer gee ‘n uiteensetting van alles. Hulle spoor Zuma se verhouding met die Kremlin aan, verduidelik wat sy Russiese eweknie gemotiveer het en die swak vermomde planne blootgelê het. Soos van Carnegie sou verwag, word daar diep verwys in die verslag, onder meer uit getuienis wat aan die Zondo-kommissie gelewer is oor die staatskaping. Werk kernkrag in Rusland of enige ander land?
Volgens die media was dit glo die grootste bydrae om ons te herinner aan hoe naby die jong demokrasie (lees kommunisme) aan permanente ontsporing gekom het deur die gierigheid van ‘n polities magtige rykes. Een wat blykbaar nog nie ‘n nederlaag aanvaar het nie. Maar hul saak het lank gelede verlore gegaan. Ons het reeds ontspoor, die dag in 1994 toe ons land deur kommuniste oorgeneem is. Van 1994 het alles ontspoor, geen munisipaliteit wat regtig kan wys hulle werk nie, Eskom, SABC, en vele ander werk ook nie. Dus moet die media maar die “lyke” gaan optel, want daar is triljoene spandeer, en alles is weg met korrupsie wat onder die “presidente van die land” sedert 1994 gebeur het.
*
How much of all the corruption has ever been repatriated, with interest and how many of the guilty have ever been sued and prosecuted? ANC members who are guilty of any corruption do not belong there and are black empowerment / affirmative actions and continue to do so: DISCRIMINATION AND RACISM. Also Russia, Chinese, French or American who enter into treaties under the legislation are guilty of DISCRIMINATION AND RACISM towards every white person in this country.
The media has to pick up the “corpses” because trillions have been spent, and everything is gone with corruption that has happened under the “presidents of the country” since 1994.
*
The media has reported that Zuma should not be blamed for the Russian talks or proposed nuclear power agreements. Really – who must believe that “story”?
Nuclear power like Eskom, is part and parcel of the public. Unfortunately, it does not work that way not to criticize or to keep quiet. What is a democracy and if there is discrimination and racism or unilateral decisions are made as now with expropriation without compensation. Same thing – “Meetings” have been held for months about people of South Africa, some do not seek expropriation, as it is the same page as Zimbabwe. However, the government did little to counteract its reaction to not take it any further. What cares for them, is what is the best for them, not the people. This is no democracy. Read about Bolshevism and what it is.
No matter who gets to be blamed at the end, any president is responsible for a country’s affairs, but it is overlooked. Crime, corruption, murders and even tax revenues that are used or abused illegally and continue to take into account, with all the corruption after 1994 and which occur throughout the government levels (1-3) and state-owned institutions, taxpayers must have the right to stop them.
The “Carnegie Endowment for International Peace” reportedly published their “report”. Many people do not even know who and what the organization is.
Entitled to nuclear enrichment: Russia’s influential campaign in Russia, the 26-page report provides a detailed analysis of the $ 76 billion nuclear deal that Zuma sought to enforce. A plan has been halted by SA’s institutional controls and counterbalances, civil society groups and independent media.
The report by Carnegie’s Russia specialists Andrew Weiss and Eugene Rumer gives an explanation to it all. They explained Zuma’s relationship with the Kremlin, what motivated his Russian counterpart, and uncover the ill-fated plans. As Carnegie would expect, the report is deeply referenced, among other things, from evidence presented to the Zondo Commission on state creation. Russia have no rights to interfere in the affairs of South Africa. Do we interfere in their affairs or to enforce such deals onto their people – and also any other country for that matter.
The greatest contribution to remind us of how close young democracy (read communism) has come to permanent derailment is through the greed of a politically powerful empire. One that apparently hasn’t accepted a defeat yet. But their case was lost long ago. What is a real democracy? We do not have that at all and do not bluff yourself.
*
*
Die selfde hoeveelheid moordenare van apartheid wat julle laat lekker lewe en ons honde loop maak het,daar is die selfde hoeveelheid as daai toegesluit,julle moet baie dankbaar wees min kritiseer julle kinders,oum’s en oupa’s word versorg en hou op sê julle betaal tax want daar is meer nie blankes in die land as blankes en hulle is ver ryker en verdien ver meer so jou bek moet toe wees op daai gesprek julle wil ons net afdruk om julle selfs te verbeter,dit wys ons hoe sleg julle regtig was en nogsteeds is.
LikeLike
[…] werd nie, nog minder swart bemagtigers of enige ander wat nie die werk kan doen nie.City of DeathZuma and Russia (nuclear)Hoe gekwalifiseerd is direkteure in sulke organisasies soos Eskom, besef die hoog besoldigste […]
LikeLike